• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 3
  • Tagged with
  • 3
  • 3
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Urban particle and pollutant capture via stormwater filter facilities and the concomitant water quality and hydrological benefits

Li, Houng, January 2007 (has links)
Thesis (Ph. D.) -- University of Maryland, College Park, 2007. / Thesis research directed by: Civil Engineering. Title from t.p. of PDF. Includes bibliographical references. Published by UMI Dissertation Services, Ann Arbor, Mich. Also available in paper.
2

Alternatiewe lae koste rioolstelsels

Rossouw, Pieter Arnold January 1992 (has links)
Thesis (M.Dip. Tech (Civil Engineering))--Cape Technikon, 1992. / Statistieke toon dat die bevolking in suid-Afrika binne die volgende 25 jaar gaan verdubbel, terwyl die stedelike bevolking gedurende dieselfde tyd gaan vervierdubbel. Daar word verwag dat die grootste bevolkingstoename in die lae inkomstegroep, waarvan die grootste deelongeskoold is, gaan plaasvind. Verskeie stede en dorpe in ons land kan uit ondervinding oor die afgelope 4 of 5 jaar getuig van die onaanvaarbare gesondheidsrisiko wat deur onbeheerde en onbeplande plakkery meegebring word. Aangesien konvensionele gravitasieriolering baie duur is om te installeer en die metodes wat vir die verwerking en suiwering van die afvalwater gebruik word soms 'n hoogs tegnologiese en dus duur grondslag het, is dit noodsaaklik om alternatiewe vorms van rioolverwydering en rioolsuiwering te ondersoek. Die klem moet val op 'n bekostigbare en geskikte alternatiewe vorm van sanitasie. uit hierdie ondersoek het dit geblyk dat rioolverwyderingstelsels hoofsaaklik in drie groepe verdeel kan word. Eerstens is daar die stelsels waar die riool op die terrein verwerk word, tweedens kan riool vanaf die terrein op 'n ander neutrale terrein verwerk word of, in die derde geval kan 'n kombinasie van die twee stelsels gebruik word. Die term 'verwerking op terrein' verwys na die verwerking of gedeeltelike verwerking van riool op terrein. Stelsels wat onder hierdie kategorie ressorteer, is gewoonlik die goedkoopste, maar hou in sommige gevalle 'n gesondheids- en besoedelingsgevaar in. Die volgende stelsels word onder hierdie kategorie geklassifiseer: Putlatrines, Giet-Spoel stelsels, Reid se reuklose klosette, Septiese tenks en Aqua- Privies
3

Sources of nitrogen and phosphorus in stormwater drainage from established residential areas and options for improved management

Khwanboonbumpen, S. January 2006 (has links)
Thesis (Ph.D.)--Edith Cowan University, 2006. / Submitted to the Faculty of Computing, Health and Science. Includes bibliographical references.

Page generated in 0.0282 seconds