Spelling suggestions: "subject:"thoughts anda thinking"" "subject:"thoughts ando thinking""
1 |
Retrospeksie op onderbewustelike skuldgevoelens se dinamiese verloop van kinders tot volwassenheidVan Niekerk, Karen 06 1900 (has links)
Afrikaans text / Skuldgevoelens is 'n emosie wat aile mense een of ander tyd in hulle lewens ervaar.
Daar is egter diegene wat daagliks gebuk gaan onder skuldgevoelens en met die gevolge daarvan
worstel, byvoorbeeld depressie, angsversteurings, woede-uitbarstings, ensovoorts.
Skuldgevoelens se simptome demonstreer heelwat destruktiwiteit en raak persone se totale
funksionering, dit is die liggaamlike, affektiewe, kognitiewe, en geestelike aspekte van menswees.
Die huidige psigoterapeutiese intervensies fokus op die behandeling van die simptome van
skuldgevoelens. Simptoombehandeling bring egter slegs tydelike verligting, aangesien daar
met verloop van tyd ander simptome ontwikkel en/ofterugvalle voorkom. Buiten die fokus op simptome
van skuldgevoelens is dit belangrik om ook as terapeut te verstaan, wat maak een persoon meer
kwesbaar as 'n ander om skuldgevoelens te ontwikkel en waarom die skuldgevoelens instand
gehou word. Die behandeling moet derhalwe verskuifword vanaf simptoombehandeling, na die
oplossing van die oorsaak en
instandhouding.
Navorsing oor skuldgevoelens is hoofsaaklik gerig op die effek wat skuldgevoelens op die individu
se persoonsvorming het (onder andere die ontwikkeling van patologie). Min navorsing is egter
gedoen oor die oorsaak van skuldgevoelens en by name onderbewustelike skuldgevoelens. Die
oorkoepelende doel van hierdie navorsing is om die dinamiese verloop van onderbewustelike
skuldgevoelens in retrospek bloot te le. 'n Voorafgaande literatuurstudie oor skuldgevoelens lei
die gevalstudie in. Daar word gepoog om met behulp van 'n gevalstudie die onderbewustelike
persepsies en denke van die respondent bloot te le en dit te omskryf, te interpreteer en te
verduidelik.
Die studie het verder ook ten doel om aanbevelings vir sielkundiges, professionele
hulpverleners, ouers en onderwysers te maak rakende die oorsaak en die
onderbewustelike dinamiese verloop van skuldgevoelens, sodat kliente se overte gedrag binne die
konteks van bulle volledige psigodinamika verstaan kan word.
Literatuur oor die praktiese verloop van hipnoterapie en die motivering van die terapeut se
gedagtegang en terapeutiese handeling is yl. Die navorsing poog om op hierdie gebied
'n bydrae te Iewer, aangesien die volledige terapeutiese interaksie opgeskryf is. / Guilt is an emotion which all people experience at times through the course of their lives.
There are however, those who experience guilt all the time and struggle with the effects of it,
for example depression, anxiety, anger, etcetera. The symptoms of guilt demonstrate
destruction and influence the complete functioning of a person - body, emotions, mind, and
spirit.
The current psychotherapeutic interventions focus on the treatment of the symptoms of guilt.
Symptom treatment brings only tempor ry relief, which is usually followed by new symptoms
developing or relapses. Apart from the focus on the symptoms of guilt, it is also important that
the therapist should understand why one person is more vulnerable than another person to develop
guilt, and why is guilt preserved. Accordingly treatment can be shifted from symptom treatment to
solving the problems of the cause and maintenance of guilt.
Research on guilt focuses primarily on the effect of guilt on personality development
(pathology among others). Less research has been done on the cause of guilt - especially
subconscious guilt. The overall aim of this study is to uncover the dynamic course of
subconscious guilt retroperspectively. A literature study on guilt serves as introduction to the
case study. The research is done by means of a case study to uncover the
subconscious perceptions and thoughts of the respondent, which will be described, interpreted and
explained.
The research will establish recommendations for Educational Psychologists, psychologists in
other categories, parents and teachers to understand the cause and subconscious dynamic course of
guilt. That will enable them to interpret the overt behaviour in the context of the complete
psychodynamics.
Literature on the practical course of therapy and the train of thoughts of the therapist is in
short supply. This research seeks to contribute to filling this gap when the complete
therapeutic interaction between the therapist and the client is put down in writing. / Psychology of Education / D. Ed. (Sielkundige Opvoedkunde)
|
2 |

3 |
Hitting with two strikes: Cognitive intervention to promote academic achievement for minority studentsFoster, Edward John 01 January 1994 (has links)
No description available.
|
4 |
Cesta ke změně a vítězství: projekt pro 3. ročník ZŠ s cílem osobnostního rozvoje s využitím metod a technik dramatické výchovy. Rozvoj schopnosti smysluplně žít svůj život, pozitivního přístupu k životu a k sobě sama a pozitivního programování si svých cílů / Journey to Change and Victory : The project has been developed based on the material for the 3rd grade of elementary school with the aim of using the method and technique of dramatic education to achieve personality development.Heřmanská, Irena January 2012 (has links)
The work is focusing on children personality development in the sense of developing ability to live meaningful life, positive thinking and programming of own goals. Theoreti- cally are described key laws of life that children learn through the completed project. This projecttakesintoaccountandusesthepsychologicalassumptionsofrelevantagegroup.The project also applies methods and techniques of dramatic education.The result of the project is evaluation of the successfulness and effectiveness from the long term perspective and thereforeitscontributioninrelationtochildrenandtheirabilitytolivetheirlivesmeaningfully. Keywords: Dramatic education, positive thinking, programming of own goals, personality develo- pment, self-perception, conscious intentions, the power of thoughts
|
Page generated in 0.101 seconds