• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

SQUID detected low-field NMR for the evaluation of internal fruit quality

Van Zyl, Derrick Steven 12 1900 (has links)
Thesis (MScEng (Electrical and Electronic Engineering))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: Assessing the quality of fruit has become vitally important for farmers and growers. With retailers placing ever stricter requirements on fresh produce, growers have to spend a greater amount of time and effort sorting and grading their harvest. Increasingly, vendors are placing requirements not only on external factors like colour, and firmness, but on internal quality factors such as sugar content and acidity, because, although consumers buy fruit based on their external appearances, the taste of the fruit is what determines whether the consumer will buy again. Different techniques exist that probe the internal quality of fruit non-destructively. The technique most widely used today is Near Infrared Spectroscopy. This technique is powerful, but has certain limitations such as poor reliability and the need for constant recalibration. This thesis suggests an alternative method for evaluating internal fruit quality based on low-field nuclear magnetic resonance detected by superconducting quantum interference devices. It introduces the theory of SQUIDs and NMR, and evaluates the use of SQUID detected NMR spectroscopy as a method for determining the internal quality of fruit. The fabrication techniques and processes are explained in detail and a design for a SQUID detected NMR spectrometer is given. Relevant simulations and simulation results are also given. No working SQUID could be fabricated and, as such, no working NMR spectrometer was demonstrated. This thesis serves as a reference work for future research. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Bepaling van die gehalte van vrugte het vir boere uiters belangrik geword. Met kleinhandelaars wat al strenger vereistes plaas op vars produkte moet boere meer tyd en inspanning bestee met die sortering en gradering van hul oes. Handelaars plaas nie net vereistes op eksterne kwaliteitsfaktore soos kleur en fermheid nie, maar begin al hoe strenger vereistes plaas op interne kwaliteitsfaktore soos suikerinhoud en suurgehalte, want, hoewel verbruikers vrugte koop op grond van hul eksterne kwaliteitsfaktore, is dit die smaak van die vrug wat bepaal of die verbruiker weer die vrug sal koop. Verskillende tegnieke bestaan wat die interne kwaliteit van vrugte op ’n nie-destruktiewe manier kan bepaal. Die mees algemene tegniek is Naby Infrarooi Spektroskopie. Hierdie tegniek is kragtig maar het sekere beperkings soos swak betroubaarheid en die noodsaaklikheid van konstante herkalibrasie. Hierdie tesis stel ’n alternatiewe metode vir die evaluering van interne vrugkwaliteit gebaseer op lae-veld kernmagnetiese resonans waargeneem deur supergeleidende kwantum inmenging toestelle voor. Dit stel die teorie van SKWITs en KMR bekend, en evalueer die gebruik van SKWIT-bespeurde KMR spektroskopie as ’n metode vir die bepaling van die interne kwaliteit van vrugte. Die fabrikasie tegnieke en prosesse word in detail verduidelik en ’n ontwerp vir ’n SWKIT opgevangde KMR spektrometer word gegee. Toepaslike simulasies en simulasie resultate word ook gegee. Geen werkende SKWIT kon vervaardig word nie en as gevolg daarvan kon geen werkende KMR spektrometer gedemonstreer word nie. Hierdie tesis dien as ’n naslaan werk vir toekomstige navorsing.

Page generated in 0.0867 seconds