Spelling suggestions: "subject:"superresolution image processing"" "subject:"hyperresolution image processing""
1 |
Super-resolution imagingVan der Walt, Stefan Johann 12 1900 (has links)
Thesis (PhD (Electronic Engineering))--University of Stellenbosch, 2010. / Contains bibliography and index. / ENGLISH ABSTRACT: Super-resolution imaging is the process whereby several low-resolution photographs
of an object are combined to form a single high-resolution estimation.
We investigate each component of this process: image acquisition, registration
and reconstruction. A new feature detector, based on the discrete pulse
transform, is developed. We show how to implement and store the transform
efficiently, and how to match the features using a statistical comparison that
improves upon correlation under mild geometric transformation. To simplify
reconstruction, the imaging model is linearised, whereafter a polygon-based interpolation
operator is introduced to model the underlying camera sensor. Finally,
a large, sparse, over-determined system of linear equations is solved, using
regularisation. The software developed to perform these computations is made
available under an open source license, and may be used to verify the results. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In super-resolusie beeldvorming word verskeie lae-resolusie foto's van 'n onderwerp
gekombineer in 'n enkele, hoë-resolusie afskatting. Ons ondersoek elke
stap van hierdie proses: beeldvorming, -belyning en hoë-resolusie samestelling.
'n Nuwe metode wat staatmaak op die diskrete pulstransform word ontwikkel
om belangrike beeldkenmerke te vind. Ons wys hoe om die transform e ektief
te bereken en hoe om resultate kompak te stoor. Die kenmerke word vergelyk
deur middel van 'n statistiese model wat bestand is teen klein lineêre beeldvervormings.
Met die oog op 'n vereenvoudigde samestellingsberekening word
die beeldvormingsmodel gelineariseer. In die nuwe model word die kamerasensor
gemodelleer met behulp van veelhoek-interpolasie. Uiteindelik word 'n groot, yl,
oorbepaalde stelsel lineêre vergelykings opgelos met behulp van regularisering.
Die sagteware wat vir hierdie berekeninge ontwikkel is, is beskikbaar onderhewig
aan 'n oopbron-lisensie en kan gebruik word om die gegewe resultate te veri eer.
|
Page generated in 0.1465 seconds