• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

An enquiry into the need for occupational health promotion programmes in selected occupational settings: a nursing perspective / Ondersoek na die behoefte aan beroepsgesondheidsbevorderende programme in geselekteerde beroepsituasies : 'n verpleegkundige benadering

Huiskamp, Agnes Alice 25 August 2009 (has links)
Hierdie navorsing het die bevordering van die regering se gesondheidsbevorderingsdoelwitte soos vervat in die Witskrif vir die Transformasie van die Gesondheidstelsel in Suid-Afrika, Kennisgewing 667 van 1997 (White Paper for the Transformation of the Health System in South Africa Notice 667 of 1997) ten doel. 'n Verdere doel was om die behoefte na beroepsgesondheidsbevorderende programme in geselekteerde beroepsituasies vanuit 'n verpleegkundige perspektief vas te stel. Die resultate van hierdie navorsing het aangedui dat daar wel 'n behoefte bestaan aan beroepsgesondheidsbevorderende programme in geselekteerde beroepsituasies. Hierdie behoefte is vasgestel deur middel van die literatuurstudie en deur die versameling van inligting deur middel van 'n opname. 'n Holistiese en bemagtigingsbenadering tot beroepsgesondheidsbevorderende, asook 'n gesondheidsbevorderende verplegingsbenaderingsraamwerk word voorgestel. Addisioneel word riglyne vir die ontwikkeling en implementering van beroepsgesondheidsbevorderingsprogramme asook 'n gesondheidsbevorderende verpleegopleidingsprogram voorgestel. Daar word aanbeveel dat gesondheidsbevorderende verpleegkunde ingesluit word in alle verpleegkunde praktyke en verpleegkunde kurrikula. Aanbevelings ten opsigte van toekomstige navorsing sentreer rondom 'n ondersoek na die huidige status van beroepsgesondheidsbevordering, navorsing met betrekking tot die gesondheidsbevorderende werkplek en kampus - wat alle belanghebbendes insluit - die status van gesondheidsbevorderende opleiding; en navorsing gelyksoortig aan hierdie een in ander streke van Suid-Afrika. Die skeiding tussen beroeps- en primere gesondheidsorg in werkplekke behoort ook ondersoek te word. / This research is aimed at furthering the health promotion and occupational health objectives of the government as is set out in the "The White Paper for the Transformation of the Health System in South Africa Notice 667 of 1997". The aim of this research was to determine the need for occupational health promotion programmes in selected occupational settings from a nursing perspective. The overall outcome of this research demonstrated that a need exists for occupational health promotion programmes in selected occupational settings. This was illustrated by the literature study and by the information collected through a survey. Three frameworks are proposed, namely a holistic approach to an occupational health promotion programme, an empowerment occupational health promotion approach, and a health promoting nursing framework. In addition, guidelines for the development and implementation of an occupational health promotion programme and a health promotion and health promoting nursing training programme are recommended. It is also recommended that health promoting nursing be included in all nursing practice and nursing training curricula. Recommendations for future research centred on the investigation of the present status of occupational health promotion, research regarding the health promoting workplace and campus that involves all stakeholders, the status of health promotion training, and research similar to this one in other regions of South Africa. The division of occupational health and primary health care in occupational health settings needs to be investigated as well. / Health Studies / M.A. (Advanced Nursing Sciences)
2

Page generated in 0.0487 seconds