• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Kritiese waardebepaling van Mimi Coertse (1932-) se bydrae tot die uitvoering van die Afrikaanse kunslied

Gerber, Marelize 05 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In hierdie studie word Mimi Coertse se bydrae tot die uitvoering van die Afrikaanse kunslied in diepte ondersoek. Die kunslied word omskryf en die ontwikkeling van die kunslied in Westerse kunsmusiekgeskiedenis en in Suid- Afrika word ontleed. Die belangrikste komponiste word gevalle uitgelig. 'n Oorsig van Mimi Coertse se lewe en loopbaan volg hierna. 'n Volledige tabel van algemene opmerkings oor Coertse se uitvoering van die Afrikaanse kunslied deur resensente, kollegas en vriende word bespreek. Dit word gevolg deur opmerkings oor Coertse se uitvoering van spesifieke Afrikaanse kunsliedere deur resensente. Die Afrikaanse kunsliedere wat deur komponiste aan Coertse opgedra is, sowel as die lys van Afrikaanse kunsliedere wat deur Coertse opgeneem is, word geboekstaaf. Coertse se sangloopbaan as kunsliedsangeres val saam met 'n tydperk waarin Afrikaans as taal en die Afrikaanse kultuur gedy het. Sy het in Afrikaans 'n uitdrukkingsmedium gevind wat haar die naaste aan die hart gele het. / This study involves an in-depth investigation into Mimi Coertse's contribution to the execution of the Afrikaans art song. The art song is defined and its development in the history of Western music and in South Africa analysed. The principal composers are highlighted in both instances. An overview is then provided of the life and career of Mimi Coertse. A comprehensive table of general comments on Coertse's execution of the Afrikaans art song by critics, colleagues and friends is discussed. This is followed by critics' comments on Coertse's performance of specific Afrikaans art songs. The Afrikaans art songs that composers dedicated to Coertse as well as the list of Afrikaans art songs recorded by Coertse are chronicled. Coertse's career as a performer of the art song coincided with a period in which Afrikaans as a language and Afrikaans culture blossomed. She found a medium of expression in Afrikaans that was closest to her heart. / Art History, Visual Arts & Musicology / M. Mus.
2

Kritiese waardebepaling van Mimi Coertse (1932-) se bydrae tot die uitvoering van die Afrikaanse kunslied

Gerber, Marelize 05 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In hierdie studie word Mimi Coertse se bydrae tot die uitvoering van die Afrikaanse kunslied in diepte ondersoek. Die kunslied word omskryf en die ontwikkeling van die kunslied in Westerse kunsmusiekgeskiedenis en in Suid- Afrika word ontleed. Die belangrikste komponiste word gevalle uitgelig. 'n Oorsig van Mimi Coertse se lewe en loopbaan volg hierna. 'n Volledige tabel van algemene opmerkings oor Coertse se uitvoering van die Afrikaanse kunslied deur resensente, kollegas en vriende word bespreek. Dit word gevolg deur opmerkings oor Coertse se uitvoering van spesifieke Afrikaanse kunsliedere deur resensente. Die Afrikaanse kunsliedere wat deur komponiste aan Coertse opgedra is, sowel as die lys van Afrikaanse kunsliedere wat deur Coertse opgeneem is, word geboekstaaf. Coertse se sangloopbaan as kunsliedsangeres val saam met 'n tydperk waarin Afrikaans as taal en die Afrikaanse kultuur gedy het. Sy het in Afrikaans 'n uitdrukkingsmedium gevind wat haar die naaste aan die hart gele het. / This study involves an in-depth investigation into Mimi Coertse's contribution to the execution of the Afrikaans art song. The art song is defined and its development in the history of Western music and in South Africa analysed. The principal composers are highlighted in both instances. An overview is then provided of the life and career of Mimi Coertse. A comprehensive table of general comments on Coertse's execution of the Afrikaans art song by critics, colleagues and friends is discussed. This is followed by critics' comments on Coertse's performance of specific Afrikaans art songs. The Afrikaans art songs that composers dedicated to Coertse as well as the list of Afrikaans art songs recorded by Coertse are chronicled. Coertse's career as a performer of the art song coincided with a period in which Afrikaans as a language and Afrikaans culture blossomed. She found a medium of expression in Afrikaans that was closest to her heart. / Art History, Visual Arts and Musicology / M. Mus.

Page generated in 0.1267 seconds