• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Comparing cross-group and same-group friendships amongst white South African students at Stellenbosch University

Goosen, Anneke January 1900 (has links)
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: Friendships in general are a very powerful form of interpersonal contact, and cross-group friendships in particular have been shown to be particularly effective in promoting positive outgroup attitudes (Pettigrew & Tropp, 2006). Very few studies have compared same-group and cross-group friendships along their underlying processes. The present study aimed to explore, firstly, the differences and similarities between same-group and cross-group friendships along various interpersonal variables, including friendship length, friendship type, friendship contact, positive and negative reciprocal self-disclosure, friendship functions, and friendship affection. Secondly, the present study explored, and compared, the structural relationships between these interpersonal variables across the two friendship conditions. Thirdly, the present study explored how the generalization of attitudes towards the specific cross-group friendship influence attitudes to the outgroup as a whole. Finally, the present study explored the extent to which contact with a specific cross-group friend exposed the ingroup participants to a broader social network of outgroup members. Cross-sectional survey data was collected amongst 468 White South African first year students studying at Stellenbosch University using electronic surveys. The final sample comprised of 235 of the respondents in the same-group friendship condition (who completed questions relating to their closest same-gender, White South African friend) and 233 respondents in the cross-group friendship condition (who completed questions relating to their closest same-gender, Coloured South African friend). Results indicated that same-group friendships were qualitatively more intimate than cross-group friendships, characterized by significantly greater scores on all the interpersonal variables. Path analyses revealed a number of differences in the structural relationships between the interpersonal variables across the two friendship conditions, as well as a number of important mediation effects for both same- and cross-group friendships. Furthermore, cross-group friendship affection was significantly associated with more positive attitudes towards the outgroup in general, even when controlling for prior contact with the outgroup in general. Finally, contact with the cross-group friend was associated with greater contact with the cross-group friend‟s same-group friends, which was in turn associated with more outgroup friendships. Collectively, these results not only shed light on the mean-level and structural similarities and differences amongst interpersonal-level friendship variables associated with same- and cross-group friendships, but they also make a valuable contribution to the contact literature, providing a number of insights for the improvement of structured intergroup contact interventions that are aimed at facilitating the development of cross-group friendships and the improvement of outgroup attitudes. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Vriendskappe oor die algemeen is 'n baie kragtige vorm van interpersoonlike kontak, en kruis-groep vriendskappe in die besonder is besonder effektief om positiewe buitegroep (outgroup) houdings te bevorder (Pettigrew & Tropp, 2006). Baie min studies het selfde-groep vriendskappe en kruis-groep vriendskappe met betrekking tot hul onderliggende prosesse vergelyk. Die huidige studie het beoog om eerstens, die verskille en ooreenkomste tussen selfde-groep en kruis-groep vriendskappe met betrekking tot verskeie interpersoonlike veranderlikes te bestudeer. Hierdie veranderlikes sluit in die lengte van die vriendskap, vriendskaps tipe, vriendskaps kontak, positiewe en negatiewe wedersydse self-bekendmaking, vriendskaps funksies en vriendskaps gehegtheid. Die studie het tweedens die strukturele verhoudings tussen hierdie interpersoonlike veranderlikes vir elke vriendskapskondisie bestudeer en vergelyk. Die studie het derdens bestudeer tot watter mate positiewe houdings teenoor die spesifieke kruis-groep vriend veralgemeen tot positiewe houdings teenoor die buitegroep as 'n geheel. Die studie het, ten slotte, bestudeer tot watter mate kontak met die spesifieke kruis-groep vriend die binne-groep (ingroup) deelnemers blootstel tot 'n breeër netwerk van buitegroep lede. Deursnee opname data is ingesamel met behulp van elektoniese vraelyste onder 468 Blanke Suid-Afrikaanse eerstejaar studente wat studeer aan die Universiteit van Stellenbosch. Die finale steekproef het bestaan uit 235 deelnemers in die selfde-groep vriendskap kondisie (wat vrae beantwoord het met betrekking tot hul naaste, selfde-geslag, selfde-groep vriend) en 233 deelnemers in die kruis-groep vriendskaps kondisie (wat vrae beantwoord het met betrekking tot hul naaste, selfde-geslag, Kleurling Suid-Afrikaanse vriend). Die resultate het aangedui dat selfde groep vriendskappe kwalitatief meer intiem is as kruis-groep vriendskappe, en word gekenmerk deur beduidend hoër tellings op al die interpersoonlike veranderlikes. Pad-ontledings analises het aangedui dat daar 'n paar verskille in die strukturele verhoudinge tussen die twee vriendskapskondisies is, sowel as 'n aantal belangrike bemiddeling (mediation) effekte vir beide selfde-groep vriendskappe en kruis-groep vriendskappe. Die resultate het verder aangedui dat kruis-groep vriendskaps gehegtheid beduidend geassosïeer is met meer positiewe houdings teenoor die buitegroep in die algemeen, selfs wanneer die invloed van vroeëre kontak met die buitegroep gekontroleer word. Ten slotte, kontak met die kruis-groep vriend is geassosïeer met meer kontak met die kruis-groep vriend se vriende (wat van dieselfde groep is), wat op die beurt geassosïeer is met meer buitegroep vriendskappe. Gesamentlik werp hierdie resultate nie net lig op die gemiddelde-vlak en strukturele ooreenkomste en verskille tussen selfde-groep vriendskappe en kruis-groep vriendskappe met betrekking tot die interpersoonlike veranderlikes nie, maar dit maak ook 'n waardevolle bydrae tot die kontak literatuur. Dit voorsien 'n aantal bydraes vir die verbetering van gestruktureerde intergroep kontak ingrypings wat daarop gemik is om die ontwikkeling van kruis-groep vriendskappe en die verbetering van buitegroep houdings te fasiliteer.
2

A between-subjects comparison of same-group and cross-group friendships amongst Coloured South African students at Stellenbosch Univeristy

Lewis, Cindy Lisa 04 1900 (has links)
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: Interpersonal friendships fulfil several important functions in the lives of individuals across their lifespan, and cross-group friendships have been shown to be strongly associated with reduced outgroup prejudice (Pettigrew & Tropp, 2006). The emerging literature comparing same-group and cross-group friendships along interpersonal-level variables amongst majority-status participants in Northern Ireland, England, Serbia, and South Africa has consistently shown that same-gender, same-group friendships are rated as greater in overall quality than corresponding cross-group friendships (Swart et al., 2011). The present study aimed to replicate these findings amongst minority-status coloured South African respondents by (1) undertaking between-group comparisons of the mean-level scores reported for same-group and cross-group friendships along nine interpersonal-level variables, namely friendship length, friendship type, friendship closeness, friendship contact, friendship functions, friendship affection, interpersonal trust, positive reciprocal self-disclosure and negative reciprocal self-disclosure; (2) comparing the structural relationships between these interpersonal-level variables across the two friendship conditions; (3) exploring whether attitudes towards a specific outgroup exemplar (closest same-gender white South African friend) generalise towards more positive attitudes towards white South Africans in general; and (4) exploring the extent to which interactions with a specific cross-group friend were related to access with a wider social-network of outgroup peers and the development of further cross-group friendships. Cross-sectional, electronic survey data were collected amongst 302 coloured South African students studying at Stellenbosch University and included 157 respondents in the same-group condition and 145 respondents in the cross-group condition. Results showed that (1) same-group friendships were characterized by significantly greater intimacy and overall quality than cross-group friendships; (2) there exist several differences in the structural relationships between the interpersonal-level and group-level variables across the two friendship conditions; (3) that positive attitudes towards a specific outgroup exemplar generalised to more positive attitudes towards white South Africans in general; and (4) that a single cross-group friend provides valuable access to a broader network of outgroup peers with whom to form further cross-group friendships. These findings not only replicate the results found in the emerging literature (Goosen, 2011; Swart et al., 2011), they further its contributions by providing a comparison with minority-status groups / AFRIKAANSE OPSOMMING: Interpersoonlike vriendskappe vervul verskeie belangrike funksies in die lewens van individue in hul leeftyd. Kruis-groep vriendskappe dui aan dat dit in groot mate verbind word met verminderde buitgegroup veroordeeltheid (Pettigrew & Tropp, 2006). Die opkomende literatuur wat selfde-groep en kruis-groep vriendskappe vergelyk langs interpersoonlike-vlak veranderlikes onder meerderheid-status deelnemers in Noord-Ierland, Engeland, Serwië en Suid-Afrika en het gewys dat selfde-geslag, selfde-groep vriendskappe word gegradeer as groter in kwaliteit as ooreenstemmende kruis-groep vriendskappe (Swart et al., 2011). Die huidige, tussen-groep studie het „n poging aangewend om hirdie bevindinge te repliseer deur: (1) die gemiddelde-vlak punte vir selfde-groep en kruis-groep vriendskappe met nege interpersoonlike veranderlikes te vergelyk, naamlik die lengte van die vriendskap, vriendskap tipe, vriendskap nabyheid, vriendskaps kontak, vriendskap funksies, vriendskaps gehegtheid, interpersoonlike vertroue en positiewe en negatiewe wedersydse self-bekendmaking; (2) die strukturele verhoudings tussen hierdie interpersoonlike-vlak veranderlikes tussen die twee vreinskap-kondisies te vergelyk; (3) om te omdersoek of houdings teenoor „n spesifieke buitegroep model (naaste, selfde-geslag blanke Suid-Afrikaanse vriend) veralgemeen tot positiewe houdings teenoor blanke Suid-Afrikaners in die algemeen; en (4) te ondersoek tot watter mate wissel werking met „n spesifieke kruis-groep vriend aan verwant is met toegang na „n breër netwerk van buitegroep lede om verder kruis-groep vriendskappe te ontwikkel. Deursnee, elektroniese vraelyste data was ingesamel onder 302 kleurling Suid-Afrikaanse studente wat aan die Universiteit van Stellenbosh studeer en 157 proefpersone in die selfde-groep vriendskapskondisie as ook 145 proefpersone in die kruis-groep vriendskapskondisie. Die resultate het aangedui dat (1) selfde-groep vriendskappe word gekenmerk deur noemenswaardige hoër vlakke van die interpersoonlike veranderlikes as kruis-groep vriendskappe; (2) daar bestaan verskeie verskille in die strukturele verhoudings tussen die interpersoonlike-vlak en groep-vlak veranderlikes tussen die twee vriendskapkondisies; (3) dat positiewe houdings teenoor „n spesifieke buitegroep model word veralgemeen tot meer positiewe houdings teenoor blanke Suid-Afrikaners in die algemeen; en (4) dat „n enkele kruis-groep vriend waardevol toegang tot „n breër netwerk van buitegroepe lede verskaf en met wie verder kruis-groep vriendskappe geworm word.

Page generated in 0.0662 seconds