• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

'n Ondersoek na die regsbeskerming van die vrou se huweliksverhouding tydens die klassieke Romeinse reg

Jacobs, Annalize 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In hierdie ondersoek is navorsing gedoen oor die Romeinse huweliksverhouding ten einde vas te stel of die klassieke Romeinse reg die Romeinse vrou se huweliksverhouding beskerm het indien dit deur haar man se wangedrag geskend is. Die navorsing het getoon dat, soos in die Suid-Afrikaanse reg, die Romeinse huweliksverhouding teen die klassieke tydperk 'n consortium omnis vitae met veral morele huwelikspligte was en dat die nie-nakoming van hierdie pligte op wangedrag en skending van die huweliksverhouding neergekom het. Daar is tot die gevolgtrekking gekom dat, soos in die moderne reg, ook die Romeinse man die huweliksverhouding kon skend deur wangedrag, beperkte vorme van seksuele wangedrag, iniuria en bigamie. Die klassieke Romeinse reg het egter nie aan die Romeinse vrou direkte regsbeskerming verleen by die man se skending van die huweliksverhouding deur wangedrag nie. Sy het egter wel indirekte regsbeskerming in die vorm van toevlugof afskrikmiddels (soos egskeiding en die dos) geniet. / In this study research has been done on the Roman marital relationship in order to determine whether classical Roman law protected the Roman wife's marital relationship if it had been breached by her husband's misconduct. Research has shown that by the classical period, as in South African law, the Roman marital relationship was a consortium omnis vitae with primarily moral marital duties. Non-compliance with these duties amounted to misconduct and breach of the marital relationship. It was concluded that, as in modern law, the Roman husband too could be in breach of his marital relationship through misconduct, limited forms of sexual misconduct, iniuria and bigamy. However, classical Roman law did not grant the Roman wife any direct legal protection where her husband was in breach of the marital relationship because of misconduct. She nevertheless enjoyed indirect legal protection in the form of deterrents (such as divorce and the dos). / Law / LL.M.
2

Page generated in 0.112 seconds