• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • No language data
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Voorkoms van stres by huismoeders in diens van 'n kinderhuis

Erasmus, Magdalena 11 1900 (has links)
The research posed two questions, namely (a) how much stress, if any, is experienced by house mothers in a childrens' home, and (b) which factors cause such stress. The methodology employed is descriptive research. It covered the total population of ten house mothers in a childres' home. Measuring instruments employed were; the Heimler scale for Social Functioning, the Glazer Stress Control Life Style Questionnaire, the Stress Questionnaire, and a self-formulated questionnaire. The results are as follows: 70% reported average to high stress, but are inclined to deny stress. 30% reported normal stress levels, Possible causes of stress are the work context of the childrens' home, age, period of service, and personality. / Die studie soek antwoorde op twee vrae, naamlik (a) hoeveel sires, indien enige, beleef huismoeders in 'n kinderhuis, en (b) wat veroorsaak sulke sires? Die metode wat gebruik was, is beskrywende navorsing. Die totale populasie van tien huismoeders in die spesifieke kinderhuis is betrek. Die klein omvang maak hierdie studie nie veralgemeenbaar nie. Die volgende meetinstrumente is benut ; die Heimlerskaal vir Maatskaplike Funksionering, die "Glazer Stress Control Life Style Questionnaire'', die "Stress Questionnaire", en 'n selfgeformuleerde vraelys. Die resultate is soos volg: 70% van die huismoeders in die studie vermeld gemiddelde tot hoe mates van stres, maar is geneig om stres te ontken. Dertig persent van die respondente vermeld normale hoeveelhede stres. Moontlike oorsake van sires is aangetoon as: die werkskonteks binne die kinderhuis, ouderdom, tydperk van diens, en persoonlikheid / Social Work / M.A. (Social Work: Mental Health)
2

Page generated in 0.0616 seconds