• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die Saldanhabaai Watergehalte Forum Trust : 'n instrument vir beplande, geintegreerde monitering en bestuur van watergehalte

Van Wyk, Frederick C. (Frederick Christoffel) 12 1900 (has links)
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: The Saldanha-Langebaan coastal zone is an important natural resource and serves as habitat for several endangered bird and fish species. Development in this coastal zone holds a constant threat for the natural environment and has a negative impact on the water quality of the bay. It is therefore essential to manage the water quality to ensure fitness for use for all the beneficial users in this coastal zone. This study focuses on the utilization and management of the Saldanha-Langebaan coastal zone. The beneficial users have different water quality requirements. It is therefore important to identify all the different water uses and to determine the occurrence of pollution and the dispersion thereof in the bay. The biophysical characteristics of the natural resource are described as part of the objective determining phase of the integrated water quality management process. The thesis also focuses on the inauguration and functioning of an integrated water quality management organization and the development and implementation of a long term monitoring program, with special emphasis on the sediment en health monitoring results. The result of this research study is a functional management instrument for integrated water quality monitoring and management in the Saldanha-Langebaan coastal zone. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Saldanha-Langebaan kussone is 'n belangrike natuurlike hulpbron en dien as habitat vir verskeie bedreigde voel- en visspesies. Hierdie kussone is egter ook onder konstante ontwikkelingsdruk wat 'n negatiewe impak op die watergehalte van die baai het. Dit is dus noodsaaklik dat die watergehalte so bestuur word dat dit geskik bly vir al die gemeenskaplike watergebruikers in hierdie kussone. In hierdie studie is die benutting en bestuur van die Saldanha-Langebaan kussone ondersoek. Verskillende watergebruikers het uiteenlopende watergehaltebehoeftes en dit is noodsaaklik om die verskillende watergebruikers, sowel as die voorkoms en verspreiding van besoedeling in hierdie gebied te identifiseer. Die biofisiese eienskappe van die natuurlike kusopvanggebied is beskryf as deel van die aanvanklike doelwitbepalingsfase van geïntegreerde watergehaltebestuur. Die tesis fokus ook op die stigting en werkswyse van 'n geïntegreerde watergehaltebestuursliggaam, asook die ontwerp en implementering van 'n langtermyn moniteringsprogram. Daar is veral gelet op die resultate van die . sediment- en bakteriologiese moniteringsprogram. Die resultaat van die navorsingsproses is die totstandkoming van 'n funksionele bestuursliggaam wat as instrument dien vir geïntegreerde monitering en bestuur van die watergehalte in die Saldanha-Langebaan kussone.

Page generated in 0.073 seconds