• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • No language data
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Families' perceptions of relapse among psychiatric patients at Evuxakeni Care Centre

Mabunda, Bombeleni Patricia 17 October 2008 (has links)
M.A. / Die doel van die verhandeling is om bydaende faktore wat aanleiding gee tot psigiatriese terugval vas te stel om sodoende aanbevelings te maak wat op die bevindinge gegrond is om diegene wie met psigiatriese pasiente werk te help . Deur middel van hierdie verhandeling is ‘ n poging aangewend om antwoorde tot die volgende vrae te verkry : • Wat is die persepsies van gesinne teenoor ‘n terugval van hul naasbestaandes ? • Wat word deur gesinne as ‘n vernamme bydraende faktor tot terugval beskou? • Wat is die gevolge van her-toelating op die gesin? • Wat is die algemene gevolge van institusionalisering op die pasient? Nie-waarskynlike steekproeftrekking vir die projek is gebruik. ‘m Onderhoudskedule is gebruik om data in te samel. Onderhoude is met twaalf respondente gevoer en hul antwoorde is aangebied en ontleed. Deur middel van hierdie ondersoek is vasgestel dat die oorgroter meerderheid pasiente pas nie so goed aan by die huis as in die gestig nie. In alle waarskynlikheid ‘n rede vir hierdie toedrag van sake is dat hulle hul voorskrif vir medikasie nakom nie. Hierdie nie-gehoorsaamheid deur pasiente lei daartoe tot die siening deur ‘n toenemende aantal gesinne dat hospitalisasie die geskikste plek is vir pasiente, met ontslag as nie-wenslik beskou. Tydens hierdie navorsingsprojek is vasgestel dat alle respondente nie voorberei is om te werk met geestessiektes nie. Hierdie probleem het daartoe aanleiding gegee tot ‘n mislukte integrasie proses aangesien pasiente nie terug na hulle gesinne en gemeenskappe teruggeplaas kon wees nie. Hierdie probleem het ‘n negatiewe aanslag op staatsbeleid om weg te doen met die institusionalisering van pasiente. / Prof. Mitchell

Page generated in 0.4541 seconds