Spelling suggestions: "subject:"scientists -- mpsychology"" "subject:"scientists -- bpsychology""
1 |
Verskille in tegnologiese hoe vlak mannekrag : persoonlikheidsverskille, kreatiwiteit, leerstyle, werkbelewingBezuidenhout, Martina 12 1900 (has links)
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 1989. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die persoonlikheidseienskappe van die ingenieurs en wetenskaplikes by die Instituut vir
Maritieme Tegnologie is ondersoek. Psigometrika en induktiewe metings is aangewend
om verskille in hierdie groepe ten opsigte van persoonlikheid, leerstylvoorkeure en
werkbelewing te peil. Geen bestuursnoemenswaardige verskille het tussen die groepe
in die teikengroep voorgekom nie. Leerstylgroep-gegronde verskille is weI bepaal en
behoort vir bestuursdoeleindes in ag geneem te word. / ENGLISH ABSTRACT: Personality characteristics of the engineers and scientists of the Institute for Maritime
Technology were investigated. Psychometrics and inductive measurements were used
to gauge differences between these groups in respect of personality, learning style
preference and perceptions of the work experience. No differences of significance for
management were found between these professional groups in the target group.
Differences based on learning style preference were, however, determined and should
be considered for management purposes.
|
Page generated in 0.0558 seconds