Spelling suggestions: "subject:"eex crimes -- south africa -- gauteng"" "subject:"eex crimes -- south africa -- egauteng""
1 |
'n Viktimologiese ondersoek na vroulike kindersekswerkers met spesifieke verwysing na Gauteng (Afrikaans)Hesselink-Louw, Ann-Mari Elizabeth 18 November 2005 (has links)
AFRIKAANS: Kinderprostitusie is 'n sosiale probleem wat wêreldwyd voorkom. Kinders wat nog nie puberteit betree het nie asook adolessente word deur souteneurs en hulle ouers of voogde by kindersekswerk betrek. Hierdie kinders wat dikwels die enigste broodwinners van die gesin is, word aan vernederende en in sommige gevalle gedwonge seksuele aktiwiteite, geweld, intimidasie en dwelms blootgestel. Die aard, omvang, werkswyse asook die emosionele, psigiese en fisieke gevolge van prostitusie op die kind is aan die hand van 'n verkennende, kwalitatiewe ondersoek (Gauteng - spesifiek Johannesburg en Pretoria) bestudeer. Die ondersoek word teoreties gerig deur onder andere die sosiale struktuur- en prosesteorieë. Verder is verskeie risikofaktore ten opsigte van kindersekswerk geïdentifiseer. Die moontlike dekriminalisering van prostitusie asook die effek wat dekriminalisering van prostitusie op kindersekswerk sal hê, is onder die loep geneem. Verskeie aanbevelings in verband met verdere navorsing rakende kindersekswerk is gemaak en moontlike oorkomingstrategieë ten opsigte van kindersekswerk is ook geïdentifiseer. ENGLISH: Child prostitution is a social phenomenon that occurs worldwide. Children, prior to reaching puberty, and adolescent's, are drawn into child sexwork by pimps, their parents or guardians. These children, often the only breadwinners of their families, become exposed to humiliation and in numerous situations coercion, violence, intimidation and drugs. The nature, extent, working environment and the emotional, psychological and physical effects of child prostitution on the child are explored through an explorative and a qualitative study (Gauteng - specifically Johannesburg and Pretoria). The study is theoretically driven through, inter alia, the social process and structural theories. Several risk factors regarding child sex work are identified. The possible decriminalization of prostitution and the effect thereof on child sex workers was considered. Several recommendations for further research on child sex work were made and possible prevention strategies were also identified. / Dissertation (MA (Criminology))--University of Pretoria, 2006. / Criminology / unrestricted
|
2 |
Gesinsgeweld: 'n kriminologiese ondersoekJooste, Thomas Ignatius Muller 28 February 2005 (has links)
The purpose of this research was to describe and explain family violence in the Gauteng Province of South Africa. It was conducted by means of a literature review, followed by empirical research, based on police dockets, against the background of Seligman's theory on learned helplessness. Other theories were also applied eclectically. The literature review was used to design a research schedule (questionnaire). This schedule was used for data capturing from police dockets from the Crime Information Analysis Centre (CIAC) at their Gauteng Regional office in Johannesburg. From this data, a convenience sample consisting of 415 cases, was compiled. These cases were reported at the charge offices of Laudium, Alexandra, Hillbrow, Rietgat, Eersterust and Mamelodi, during the period between 1 January 2001 and 1 March 2002.
Domestic violence is caused by macrosocial-, gender- and relationship factors. These causes can be explained by certain aspects of structural- process- reaction and the learned helplesness theories. The adjudication of this causes and explanations focus on primary, secondary and tersiary aspects of prevention. Triggering facors, confrontation, crime incidents and restoring the equalibrium were studied in relation to the dynamics of domestic violence. All these factors such as causes, explanations, prevention and dynamics , are considered to explain the stabilization of domestic violence. / Die doel van hierdie navorsing was om gesinsgeweld in die Gauteng-Provinsie van
Suid-Afrika te beskryf en te verklaar. E)it is gedoen aan die hand van 'n
literatuurstudie, en is uitgebrei met 'n empiiiese ondersoek wat op polisiedossiere
gebaseer is, teen die agtergrond van Seligman se teorie van aangeleerde
hulpeloosheid, asook ander teoriee wat eklekties bygewerk is. Die literahmrstudie is
gebrnik om 'n skedule (vraelys) te ontwerp. Die navorsingskedule is gebruik vir
datavangs uit polisiedossiere. Die polisiedossiere van die Misdaadinligting-
Analisesentrum (MIAS) van Gauteng se streekkantoor in Johannesburg is gebruik vir
die samestelling van 'n geriefHkheidsteekproef bestaande uit 415 gevalle. Hierdie
gevalle kom uit die aanmeldings by die aanklagkantore van Laudium, Alexandra,
Hillbrow, Rietgat Eersterust en Mamelodi, tussen 1 Jamiaiie 2001 en 1 Maart 2002.
Makrososiale faktore, geslagsrolsosialisering en verhoudingsfaktore veroorsaak
gesinsgeweld. Sekere elemente van die struktuur- proses- reaksie- en aangeleerde
hulpeloosheidsteoriee kan dit verklaar. Die beregting van bogenoemde fokus op
primere, sekondere en tersiere voorkomingsaksies. Die dinamika waarop gefokus
word met betrekking tot gesinsgeweld sluit in aspekte soos: die snellerfaktore,
konfrontasie, die praktiese misdaadinsident en uiteindelik die herstelde ekwillibrium.
A1 die faktore (oorsake, verklarings, voorkoming en dinamika) lei uiteindelik tot die
stadium waar waar verduidelik word hoe gesinsgeweld gestabilliseer word. / Criminology / D. Litt. et Phil. (Criminology)
|
3 |

stadium waar waar verduidelik word hoe gesinsgeweld gestabilliseer word. / Criminology and Security Science / D. Litt. et Phil. (Criminology)
|
Page generated in 0.109 seconds