• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die identiteit van en bediening in 'n myngemeenskap : 'n gevallestudie van die Ned. Geref. Kerk Grootmist

Smit, Nicolaas Jacobus Louw 01 1900 (has links)
Thesis (MTh)--Stellenbosch University, 2000 / ENGLISH ABSTRACT: The story a congregation tells of itself, helps it to understand who it is, where it is coming from and where it is going. The story confirms the congregation's very existence, it reveals its character and confesses to what it stands for. This study is an attempt by the researcher to explain the identity of the Dutch Reformed Congregation of Grootmist in as scientific a manner as possible. This study will determine the identity of the parish by means of a brief historical synopsis. It is an attempt to provide a base and practice theory with which to empower the congregation to operate more effectively within the bounds of its own unique context. The second chapter (after the introductory chapter) deals with the church as seen within the context of a changing world. The church will not be able to understand itself if it cannot understand the world around it. Both the base and the practice theories of a congregation are affected when set within the unique context of a small mining community. The third chapter focuses on a broad analysis of the congregation and uses this knowledge to provide a systematic understanding of the activities of the congregation. Chapter four is spent on formulating a base theory which uses the metaphor "sojourners and strangers" to explain the nature of the church. The practical theory is explained in chapter five and guidelines are established as to how the basic theory should function in practice. The practical theory focuses mainly on establishing enriched spirituality and koinonia structures. Chapter six focuses on the important role of leadership in the implementation of the basic and practical theory. Chapter seven gives a pro active projection for further study in order to keep up the momentum of congregational renewal. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die verhaal wat In gemeente oor haarself vertel, help haar om te verstaan wie sy is, waarvandaan sy kom en waarheen sy op pad is. In Gemeente se storie bevestig dat sy bestaan, dit openbaar haar karakter en dit bely waarvoor sy staan. Hierdie skripsie is In poging deur die navorser om op In wetenskaplike wyse die identiteit van die Nederduits Gereformeerde Kerk Grootmist te bepaal. Die navorser wil deur middel van In oorsigtelike geskiedenis van die gemeente verkennend te werk gaan in sy soeke na wat die identiteit van die gemeente is. Hy wil In moontlike basis - en praktykteorie vir die gemeente daarstel om die gemeente te bemagtig tot meer effektiewe modi van gemeente-wees in haar unieke konteks. Naas die inleidende hoofstuk, wil die navorser met die tweede hoofstuk poog om die kerk te plaas in die veranderende wereld waarin sy haar bevind. Die kerk kan haarself nie verstaan as sy nie haar konteks verstaan nie. Die unieke konteks van In myngemeenskap het In direkte invloed op die basis en praktykteorie van die gemeente. Die derde hoofstuk gee aandag aan In gemeente-analise waarin die profiel, strukture en funksionering van die gemeente ontleed word. Daar word deur middel van feitekennis gevolgtrekkings gemaak oor die werksaamhede van die gemeente. Die vierde hoofstuk formuleer die basisteorie vir die gemeente. Die bywoner en vreemdeling-metafoor word aangewys as die uitstaande metafoor om die wese en doel van kerkwees weer te gee. Hoofstuk vyf gee aandag aan In praktykteorie wat riglyne neerle oor hoe die basisteorie in die praktyk behoort te funksioneer. Die praktykteorie is veral gerig op die verdieping in spiritualiteit en koinonia strukture. Die sesde hoofstuk stippel In strategie vir leierskapsontwikkeling uit sod at die basis en praktykteorie in die praktyk tot sy reg kan kom. In hoofstuk sewe word In projeksie geskep vir verdere navorsing sod at die proses van gemeentevernuwing sy momentum kan behou.

Page generated in 0.0771 seconds