• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Wetgewing teen elektroniese betreding

Ulrich, Neil. 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Parralel met die snelle groei van rekenaartegnologie en die groteiwordende rol wat rekenaars in ans alledaagse lewe speel, is daar ongelukkig 'n toename in die misbruik van rekenaars. Benewens die wyses om rekenaarmisbruik by wyse van remedies in die siviele reg aan te spreek, is dit hoofsaaklik die taak van die strafreg om sodanige misbruik te kriminaliseer en deur middel van straf sulke misbruik te voorkom en oortreders af te skrik. Uit 'n ontleding van die Suid-Afrikaanse strafreg het dit geblyk dat bestaande misdrywe, beide gemeenregtelik en statuter, nie voldoende rekenaarmisbruik kan kriminaliseer en aanspreek nie. Wetgewing blyk die mees gepaste optossing te wees. Uit 'n regsvergelykende studie van die hantering van rekenaarmisbruik in jurisdiksies waar die wetgewer verskillende benaderings toegepas het, het dit geblyk dat die mees gepaste wyse om rekenaarmisbruik te kriminaliseer sal wees om ongemagtigde rekenaarbetreding as moedermisdaad te bestraf aangesien dit die fondament is waarop enige verdere misbruik van 'n rekenaar gebaseer word. Daarbenewens moet verdere meer spesifieke misbruikshandelinge wyd omskryfword as misdrywe, ten opsigte van meer emstige misbruik na betreding van 'n rekenaar / Parallel with the growth in computer technology and increasing use of computers, there has been an increase in computer misuse. In addition to addressing different methods of computer misuse in terms of civil law remedies, it is mainly the task of the criminal law to criminalise such misuse, prevent computer misuse and deter offenders by means of punishment. It was clear from a study of South African criminal law that existing offences, both statutory and in terms of the common law, do not criminalise and address computer misuse effectively. It therefore seems that legislation would be the most appropriate solution. It appeared from a comparative study of jurisdictions where legislators approach computer misuse differently, that the most effective way of criminalising computer misuse would be to criminalise una1,1thorised computer accessing as basic offence. In addition thereto more specific further acts of serious computer misuse, defined broadly, should be criminalised / Criminal & Procedural Law / LL.M. (Criminal & Procedural Law)
2

Wetgewing teen elektroniese betreding

Ulrich, Neil. 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Parralel met die snelle groei van rekenaartegnologie en die groteiwordende rol wat rekenaars in ans alledaagse lewe speel, is daar ongelukkig 'n toename in die misbruik van rekenaars. Benewens die wyses om rekenaarmisbruik by wyse van remedies in die siviele reg aan te spreek, is dit hoofsaaklik die taak van die strafreg om sodanige misbruik te kriminaliseer en deur middel van straf sulke misbruik te voorkom en oortreders af te skrik. Uit 'n ontleding van die Suid-Afrikaanse strafreg het dit geblyk dat bestaande misdrywe, beide gemeenregtelik en statuter, nie voldoende rekenaarmisbruik kan kriminaliseer en aanspreek nie. Wetgewing blyk die mees gepaste optossing te wees. Uit 'n regsvergelykende studie van die hantering van rekenaarmisbruik in jurisdiksies waar die wetgewer verskillende benaderings toegepas het, het dit geblyk dat die mees gepaste wyse om rekenaarmisbruik te kriminaliseer sal wees om ongemagtigde rekenaarbetreding as moedermisdaad te bestraf aangesien dit die fondament is waarop enige verdere misbruik van 'n rekenaar gebaseer word. Daarbenewens moet verdere meer spesifieke misbruikshandelinge wyd omskryfword as misdrywe, ten opsigte van meer emstige misbruik na betreding van 'n rekenaar / Parallel with the growth in computer technology and increasing use of computers, there has been an increase in computer misuse. In addition to addressing different methods of computer misuse in terms of civil law remedies, it is mainly the task of the criminal law to criminalise such misuse, prevent computer misuse and deter offenders by means of punishment. It was clear from a study of South African criminal law that existing offences, both statutory and in terms of the common law, do not criminalise and address computer misuse effectively. It therefore seems that legislation would be the most appropriate solution. It appeared from a comparative study of jurisdictions where legislators approach computer misuse differently, that the most effective way of criminalising computer misuse would be to criminalise una1,1thorised computer accessing as basic offence. In addition thereto more specific further acts of serious computer misuse, defined broadly, should be criminalised / Criminal and Procedural Law / LL.M. (Criminal & Procedural Law)

Page generated in 0.0734 seconds