Spelling suggestions: "subject:"dcotors -- bearingless -- hingeless"" "subject:"dcotors -- bearingless -- fringeless""
1 |
Design, manufacture and test of a bearingless rotor hub for the 24% scale model of the Rooivalk attack helicopterSteyn, J. (Johannes) 12 1900 (has links)
Thesis (MEng) -- Stellenbosch University, 2000. / Some digitised pages may appear illegible due to the condition of the original hard copy. / ENGLISH ABSTRACT: This document contains the work done on the bearingless rotor hub for the
24% scale model of the Rooivalk Attack Helicopter situated at the CSIR in
Pretoria. This work forms part of the MSc Ing degree of Johannes Steyn.
This work was deemed necessary because of a movement away from the fully
articulated rotor to one of hingeless and more recently bearingless rotors.
The main emphasis of this thesis is to be a technology demonstrator more
than the design of a fully working bearingless rotor hub. With this in mind the
final design in this report is not an optimal one, but the procedures and
methodology in getting to a design are laid out in this document.
To verify the design, tests were identified and created. The procedures for
these tests are also included in this document. For the fatigue test a test
bench had to be designed and built. This document also includes the design
of this test bench / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die dokument lewer verslag van die aktiwiteite vir die ontwerp van ‘n laerlose
rotor van die 24% skaal model van die Rooivalk Helikopter, gelee by die
WNNR in Pretoria. Die werk gedoen vorm deel van die MSc Ing graad van
Johannes Steyn.
Die werk is nodig geag omdat daar ‘n tendens is om weg te beweeg van die
volledig geartikuleerde rotor na die van ‘n skanierlose en meer huidig ‘n
laerlose rotor.
Die hoof klem van die tesis is om as tegnologie demonstrator op te tree,
eerder as die daarstel van ‘n werkende laerlose rotor. Na aanleiding van
bogenoemde stelling kan die finale ontwerp nie as optimaal beskou word nie.
Die prosedures en metodiek wat gevolg is om die ontwerp te kry word uitgele
in die dokument.
Om die ontwerp te verifieer is toetse gei'dentifiseer. Die prosedures vir elk
van die toetse word ook in die dokument ingesluit. Vir die uitputtingstoetse
moes ‘n spesiale toetsbank ontwerp en gebou word. Die ontwerp van hierdie
toetsbank is ook in die dokument.
|
Page generated in 0.1229 seconds