• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die ongetroude kliënt se persepsie van verpleegkundiges se houding ten opsigte van kontraseptiewe metodes

Truter, Anso 01 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die effek van die klient-verpleegkundige-verhoudings op kliente se keuse en volgehoue gebruik van kontraseptiewe metodes het tot op hede baie min aandag geniet. Die doel van hierdie studie was 'n ondersoek na die ongetroude klient se persepsie van die verpleegkundige se houding. Die steekproef het bestaan uit 99 kliente (tussen die ouderdomme van 15 en 50 jaar) wat die betrokke reproduktiewegesondheidsklinieke in die Kaapse Metropool besoek het. Die eerste 20 kliente wat die kliniek besoek het, is genader om 'n vraelys in te vul. Hierdie studie toon 'n algehele positiwiteit, naamlik 58,3% teenoor die houding van geregistreerde verpleegkundiges. Die meerderheid van die kliente (88,0%) het aangedui dat hulle weer die kliniek sal besoek wat dus die kliente se tevredenheid toon. / The effect of the client-registered nurse relationship on clients' choice and continuous use of contraceptive methods has until now received very little attention. The purpose of this study was to explore unmarried clients' perception of the attitude of the registered nurse. The sample existed of 99 clients (between the ages of 15 and 50 years) who visited the relevant reproductive health clinics in the Cape Metropole. The first 20 clients who visited the clinic were approached to complete a questionnaire. This study shows an overall positivity of 58,3% with regard to the attitude of registered nurses. Most of the clients (88,0%) indicated that they would visit the clinic again, which indicate their satisfaction. / Health Studies / M.A. (Nursing Science)
2

Page generated in 0.0956 seconds