Spelling suggestions: "subject:"gussian wheat aphid -- genetics"" "subject:"gussian wheat aphid -- kenetics""
1 |
Characterization of the mitochondrial genomes of Diuraphis noxia biotypesDe Jager, Laura-Ellen 12 1900 (has links)
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: Diuraphis noxia (Kurdjumov, Hemiptera, Aphididae) commonly known as the Russian wheat aphid (RWA), is a small phloem-feeding pest of wheat (Triticum aestivum L). Virulent D. noxia biotypes that are able to feed on previously resistant wheat cultivars continue to develop and therefor the identification of factors contributing to virulence is vital. Since energy metabolism plays a key role in the survival of organisms, genes and processes involved in the production and regulation of energy may be key contributors to virulence: such as mitochondria and the NAD+/NADH that reflects the health and metabolic activities of a cell. The involvement of carotenoids in the generation of energy through a photosynthesis-like process may be an important factor, as well as its contribution to aphid immunity through mediation of oxidative stress. The complete mitochondrial genome of global Diuraphis noxia populations was characterised using Next Generation sequencing, and was found to be 15 721bp in size and consisting of 38 genes typically found within most insects. Single nucleotide polymorphism (SNP) analyses of the genomes of nine populations revealed 125 SNPs in the protein coding genes with the majority of the SNPs occurring in the ND genes, and the least in the ND4L gene. Low SNP variant frequency was found for the atp6 and atp8 genes, which differed from other reports in the Hemiptera. Variable ND5 expression levels were observed among the biotypes, although no correlation was apparent between ND5 expression and the virulence associated with each biotype. Whereas atp6 transcription was higher in the highly virulent biotype (SAM) under normal and stressful conditions in comparison to the least virulent biotype (SA1). A significantly higher NAD+/NADH ratio was also observed for the SAM biotype under stressful conditions in comparison to the lesser virulent biotypes. UPLC-MS analysis did not reveal any lycopene or β-carotene due to low compound concentrations in the extracted samples but various hydrophobic compounds were present in different concentrations among the biotypes. The carotene desaturase expression profile revealed that SA1 had the lowest relative expression of the gene involved in carotenoid products, while SAM had the highest, under normal and stressful conditions. The results indicate that sequence conservation in mitochondrial genes are associated with key energy processes to maintain a state of homeostasis under variable conditions and that the generation of energy is a contributing factor to the virulence development of D. noxia. The results also show that carotenoids may possibly contribute to fitness of D. noxia through reactive oxygen species scavenging or the production of additional energy, but further investigation is needed for confirmation. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Diuraphis noxia (Kurdjumov, Hemiptera, Aphididae) algemeen bekend as die Russiese koringluis (RWA), is ‘n klein floëem-voedende pes van koring (Triticum aestivum L). Virulente D. noxia biotipes wat instaat is om op voorheen bestande koring kultivars te voed gaan ontwikkel voortdurend, en daarom is die identifisering van faktore wat kan bydrae tot virulensie so belangrik. Omdat energie-metabolisme ‘n sleutelrol in die oorlewing van organismes speel, kan gene en prosesse wat by die produksie en regulering van energie betrokke is belangrike bydraers tot virulensie lewer: soos onder andere mitokondria en die NAD+/NADH-verhouding wat die gesondheid en metaboliese aktiwiteit van ‘n sel reflekteer. Die betrokkenheid van karotenoïede in die produksie van energie deur 'n fotosintese-verwante proses kan 'n belangrike faktor bydraend tot luis fiksheid wees, asook die bydra daarvan tot plantluis-immuniteit deur bemiddeling van oksidatiewe stres. Die volledige mitochondriale genoom van globale Diuraphis noxia populasies is met behulp van volgende generasie DNA volgordebepaling gekarrakteriseer, en daar is bevind dat dit 15 721 bp in grootte is en uit 38 gene bestaan wat tipies binne insekte voorkom. Enkelnukleotied- polimorfisme (SNP) ontleding van die genome van nege populasies het onthul dat daar 125 SNPs in die proteïen-koderende gene voorkom, met die meerderheid van die SNPs in die ND-gene, en die minste in die ND4L-geen. Lae SNP-frekwensies is gevind vir die atp6- en atp8- gene, wat verskil van verslae oor ander Hemiptera. Veranderlike ND5-uitdrukkingsvlakke onder die biotipes is waargeneem, alhoewel geen korrelasie duidelik was tussen ND5-uitdrukking en die virulensie geassosieer met elke biotipe nie. Die transkripsie van atp6 was hoër in die hoogs virulente biotipe (SAM) onder normale en stresvolle toestande in vergelyking met die minste virulente biotipe (SA1). ‘n Aansienlike hoër NAD+/NADH-verhouding is ook waargeneem vir die SAM-biotipe onder spanningsvolle omstandighede in vergelyking met die minder virulente biotipes. UPLC-MS-analise het geen likopeen of β-karoteen geïdentifiseer nie as gevolg van lae verbinding konsentrasies in die onttrekte monsters, maar verskeie hidrofobiese verbindings was in verskillende konsentrasies tussen die biotipes teenwoordig. Die karoteen desaturase-uitdrukkingsprofiel het aangetoon dat SA1 die laagste relatiewe uitdrukking van gene betrokke by karotenoïed produksie het, terwyl SAM die hoogste relatiewe uitdrukking onder normale en spanningsvolle omstandighede het. Die resultate van die studie dui daarop dat die volgorde bewaring in mitochondriale gene verband hou met die sleutel energie prosesse om 'n toestand van homeostase onder wisselende omstandighede te handhaaf en dat die produksie van energie 'n bydraende faktor tot die ontwikkeling van virulensie in D. noxia is. Die resultate toon ook aan dat karotenoïede moontlik kan bydra tot fiksheid van D. noxia deur reaktiewe suurstofspesies te aas of deur die produksie van addisionele energie, maar verdere ondersoeke word benodig ter bevestiging.
|
2 |
Elucidating functional interactions between the Russian wheat aphid (D. noxia Kurjumov) and bread wheat (Triticum aestivum L.)Schultz, Thia 12 1900 (has links)
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: The Russian wheat aphid (Diuraphis noxia, Kurdj., Hemipetra, Aphididae, RWA) is an important pest of wheat, causing large-scale damage and yield losses. Various studies have been done at a transcriptomics level, including complementary DNA-amplified fragment length polymorphisms (cDNA-AFLPs), suppressive subtractive hybridization (SSH) and micro-array, which have identified genes putatively involved in RWA resistance. Even though these candidate genes have been identified, their role in host defence still needs to be verified using a functional genetics approach. In this study virus induced gene silencing (VIGS) using a barley stripe mosaic virus (BSMV) vector, has been utilized to knock-down candidate genes of interest in a wheat cultivar with the Dn1-resistance gene (TugelaDN). In this study it was hypothesized that genes involved in the hypersensitive response (HR) may contribute towards resistance and were thus targeted for silencing. These include glutathione-S-transferase (GST), superoxide dismutase Cu/Zn (SOD) and thylakoid-associated ascorbate peroxidase (tAPX). However, since aphid feeding also results in wounding, the genes were also analyzed under wounding only. Aphid fecundity is considered an indicator of involvement in RWA resistance, as susceptible plants result in higher aphid fertility. Findings in the study suggest that with wounding only, that Dn1 containing plants produce a greater hypersensitive response than susceptible controls. Ascorbate peroxidase was found to be important for wounding-induced resistance in Dn1 wheat plants. Under infestation conditions, silencing of superoxide dismutase Cu/Zn (SOD) and thylakoid-associated ascorbate peroxidase (tAPX) was found not to have an effect on aphid fertility and thus are not directly involved in resistance signaling. Knock-down of a phi-class glutathione-S-transferase F6 (TaGSTF6) transcripts however, had a large effect on aphid nymph numbers and thus may contribute to Dn1-resistance. Putative resistance genes silenced under aphid infestation conditions were a nucleotide binding protein (NBP) and resistance gene analogue 2 (RGA2). Analysis of NBP revealed its identity as a part of the iron homeostasis machinery in the cytosol, responsible for Fe-cluster assembly. Silencing of both NBP and RGA2 resulted in the expression of a susceptible phenotype. T10rga2-1A is an NBS-LRR protein known to be required for rust resistance in concert with resistance gene Lr10. T10rga2-1D silenced treatments resulted in susceptibility and plant death after aphid infestation, suggesting that T10rga2-1D may be a good up-stream candidate in Dn1-resistance. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Russiese-koringluis (RWA) is ‘n pes wat ‘n belangrike ekonomiese invloed op koring opbrengste het en infestasie kan tot grootskaalse skade en oes verlies lei. Verskeie studies, onder andere komplimentêre DNA amplifiseerde fragment polimorfismes (cDNA-AFLPs), onderdrukkende onderskeidende hibridisaie (SSH) en mikro-reekse wat voorheen op transkriptomiese vlak gedoen is, het moontlike gene wat by RWA weerstand betrokke is, geïdentifiseer. Alhoewel hierdie gene reeds geidentifiseer was, hulle rol is nogtans onbekend. Dié gene moet nog getoets word, duur funksionele genetiese benaderingste maak. In hierdie studie is ‘n gars streep mosaïek virus vektor (BSMV) gebruik om kandidaat-gene van belang in ‘n Dn1-weerstandige geen-bevattende kultivar (TugelaDN) te onderdruk. Ondrukking van gene het deur middel van virus geïnduseerde geen onderdrukking (VIGS) plaasgevind. In hierdie studie is die hipotese gestel dat die gene betrokke by die hipersensitiewe reaksie (HR) ‘n invloed op plantweerstand kan hê en is dus geteiken vir geen-onderdrukking-studies. Hierdie gene het die volgende ingesluit: glutatioon-S-transferase (GST), superoksied dismutase Cu/Zn (SOD) en askorbien peroksidase (APX). Egter, omdat luisinfestasie ook tot verwonding aanleiding gee, is die onderdrukte gene ook onder alleenlik verwondingstoestande getoets. Luis vrugbaarheid is gebruik as indikator van betrokkenheid omdat meer vatbare plante ‘n hoër luis vrugbaarheid tot gevolg het. In die studie is gevind dat onder alleenlik verwondingkondisies, plante wat Dn1 bevat, ‘n groter hipersensitiewe respons vertoon, as vatbare kontroles. Daar is verder gevind dat askorbien peroksidase ‘n belangrike rol tydens verwondings-geïnduseerde weerstand in Dn1-plante speel. Daar is verder bevind dat die onderdrukking van superoksied dismutase Cu/Zn (SOD) en ‘n tilakoïed-geassosïeerde askorbien peroksidase (tAPX). Onder luis-infestasie kondisies, geen effek op luisvrugbaarheid gehad het nie en dus nie direk by die weerstandsrespons betrokke is nie. Die onderdrukking van ‘n phi-klas glutatioon-S-transferase F6 (TaGSTF6) het egter ‘n groot invloed op luis-vrugbaarheid gehad en kan dus ‘n rol in Dn1-weerstand speel. Die moontlike weerstands gene, geïdentifiseer as nukleotied bindings proteïen (NBP) en weestandsgeen anoloog 2 (T10rga2-1D), is getoets onder luis-infestasie kondisies. Die analise van NBP het getoon dat dit ‘n integrale deel van die yster homeostase meganisme in die sitosol, wat vir Fe-kluster samestelling verantwoordelik is, vorm. Onderdrukking van beide die NBP en T10rga2-1D het tot die uitdrukking van ‘n vatbare fenotipe aanleiding gegee. T10rga2-1A is ‘n NBS-LRR proteïen wat bekend is om noodsaaklik te wees tydens roes weerstandigheid in teenwoordigheid van die weerstandsgeen Lr10. T10rga2-1D-onderdrukte behandelings het tot vatbaarheid aangeiding gegee en daartoe gelei dat plante na luis-infestasies doodgaan. Hierdie resultate dui dus ‘n rol vir T10rga2-1D in Dn1-weerstandigheid aan, en suggereer verder dat hierdie geen ‘n goeie stroom-op kandidaat in Dn1-weerstandigheid is.
|
Page generated in 0.0717 seconds