• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

'n Filosofies-andragogiese benadering tot dialektiese strategiese onderwysbestuur : 'n verwysing na die satellietkampus van die Vaaldriehoekse Technikon in Kempton Park

Geldenhuys, Michiël Daniël 06 1900 (has links)
Hoër Onderwys in Suid-Afrika is in 'n proses van transformasie. Hierdie transformasie is onder meer as gevolg van internasionale wereldtendense en die historiese agterstande van onderwys in Suid-Afrika. Dit is derhalwe noodsaaklik dat instellings, soos die Oos-Rand Kampus van die Vaaldriehoekse Technikon, strategiese beplanning in sy bestuursaktiwiteite behoort te inkorporeer. Hierdie studie het strategiese bestuur as sentrale tema met komponente in die Filosofiese Antropologie en in Sakebestuur. In hierdie studie is ondersoek gedoen na strategiese bestuur as dialektiese strategiese bestuur met kenmerke van bi-polere, dualistiese en kontensieuse aard. Dit is vanuit hierdie vertrekpunt dat dialektiese strategiese bestuur in die kategoriee van menswees, soos onder meer synsopenheid, dialoog, toekomstigheid, paties-dinamiese gerelasioneerdheid, verbeelding, selfbewussyn, waardes en vryheid en besluitneming, gefundeer kan word. Dit kan gekonstateer word dat dialektiese strategiese bestuur 'n menslike aktiwiteit is wat in die Filosofiese Antropologie en in die Aksiologie gefundeer is. 'n Ondersoek is ook geloods na faktore wat die toekomstige strategiese posisie van die Oos-Rand Kampus van die Vaaldriehoekse Technikon kan beinvloed en/of bepaal Internasionale en nasionale onderwysfaktore is ondersoek en 'n nie-empiriese opname is onder personeel, studente en werkgewers uitgevoer om inligting te verkry wat in strategiese bestuur gebruik kan word. Die gevolgtrekkings van hierdie studie is in die vorm van strategiese tendense en 'n moontlike bestuursplan uiteengesit wat as 'n vertrekpunt in 'n strategiese plan vir die Oos-Rand Kampus van die Vaaldriehoekse Technikon gebruik kan word. / Higher Education in South Africa is in a process of transfonnation. This transfonnation is, amongst others, due to the international global tendencies and the historic backlog of education in South Africa It is therefore imperative that institutions, such as the East Rand Campus of the Vaal Triangle Technikon, should incorporate strategic planning in its managerial activities. This study has strategic management as a central theme with components in the Philosophical Anthropology and in Business Management. In this study strategic management has been investigated as dialectic strategic management with characteristics of a bi-polar, dualistic and contention nature. It is from this departure that dialectic strategic management can be funded in the categories of being human, namely openness to being, dialogue, futurity, pathic-dynamic relatedness, imagination, self consciousness, values and freedom and decision making. It can thus be stated that dialectic strategic management is a human activity funded in the Philosophical Anthropology and in the Axiology. An investigation has also been done pertaining factors which can influence and/or determine the future strategic position of the East Rand Campus of the Vaal Triangle Technikon. International and national educational factors have been investigated and a non-empirical survey was made among stafl: students and employers as to obtain infonnation that can be used in strategic management. The conclusion of the study is presented in the form of strategic intents and a probable management plan that can be used as a point of departure in a strategic management plan for the East Rand Campus of the Vaal Triangle Technikon. / Educational Studies / D. Ed. (Filosofie van die Opvoeding)
2

Page generated in 0.1687 seconds