• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Uitbeelding van apartheid in Engelse Suid-Afrikaanse jeugliteratuur

Greyling, Isa Jakoba 11 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Apartheid het die oorgrote meerderheid Suid-Afrikaners se lewens onherroeplik beinvloed. Dit is daarom te verstane dat dit in die Suid-Afrikaanse literatuur, insluitende die Engelse Suid-Afiikaanse jeugliteratuur, neerslag gevind het. Ten einde die studie in konteks te plaas, word in die eerste drie hoofstukke 'n historiese oorsig van die apartheidsera, Engelse Suid-Afrikaanse volwasse literatuur, en Engelse Suid-Afrikaanse kinderen jeugliteratuur, gegee. Die hoofgedeelte van die studie word vervolgens bespreek, en is in die volgende drie hoofstukke verdeel: • Die uitbeelding van sosio-ekonomiese toestande gedurende die apartheidsera, soos byvoorbeeld van afsonderlike woongebiede en aparte openbare geriewe. • Die uitbeelding van die onderwystoestande, veral van die Bantoe-onderwysbeleid. • Die uitbeelding van die veiligheidsmagte (polisie en weermag), insluitende die beeld van hierdie magte in die bree gemeenskap. Ten slotte word verskillende ooreenkomste wat na vore gekom bet in die bestudeerde Engelse Suid-Afrikaanse jeugromans waarin apartheid uitgebeeld word, bespreek. Daar word ook gekyk na die waarde van hierdie jeugromans. / Apartheid had a irrevocably influence on the lives of the majority of people in South Africa. Therefore it is understandable that it would be portrayed in South African literature, including the English South African youth literature. To put the subject in context, the first three chapters ofthe thesis deal with a historical overview of the apartheidera; South African English adult literature; and South African English children's literature. The main part of the thesis has been divided as follows: • The portrayal of socio-economic conditions, e.g. separate residential areas and public amenities. • The portrayal of the education situation, especially the Black Education policy. • The portrayal of the security forces (police and army), including the images of these forces in the broader community. To conclude the thesis, similarities in the youth novels portraying apartheid are discussed. The value of these youth novels is also looked into. / Information Science / M. Inf.
2

Page generated in 0.0887 seconds