Spelling suggestions: "subject:"summaries inn english anda afrikkans"" "subject:"summaries inn english anda afrikkanse""
1 |
Maatskappybesparing en die investeringsbesluitVan Zyl, Cecilia J. 11 1900 (has links)
The share of corporate saving in total saving in South Africa has increased during the past four decades. In this dissertation various economic theories are examined in order to try to explain this change and to determine the possible implications of this change. The conclusion is that the relationship between the investment decision of companies and their savings decision is governed by the determinants of the financing choice of firms. These include cost, risk, control and availability. If, because of these factors, firms prefer to
finance investment with retained earnings, there is a relationship between investment and the level of corporate saving. The degree to which the investment decision is dependent on the availability of internal
financing will determine the importance of the level of corporate saving in a country. / Oor die afgelope vier dekades het die aandeel van maatskapybesparing in die totale besparing in Suid-Afika toegeneem. In hiersie vehandeling word veskillende ekonomiese teoriee ondersoek ten einde hierdie verandering te probeer veklaar en te probeer vasstel wat die implikasies van hierdie veandering is. Die gevolgtrekking waartoe gekom word, is dat die verband tussen die investeringsbeleid en die maatskappye se besparingsbesluit bepaal word deur faktore wat die finansieringskeuse van die firmas beinvloed, naamlik koste, risiko, beheer en beskikbaarheid. Indien hierdie faktore daartoe lei dat die maatskapye verkies om investering met terruggehoue bespaaring the finansier, is daar 'n verband tussen investering en die vlak van maatskappybesparing. Die mate waarin die investeringsbesluit afhanklik is van die beskikbaarheid van interne finansiering, sal bepaal hoe belangrik die vlak van maatskappybesparing in 'n land is. / Economics and Management Sciences / M.Com.
|
2 |

Page generated in 0.0763 seconds