Spelling suggestions: "subject:"cotransport theory -- amathematical models"" "subject:"cotransport theory -- dmathematical models""
11 |
Modelling and industrial application of flow through two-dimensional porous mediaDu Plessis, J. Prieur 03 1900 (has links)
Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2002 / ENGLISH ABSTRACT: A Representative Unit Cell (RUC) model for flow through two-dimensional porous media is
presented and applied to two industrial related problems. The first application is to that of
cross-flow in tube banks. Both staggered and square (inline) configurations are investigated
and the model results are compared to experimental data. The second application is to flow
through a stack in a timber-drying kiln. The RUC model is applied to the anisotropic timber
stack ends and the centre part is modelled with a standard duct flow solution. The results
of the models applied to a timber stack are compared to experimental data obtained from
model tests undertaken in a wind tunnel. The results of the RUC and duct flow models are
found to be in excellent agreement with the data of the experimental models. These models
may be used to optimize kiln designs. / AFRIKAANSE OPSOMMING: 'n Verteenwoordigende Eenheid Sel (VES) model vir vloei deur twee-dimensionele poreuse
media word weergegee en toegepas op twee industriële toepassings. Die eerste toepassing is
op dwarsvloei deur banke van buise. Beide gestapelde en inlyn konfigurasies word ondersoek
waarvan die model resulte met eksperimentele data vergelyk word. Die tweede toepassing
is op vloei deur 'n stapel in 'n hout-droogoond. Die VES model word toegepas op die
anisotropiese ente van houtstapels en die middelste seksie word gemodelleer deur 'n standaard
kanaalvloei oplossing. Die resultate van die modelle toegepas op n 'houtstapel word
vergelyk met eksperimentele data verkry uit model toetse wat in 'n wind-tonnel uitgevoer
is. Die VES en kanaalvloei modelle se resultate stem uitstekend ooreen met die data van die
eksperimentele modelle. Hierdie modelle kan gebruik word om die ontwerp van droogoonde
te optimeer.
|
Page generated in 0.0969 seconds