• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Volwasse onderwys deur die landlike stigting in die ontwikkeling van landelike gemeenskappe

Kotzé, Derica Alba 11 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Text in Afrikaans / Die Landelike Stigting poog om deur die proses van gemeenskapsontwikkeling die lewenstandaard en ontwikkelingspeil van die plaaswerkergemeenskap te verhoog. Binne hierdie proses word volwasse onderwys as belangrike instrument aangewend. Vervolgens is die probleem wat nagevors is die toepassing van volwasse onderwys deur die Landelike Stigting binne landelike ontwikkeling. Eerstens is ondersoek ingestel na die doelstellings en filosofiese orientasies van volwasse onderwys. Binne hierdie kognitiewe raamwerk het hierdie studie tweedens die bepaling van die Landelike Stigting se filosofie en doelstellings behels. Die Landelike Stigting se volwasse onderwysprogram toon duidelike ooreenkomste met radikale volwasse onderwysdenke. Die teoretiese onderbou van die program is vereenselwigbaar met kontemporere ontwikkelingsdenke wat mensgesentreerde, deelnemende en handhawingsontwikkeling beklemtoon en fokus op ontwikkeling as 'n leerproses. Met hul teoretiese uitgangspunte slaag die Landelike Stigting daarin om 'n volwasse onderwysprogram daar te stel wat nie-rassige, nieseksistiese en demokratiese leerbeginsels ondersteun. Hierdie uitgangspunte manifesteer egter tans nie in die praktyk nie. / The Rural Foundation strives to promote the living standard and level of development of the farm worker community through the process of community development. Adult education is an important instrument within this process. Consequently the problem researched is the application of adult education in rural development. Firstly, the objectives and philosophical orientations of adult education were explored. Following from this cognitive framework this study secondly determined the objectives and philosophy of the Rural Foundation. The adult education programme of the Rural Foundation closely corresponds to radical adult education thinking. The theoret i ca 1 substructure of the programme is comp at i b 1 e with contemporary deve 1 opment thought which emphasises people-centred, participatory and sustainable development and focuses on development as a learning process. With their theoretical premises, the Rural Foundation succeeds in establishing an adult education programme which supports non-racial, non-sexist and democratic learning principles. However, these premises do not manifest in practice. / Development Studies / M.A. (Development Administration)
2

Volwasse onderwys deur die landlike stigting in die ontwikkeling van landelike gemeenskappe

Kotze, Derica Alba 11 1900 (has links)

Page generated in 0.254 seconds