• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 3
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Onderwysersopleiding vir uitkomste-gebaseerde onderwys in Suid-Afrika

Dreyer, Johannes Machiel 11 1900 (has links)
Summaries in English and Afrikaans / This study was undertaken because of the realisation that a new approach to teacher education will have to be followed if teachers are to be empowered to teach within the framework of the new educational dispensation, Curriculum 2005. Because such a change implies a new curriculumfor teacher training there is a need for research on how providers will have to adapttheir training approach and curriculum to meet the challeng.es of Curriculum 2005. In this study the development of a model for outcomes-based learning programme design is undertaken. To achieve this: outcomes-based education systems in the USA, Australie, New Zealand, Canada and England are investigated; he unique model of outcomes-based education that is being implemented in Soutr Africa is described and explained; requirements for the training of teachers in the context of outcomes-based education and Curriculum 2005 are identified and described; a model for outcomes-based learning programme design is developed to serve as a possible framework for the design of learning programmes for teaeher education for outcomes-based education in South-Africa. The study shows that outcomes-based teacher education has received only scant attention in the rest of the world. It is also shown that the design of learning programmes for outcomes-based education requires a somewhat different approach than traditional curriculum design, where content play such a dominant role. A model for outcomes-based teacher.education is suggested to facilitate the development of such programmes. It is hoped that the model will be of use and that it will contribute to sensible learning programmes which will empower teachers to function successfully in an outcomes-based education system. / Hierdie studie het ontstaan uit die besef dat 'n nuwe benadering tot onderwysersopleiding gevolg sal moet word as onderwysers in staat gestel moet word om die nuwe kurrikulum, Kurrikulum 2005, op uitkomste- gebaseerde wyse in die praktyk te fasiliteer. Omdat so 'n verandering 'n nuwe kurrikulum impliseer is daar 'n behoefte aan navorsing om te bepaal hoe onderwysersopleidingsinstansies hul opleidingsbenadering en-kurrikulum moet aanpas om aan die eise van die nuwe kurrikulum en die nuwe onderrigrnodel in Suid-Afrika te voldoen. In hierdie studie is daar gepoog om 'n model vir uitkomste-gebaseerde leerprogramontwerp, vir die·opleiding van Suid-Afrikaanse onderwysers te ontwikkel. Om dit te kon regkry is: 'n ondersoek geloods na uitkomste-gebaseerde onderrigstelsels in die VSA, Australie, Nieu-Zeeland, Kanada en Engeland; die ontstaan en ontwikkeiing van die unieke model van uitkomste-gebaseerde onderrig wat tans in Suid-Afrika geimplementeer word, beskryf en verklaar; vereistes vir die opleiding van onderwysers geidentifiseer en beskryf binne die konteks van 'n uitkomste-gebaseerde onderrigrnodel en Kurrikulum 2005; 'n model vir uitkomste-gebaseerde leerprogram ontwikkel wat as moontlike raamwerk kan dien vir die ontwerp van leerprogramme vir opleiding van onderwysers vir uitkomste-gebaseetde onderrig in Suid-Afrika. Hierdie studie toon aan dat uitkomste-gebaseerde onderwysersopleiding nog weinig aandag geniet het in die res van die wereld. Daar word ook aangetoon dat die ontwerp van leerprogramme vir uitkomste-gebaseerde onderwysersopleiding 'n ietwat ander benadering vereis as wat gegeld het in tradisionele kurrikulumontwerp, waar inhoude so 'n dominante rol speel. 'n Model vir leerprogramontwerp vir uitkomste-gebaseerde onderwysersopleiding word voorgestel om die ontwikkeling van sodanige programme te vergemaklik. Daar word vertrou dat die model van waarde sal wees en daartoe sal meewerk dat sinvolle leer-programme antwerp sal word wat onderwysers in staat sal stel om suksesvol binne die stelsel van uitkomste-gebaseerde onderrig te funksioneer. / Teacher Education / D Ed. (Didactics)
2

3

A training program for care givers of underweight children in South African schools

Van Dorsten, Carin 06 May 2013 (has links)
A recent Report Card on Physical Activity and Health in South African Children and Youth 2010 states that at least four major factors place young children at risk: tobacco use, poor diet, lack of physical activity and facing weight challenges, this then including being overweight, underweight, obese or stunted for one’s age. One of the areas for action and intervention mentioned in the report card is training of teachers. The aim of this study was to increase knowledge, skill and competence in school teachers (care givers) when dealing with underweight in school children. A training program (train-the-trainer) was designed by the researcher. Under nutrition (underweight) is implicated in more than half of all child deaths worldwide. 25.33% of respondents in this study showed signs of underweight highlighting the importance of such training in schools. Using the above statistical data the research embarked on the development, implementation and evaluation of a training program for care givers on underweight prevalence in children in South African schools. The intervention research model of Thomas and Rothman was used in the design and development of the training program. A descriptive design with a quasi-experiment one group pre-test-post test was used in this study. A non parametric statistical test was utilized as data was measured on an ordinal scale (Wilcoxon signed rank test). The care giver training program was implemented over nine weeks consisting of one and a half hour sessions held once weekly. All Foundation Phase teachers were involved in the training (18 Care Givers). The program was implemented with grade one learners at a traditional primary school in Pretoria with a mixed demography and age groups varying between 6 and 8 years of age. Hundred and fifty learners participated in the pre and post test wherein a non probability sampling method was used. The study found that the training program for care givers had a statistically significant effect on underweight prevalence in young children. FMEA profiling in this study confirmed that enhancing care giver knowledge, skill and competence contributes significantly to the changes experienced in children’s underweight status. BMI levels changed significantly. The percentage underweight children dropped from 25.33% to 15, 33% over time. It is recommended that this intervention program be implemented and facilitated by teachers (care givers) forming part of a multi-disciplinary education approach in many South African schools. AFRIKAANS : ‘n Onlangse verslag getiteld “Report Card on Physical Activity and Health in South African Children and Youth 2010” dui aan dat daar ten minste vier hooffaktore is wat jong kinders se gesondheid aan gesondheidsrisiko’s blootstel. Die faktore sluit in rook, ongesonde eetstyl en dieet, gebrekkige deelname aan fisieke aktiwiteit en gewigsuitdagings. Gewigsuitdagings waarvoor Suid Afrikaanse jeug te staan kom sluit in oorgewigvoorkoms, ondergewigvoorkoms, obesiteit en of groeibeperking (stunting). Een van die areas wat in die verslag as voorkoming vir hierdie gewigsuitdagings voorgestel word is opleiding aan opvoeders. Die doel van die studie was dan om kennis, vaardigheid en bekwaamheidsvlakke in onderwysers te verbeter wanneer hulle met ondergewig kinders in hulle sorg werk te bewerkstellig d.m.v ‘n indiensopleidingsprogram (Train-the–trainer). Tans dra ondergewigvoorkoms by tot meer as die helfte van alle sterftes onder kinders wêrelwyd. In hierdie studie is bevind dat soveel as 25.33% van die kinders in die studie tekens van ondergewig getoon het. Dit beklemtoon die belangrikheid van ‘n opleidingsprogram aan die opvoeders van hierdie kinders. Statistiese data soos hier bo genoem is deur die navorser aangewend in die ontwikkeling, implementering en evaluering van die opleidingsprogram aan opvoeders van ondergewig kinders in die skool. Die intervensie navorsingsmodel van Thomas and Rothman is gebruik in die ontwerp en ontwikkeling van die opleidingsprogram. ‘n Beskrywende ontwerp met kwasi-eksperimente, een groep voortoets-natoets is in die studie gebruik. Nie parametriese statistiese toetsing is aangewend en data is gemeet aan die hand van ‘n ordinale skaal (Wilcoxon signed rank toets). Die opleidingsprogram aan opvoeders is oor ‘n tydperk van nege weke geïmplimenteer. Elke opleidingsessie was een en ‘n half uur lank en een maal per week aangebied. Alle grondsalgfase opvoeders was in die opleiding betrokke (n=18). Die program is getoets op graad een leerders wat skoolgaan in ‘n tradisionele laerskool in Pretoria met ‘n gemengde demografie en ouderdomsgroepe het gewissel tussen ses en agt jaar oud. Een honderd en vyftig leerders het aan die voor en natoetsing deelgeneem en ‘n nie waarskynlike metode van insluiting is gebruik. Die studie het bevind dat die opleidingsprogram aan opvoeders van ondergewig kinders in die skool ‘n beduidende invloed gehad het op die voorkoms van ondergewig. FMEA profiele gedoen in die studie het bevestig dat die verbetering van opvoeder kennis, vaardigheid en bekwaamheidsvlakke beduidend bygedra het tot die verandering in die ondergewig status van die kinders. LMI tellings het gedaal vanaf 25, 33% tot slegs 15, 33% oor verloop van tyd. Die navorser is van mening dat hierdie voorkomingsprogram in werking gestel behoort te word en deur opvoeders in die skool gefasiliteer word; om sodoende deel te word van ‘n multi-dissiplinêre onderwysbenadering in Suid Afrikaanse skole. / Dissertation (MA)--University of Pretoria, 2013. / Biokinetics, Sport and Leisure Sciences / unrestricted

Page generated in 0.0491 seconds