• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Stigmatization and VVF-HIV/AIDS among young adults females : a critical pastoral assessment of the role of the ECWA (Evangelical Church West Africa)

Abraham, Yisa Thomas 03 1900 (has links)
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: This study focuses on the problem of VVF-HIV/AIDS, stigmatization, the threat to the human dignity of women and the role of the church, with specific reference to the role of Evangelical Church Winning All (ECWA). In order to show this, models of practical theology methodology were used as theoretical and methodological basis for the study. Practical theology is as a study area deals with the praxis of God, i.e. salvific and eschatological involvement and engagement with the trajectories of human lives and the suffering of human beings. Within the context of theological reflection, it involves man’s attempt to express and portray the presence and will of God in such a way that meaning in life and comfort is contextually disclosed and discovered (Louw, 2008:71). Having established the latter, the focus falls firstly on the description of the conditions addressed in the study about VVF-HIV/AIDS and its prevalence in Northern Nigeria. A detailed contextual study also shows that a variety of factors impact negatively on the status and well-being of women in the area. Traditional, cultural, economic, political and religious factors are either uniquely applicable to or aggravate the status and well-being of the subjects of the research, namely women suffering from VVF-HIV/AIDS in Northern Nigeria. It specifically involves the social and political context in which they live. It also shows that the existence and extent of these factors increase the vulnerability of women to contracting the HIV as well as VVF. The extent to which these factors, in combination with the latter conditions specifically promote the stigmatization of these women and the forms such stigmatization takes are also explored. Moving on to the issue of human dignity: a historical overview is given of the concept and it is defined for the purposes of the study. The extent to which the human dignity is affected in the study area is then investigated in light of their context, with particular reference to the women suffering from VVF-HIV/AIDS. It is concluded that the stigmatization to which the VVF-HIV/AIDS sufferers in Northern Nigeria are subjected, indeed constitutes a serious threat to their human dignity. In answering the question of whether the church (ECWA) has a responsibility towards these women and to address the issue of their stigmatization, two pastoral theological perspectives were used, that of the nature of the church and that of the concept of human dignity from a theological perspective. According to this perspective human beings have been created in the image of God. Having established that, on theological grounds, such a responsibility exists, a possible pastoral theological model for addressing the issue of the stigmatization of women suffering from VVF-HIV/AIDS was proposed. The church’s response to the challenge of VVF-HIV/AIDS is to come from its deepest theological convictions about the nature of creation, the unshakeable fidelity of God’s love, the nature of creation, the nature of the body of Christ and the reality of Christian hope. The creation narrative, which affirms that humanity is created in the image of God, links human beings to the love of God, which is modelled in the incarnation of Jesus. Moving on to the data analysis, the extent of the challenges of VVF-HIV/AIDS sufferers and the level of knowledge of the pastors of the subject of the stigmatization of young adult females sufferers of VVF-HIV/AIDS and their treatment of the issue were evident. Finally, recommendations were drawn up in order to provide basic understanding and awareness to ECWA on how to objectively address the problem of VVF-HIV/AIDS in Northern Nigeria. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie fokus op die probleem van VVF-HIV/AIDS, stigmatisering, die bedreiging van die menslike waardigheid van vroue en die rol van die kerk (ECWA). Om dit aan te toon, word die model van die praktiese teologie metodologie gebruik as 'n teoretiese en metodologiese basis vir die studie. Praktiese teologie handel oor die praxis van God, d.w.s. die verlossingsboodskap en eskatologiese betrokkenheid by en verbintenis met die trajekte van die menslike lewe en die lyding van die mens. Binne die konteks van teologiese refleksie, d.w.s. die menslike poging om aan 'n beeld van die teenwoordigheid en wil van God op so 'n manier uitdrukking te gee, word die betekenis daarvan in die lewe en troos kontekstueel geopenbaar en ontdek (Louw, 2008:71). Na laasgenoemde val die fokus eers op die beskrywing van die voorwaardes in die studie oor VVF-HIV/AIDS en die voorkoms daarvan in die noorde van Nigerië. ’n Gedetailleerde kontekstuele studie toon ook dat 'n verskeidenheid negatiewe faktore ‘n impak op die status en die welsyn van vroue in die area het. Tradisionele, kulturele, ekonomiese, politieke en godsdienstige faktore waarvan 'n paar óf uniek van toepassing is óf ‘n verswarende effek het op die navorsingskonteks van vroue wat in die noorde van Nigerië aan VVF-HIV/AIDS ly en spesifiek op die sosiale, politieke konteks waarin hulle leef. Daar word ook aangetoon dat die bestaan en omvang van hierdie faktore die vatbaarheid van vroue vir die kontraktering van die MIV-virus sowel as VVF, verhoog. Daar word ook gekyk na die wyse waarop hierdie faktore in kombinasie met bogenoemde voorwaardes spesifiek die bevordering van die stigmatisering van hierdie vroue teweegbring en na die vorme wat hierdie stigmatisering aanneem. Die kwessie van menslike waardigheid word ondersoek deur 'n historiese oorsig van die konsep te gee. Dit word vir die doeleindes van die studie gedefinieer. Die mate waarin menslike waardigheid in die studiearea ‘n rol speel, met spesifieke klem op die konteks van vroue wat ly aan VVF-HIV/AIDS, word ook nagegaan. Daar word tot die gevolgtrekking gekom dat die menswaardigheid van die VVF-HIV/AIDS lyers in die noorde van Nigerië tot 'n groot mate in die lig van die stigmatisering hulle aan onderwerp word, aangetas word. Ter beantwoording van die vraag of die kerk (ECWA) 'n verantwoordelikheid teenoor hierdie vroue het om hul stigmatisering aan te spreek, word twee pastorale teologiese perspektiewe gebruik: dié van die aard van die kerk en van die konsep van menswaardigheid vanuit 'n teologiese perspektief waarvolgens die mens na die beeld van God geskep is. Nadat vasgestel is dat, op teologiese gronde, so 'n verantwoordelikheid wel bestaan, word 'n moontlike pastorale teologiese model vir die aanspreek van die kwessie van die stigmatisering van vroue wat ly aan VVF-HIV/AIDS voorgestel. Die kerk se reaksie op die uitdaging van VVF-HIV/AIDS spruit uit sy diepste teologiese oortuigings oor die onwrikbare getrouheid van God se liefde, die aard van die skepping, die aard van die liggaam van Christus en die werklikheid van die Christelike hoop. Die skeppingsverhaal, wat bevestig dat die mensdom in die beeld van God geskep is, verbind die mens aan die liefde van God, wat in die inkarnasie van Jesus gemodelleer word. Daar word dan beweeg na die data-analise, die omvang van die uitdagings van VVF-HIV/AIDS lyers en die vlak van kennis van die pastore oor die onderwerp van die stigmatisering van die jong volwasse vroulike lyers aan VVF-HIV/AIDS en hulle behandeling van die probleem. Ten slotte word aanbevelings gemaak ten einde basiese begrip/bewustheid te verskaf oor hoe die ECWA die probleem van VVF-HIV/AIDS in die noorde van Nigerië objektief kan aanspreek.

Page generated in 0.0258 seconds