• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die toepassing van die kultuurstrategiemodel van C.A. van Peursen in die historiese opvoedkunde (Afrikaans)

Louw, William 09 December 2005 (has links)
AFRIKAANS: In hierdie studie word daar 'n diepgaande studie van die kultuurstrategie-model van C.A. van Peursen gemaak vanuit 'n histories-opvoedkundige navorsingsmetode. Die doel van die studie is om te bepaal of opvoeding soos dit in die verlede gemanifesteer het met behulp van die model georden, geklassifiseer en gesistematiseer kan word. Indien moontlik, in hoe 'n mate kan die model toepassingswaarde hê vir die Historiese Opvoedkunde. Ten aanvang is daar in hoofstuk 1 'n breë raamwerk en agtergrond verskaf waarteen die studie gelees kan word. In hoofstuk 2 is relevante begrippe wat uit die studie voortvloei, gedefinieer en verklaar om die studie meer toeganklik te maak. Ten einde 'n breër perspektief te verskaf, is hoofstukke 3, 4 en 5 in drie onderskeie wordings- of ontwikkelingsfases van die mens verdeel onder andere die mitiese, ontologiese en funksionele fase. In elk van die fases is die verhouding en ingesteldheid van die mens met die werklikheid, medemens en die bonatuurlike bespreek. In elke fase word daar telkens verwys na eksemplare uit die verlede. Ten laaste is daar bevind dat die model uiters geskik en toepasbaar is vir die ordenning, klassifikasie en sistematisering van die opvoedingsverlede. Enkele aanbevelings word in hierdie verband gemaak. ENGLISH: This study involves a comprehensive and thorough examination of the Culture Strategy Model of C.A. Van Peursen from a historical-educational research perspective. The aim of the examination is to determine whether education, as was manifested in the past with the help of the model, can be classified and systematized. If at all possible, to which extent can the model contain application value for the History of Education. To commence with, Chapter 1 contains a broad framework and background for the reading of the study. In Chapter 2 we find relevant ideas which emanate from the study and which are defined and explained to facilitate the accessibility of the study. In order to provide a broader perspective, chapters 3, 4 and 5 are divided into three separate genetic or development phases of man that is the mythical, ontological and functional phases. In each of the phases we examine the relationship and involvement of man with reality, his fellow beings and the supernatural. In each phase reference will be made to specimens from the past. Finally, it was established that the model is extremely suitable and applicable for the arrangement and systemizing of the educational past. A few recommendations are made in this regard. / Dissertation (MEd)--University of Pretoria, 2005. / Humanities Education / Unrestricted
2

Nimsiede en sosiale transformasie : ’n histories-kritiese en affektiewe studie van Psalm 15 / The Nimsides and social transformation : a historical-critical and affective study of Psalm 15)

De Lange, Daniel Petrus 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die Nimsiede het gedurende die laat 9de en vroeë 8ste eeue oor Israel geregeer. Psalm 15 is waarskynlik gedurende die 8ste eeu, tydens die regering van koning Jerobeam II geskryf. ’n Mondelinge tradisie het in die tyd van die Omriede ontstaan en is gedurende die Nimsiede-periode voortgesit . Psalm 15 reflekteer iets van die sosio-ekonomiese konteks van hierdie tydperk. ’n Analise word gedoen om ’n moontlike verbinding met die regering van die Nimsiede te bevestig. ’n Analise word ook gedoen van die emosies wat in die psalm uitdrukking vind. / Old Testament and Ancient Near Eastern Studies / M. Th. (Old Testament)

Page generated in 0.1509 seconds