• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Johannese perspektiewe oor inklusiwiteit en eksklusiwiteit van verlossing / Johannine perspectives on inclusivity and exclusivity of salvation

Rousseau, Pieter Abraham 06 1900 (has links)
Die Johannese geskrifte (Evangelie en Briewe) word veralgemenend binne die Christendom gelees en die uniekheidsbeklemtoninge ten opsigte van Jesus as enige Verlosser word ook so verstaan. Hierdie hoofsaaklik sosiaal-wetenskaplike ondersoek was gefokus op Johannes se aansprake ten opsigte van Jesus en is gedoen om bewus te maak van die sosiaal-kulturele onderbou van die geskrifte. As sodanig is dit bedoe! om heuristies in te werk ten einde bestaande hermeneuse beter te dien sodat die boodskap van die Nuwe Testament effektiewer oorgedra kan word. Dit is ook gepoog om bevindinge uit die studie deur te trek na die gesekulariseerde samelewing en pluralistiese religieuse standpunt wat te Iande bestaan. Die teksgedeeltes wat eksegeties ondersoek is, bevat die aspekte van aanvaarding of verwerping van Jesus as die unieke Godsagent wat ewige /ewe meedeel. Dit het geblyk dat die begrip in Johannes nie net op oneindigheid in die hiemamaals dui nie, maar veral op kwaliteit in die hede. Johannes se postulaat is dat Jesus konstant hierdie lewe meedeel aan hulle wat in Hom glo. Die vraag na relevansie van 'n religie uit Judaistiese oorsprong in 'n AfroWesterse samelewing en kultuur is vanuit die aspekte van kulturele relatiwisme en relatiwiteit hanteer. Dit word aanvaar dat die ingrype van God deur Jesus Christus binne die Israelitiese volksmilieu en Mediterreense kultuur plaasgevind het, maar dat dit wat Johannes aan sy lesers herbevestig het, vir aile mense relevant is. Jesus is die unieke Godsagent wat ewige lewe meedeel, wat, as sodanig, nie menslike sterflikheid negeer nie, maar dit transendeer. / The social-scientific research for this treatise concentrated on John's assertion of Jesus' uniqueness. The selected Scripture portions for exegesis contain the aspects of receiving or rejecting Him as God's Agent who bestows eternal life. Eternal lifo in John does not so much denote never ending life, but rather excellent quality of life in the present. The relevancy of a religion from a Judaistic origin in an Afro-Western cultural society was treated on the aspects of cultural relativism and cultural relativity. The conclusion accedes to the fact that God's interaction with man in the person of Jesus Christ took place within an Israelite national milieu and Mediterranean culture, but what John reasserted is relevant for all time- the life that Jesus bestows does not negate mortality, but transcends it. / New Testament / M. Th. (Nuwe Testament)
2

Page generated in 0.0861 seconds