• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 12
  • 6
  • 2
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 31
  • 31
  • 31
  • 31
  • 13
  • 7
  • 5
  • 4
  • 4
  • 4
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
31

Kliënte se ervarings van narratiewe terapie met reflekterende groepe

Steyn, Abraham Johannes Christiaan 08 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Some of the limited research available on narrative reflecting team therapy was used in this study to develop a reflecting team therapy story. The reflecting team therapy story was developed using qualitative methodology in the form of an experimental text, which was strongly influenced by narrative discourse. The adopted methodology contributed to allowing the reflecting team therapy story as experienced by the client to speak very clearly to us. The following issues, inter alia, emerged: therapy is faster, clients are empowered, gender is important in therapy, the process is promoted by the multiplic ity of interactions and clients experience a scense of enpathy. The reflecting team therapy story can therefore serve as a working document which the reader can co-author. In the true spirit of narrative methology, I believe that every story contains an alternative story. There is no one true and final story. / Van die beperkte beskikbare navorsing oor reflekterende spanwerk is in hierdie studie gebruik om 'n reflekteringspanterapieverhaal daar te stel. Die reflekteringspanterapieverhaal is ontwikkel deur gebruik te maak van kwalitatiewe metodologie, in die vorm van 'n 'experimentele teks', wat sterk deur narratiewe diskoerse belnvloed is. Die veranderde metodologie het daartoe bygedra dat die verhaal van die reflekteringspanterapie soos ervaar deur die klient baie duidelik tot ons spreek. Die volgende sake het onder andere na vore getree: terapie is vinniger, kliente word bemagtig, geslag is van belang by terapie, die proses word bevorder as gevolg van die meervoudigheid van interaksie en kliente beleef 'n gevoel van empatie. Die reflekteringspanterapieverhaal kan dus dien as 'n werksdokument waaraan die leser as ko-redakteur deelneem. In die ware gees van narratiewe metodologie glo ek dat daar in elke verhaal 'n alternatiewe verhaal skuil. Daar is dus geen ware en finale verhaal nie. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M.Th. (Praktiese Teologie)

Page generated in 0.251 seconds