• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Development of an acoustic classification system for predicting rock structural stability

Brink, Stefan 03 1900 (has links)
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2015. / ENGLISH ABSTRACT: Rock falls are the cause of the majority of mining-related injuries and fatalities in deep tabular South African mines. The standard process of entry examination is performed before working shifts and after blasting to detect structurally loose rocks. This process is performed by a miner using a pinch bar to ‘sound’ a rock by striking it and making a judgement based on the frequency response of the resultant sound. The Electronic Sounding Device (ESD) developed by the CSIR aims to assist in this process by performing a concurrent prediction of the structural state of the rock based on the acoustic waveform generated in the sounding process. This project aimed to identify, develop and deploy an effective classification model to be used on the ESD to perform this assessment. The project was undertaken in three main stages: the collection of labelled acoustic samples from working areas; the extraction of descriptive features from the waveforms; and the competitive evaluation of suitable classification models. Acoustic samples of the sounding process were recorded at the Driefontein mine operation by teams of Gold Fields employees. The samples were recorded in working areas on each of the four reefs that were covered by the shafts of the mine complex. Samples were labelled as ‘safe’ or ‘unsafe’ to indicate an expert’s judgement of the rock’s structural state. A laboratory-controlled environment was also created to provide a platform from which to collect acoustic samples with objective labelling. Three sets of features were extracted from the acoustic waveforms to form a descriptive feature dataset: four statistical moments of the frequency distribution of the waveform formed; the average energy contained in 16 discrete frequency bands in the data; and 12 Mel Frequency Cepstral Coefficients (MFCCs). Classification models from four model families were competitively evaluated for best accuracy in predicting structural states. The models evaluated were k-nearest neighbours, self-organising maps, decision trees, random forests, logistic regression, neural networks, and support vector machines with radial basis function and polynomial kernels. The sensitivity of the models, i.e. their ability to avoid predicting a ‘safe’ status when the rock mass was actually loose, was used as the critical performance measure. A single-hidden-layer feed-forward neural network with 15 nodes in the hidden layer and a sigmoid activation function was found to best suited for acoustic classification on the ESD. Additional feature selection was performed to identify the optimised form of the model. The final model was successfully implemented on the ESD platform. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Rotsstortings is die oorsaak van die meerderheid van mynbouverwante ongelukke en ongevalle in diep tabulêre Suid-Afrikaanse myne. Die standaard proses van pretoegang ondersoeke om strukturele los rotse te erken, word uitgevoer voor enige werkskof en na skietwerk. Dit word gedoen deur ‘n myner wat ‘n breekyster teen die rots kap en ‘n oordeel vel op die frekwensie weergawe van die gevolglike klank. Die ‘Elektroniese Klinking Toestel’ (Electronic Sounding Device, ESD) is ontwikkel deur die WNNR met die doel om die proses te ondersteun. Dit word gedoen deur ‘n gelyktydige voorspelling van die strukturele toestand gebaseer op die akoestiese golfvorm gegenereer in die proses van klinking. Die projek stel ten doel om ’n effektiewe klassifikasie-model te identifiseer, te ontwikkel en toe te pas in die ESD om hierdie assessering uit te voer. Die projek vind in drie stadiums plaas: die insameling van geëtiketteerde akoestiese monsters van die werkareas; die ekstraksie van beskrywende kenmerke van die golfvorms en die mededingende evaluering van geskikte klassifiseringsmodelle. Klinking akoestiese monsters is opgeneem by Driefontein mynbouoperasie deur spanne van Gold Fields se werknemers. Die akoestiese monsters is opgeneem in werkareas van elk van die vier goudriwwe wat deur die skagte van die mynkompleks gedek word. Monsters is as ‘veilig’ of ‘onveilig’ geëtiketteer as aanduiding van die ekspert se oordeel van die rots se strukturele toestand. ‘n Laboratorium gekontroleerde omgewing is ook geskep om ’n platform te skep vanwaar akoestiese monsters met objektiewe etikettering waargeneem word. Drie stelle van kenmerke is onttrek van die akoestiese golfvorms om ‘n beskrywende datastel van kenmerke te vorm: vier statistiese momente van die frekwensie verspreiding van die gevormde golfvorm; gemiddelde energie ingesluit in sestien diskrete frekwensiebande in die data; en twaalf ‘Mel Frequency Cepstrum Coefficients’ (MFCCs). Klassifikasie modelle van die vier modelsamestellings was kompeterend geëvalueer vir die beste akkuraatheid in voorspellings van strukturele toestande. Klassifikasie modelle het k-naaste bure, selforganiserende kaarte, besluitnemingsbome, lukrake woude, logistieke regressie, neurale netwerke en steun-vektor masjiene met radiale basisfunksie en polinominale kerne. Die meting van die sensitiwiteit van die modelle, met betrekking tot die vermoë van die modelle om veilige voorspellings te beperk wanneer die rotsmassa los is, was gebruik as ’n kritiese werksverrigtingsmeting. ‘n Enkel-verskuilde-laag neurale netwerk met 15 nodes in die verskuilde laag en ’n sigmoïde aktiveringsfunksie is gevind as die mees geskikte vir die ESD. Addisionele keuse van kenmerke is uitgevoer deur die geoptimiseerde vorm van die model te identifiseer. Die model was suksesvol geïmplementeer op die ESD platform.

Page generated in 0.0752 seconds