Spelling suggestions: "subject:"regenerative thinking"" "subject:"degenerative thinking""
1 |
Intercepting contamination : improving the water quality of the Vaal river network through self-replenishing natural systems in an urban-rural landscapeGrala, Jani January 2016 (has links)
This dissertation's urban vision looks at the environmental issues
of land, water and the health of the people of Vanderbijlpark, all of
which have been affected by heavy industry. The study sets out to
address the deteriorating quality of the Vaal River's water and how
this is affected by the tributaries feeding into it. This dissertation
will focus on the remediation and monitoring of the contaminated
water through an ecosystemic approach.
The programme involves the removal of heavy metals from the
industrial effluent from the surrounding heavy industry that flows
into the Rietspruit Canal. The potential of micro-organisms, plants
and insects will be explored as elements of a natural treatment
system of the contaminated water. The site identified for the
remediation processes is an abandoned parcel of land - a remnant
of the natural landscape after urban sprawl.
The algae and wetland treatment system will run through the
facility, becoming the spine for the remediation process and
movement through the facility. The production of silk, its uses
and by-products will be integrated to support the overall system
which treats the contaminated water. The facility aims to address
the community's need to express their voice on environmental and
health issues by integrating a community auditorium and exhibition
space. The construction and materiality is grounded in the premise
that the local companies will remain supportive and collaborative in
the environmental intervention in the Rietspruit Canal system, into
which they contribute considerable effluent. It will also be proposed
that the local companies will fund and supply various steel products
for the construction of the intervention. This will form part of the
company's corporate social responsibility and a way of giving back
to fringe communities affected by industry. / Die stedelike visie vir hierdie verhandeling fokus op die
omgewingskwessies van grond, water en die gesondheid van die
mense van Vanderbijlpark wie almal geraak word deur swaar
nywerhede. Die studie spreek die verswakkende kwaliteit van
die Vaalrivier se water aan en hoe dit geraak word deur sytakke
wat daarin vloei. Die verhandeling sal fokus op wyses waarop
besoedelde water deur middel van 'n ekosistemiese benadering
herstel en gemonitor kan word.
Die program behels die verwydering van swaar metale uit die
industri?le uitvloeisel van die omliggende swaar nywerhede wat in
die Rietspruit-kanaal vloei. Die potensiaal van mikro-organismes,
plante en insekte as elemente van 'n natuurlike stelsel vir die
behandeling van die besoedelde water, word ondersoek. Die terrein
wat geidentifiseer is vir die herstelprosesse is 'n verlate stuk
grond, 'n oorblyfsel van die natuurlike landskap na stadspreiding.
Die stelsel vir die behandeling van alge en vleilandhabitatte sal
deur die fasiliteit loop en die ruggraat van die herstelproses
vorm. Die produksie van sy en die gebruike en neweprodukte
daarvan sal geintegreer word om die totale sisteem wat die
besoedelde water behandel, te ondersteun. Die fasiliteit het ten
doel om die behoefte van die gemeenskap om hul stemme oor
omgewings- en gesondheidskwessies te verhef, aan te spreek
deur die gemeenskapsamfiteater en uitstalruimte te integreer.
Die konstruksie en materialiteit is gegrond op die veronderstelling
dat die grootste staalnywerheid, ArcelorMittal, ondersteunend en
samewerkend sal wees ten opsigte van die omgewingsingryping in
die Rietspruit-kanaalsisteem, waartoe hul aansienlike uitvloeisel
bydra. Daar sal ook voorgestel word dat die swaar nywerhede die
befondsing asook verskeie staalprodukte vir die oprigting van die
fasiliteit sal verskaf. Dit sal deel uitmaak van die maatskappy se
korporatiewe sosiale verantwoordelikheid en is 'n manier om aan
gemeenskappe wat deur die industrie geaffekteer word, terug te
gee. / Mini Dissertation (MArch (Prof))--University of Pretoria, 2016. / Architecture / MArch (Prof) / Unrestricted
|
Page generated in 0.0786 seconds