Spelling suggestions: "subject:"welker, michael"" "subject:"welker, ichael""
1 |
Kreatiewe pluralismes? : 'n kritiese analise van wet en evangelie in die denke van Michael WelkerCompaan, Auke,1968- 12 1900 (has links)
Thesis (DTh)--Stellenbosch University, 2002 / ENGLISH ABSTRACT: How can believers live meaningful in our postmodern, disordered world? The thesis of this study is
that the German theologian, Michael Weiker's exciting understanding of pluralism can assist
people to get along in a new way in our complex world. This study is in essence a project that aims
to assist people to orientate themselves within a world in which they are confronted on a daily
basis with a variety of ethical choices, a plurality of lifestyles and values, as well as conflicting
claims of the truth in a variety of cultures and religions.
This study's point of departure is that Welker's understanding of pluralism can be expressed
comprehensively by means of the law-gospel relationship in his work. Welker's understanding of
law and gospel is presented as a midway between the clashing mono-hierarchical, dualistic and
relativistic views of how theology, the church, believers as well as people outside the church,
should orientate themselves within our pluralistic world. For Welker, pluralism is not something that
should threaten people, but rather a fragile social phenomenon that should be loved and cherished
by humankind. According to Welker, Christianity can contribute to this because the Christian
canon, dogmas and church carry a pluralistic form as such.
Chapter 1 demonstrates Weiker's definition of, as well as his positive attitude towards pluralism.
According to Welker, pluralism must be structured. It signifies a fine balance between the
associative and systemic dimensions of experience. The relationship between law and gospel in
both the Biblical traditions and post modern cultures holds the key for him to the correct structuring
of pluralism in the academic world, in modern societies as well as between cultures which are
always threatened by either the mono-hierarchical or relativistic forms of pluralism.
Chapter 2 indicates that according to Welker the law means that creation is constituted by
associative, interdependent structural patterns, which promote and maintain life as such. Welker's
understanding of the law means that, together with other postmodern theories, theology confirms
the pluralistic nature of the world. The law balances the associative and systemic dimensions of
pluralism by pluralising in judicial -, mercy - and cultural laws. The pluralism of the law in the Old
Testament can help our modern world to structure the public sphere of society in such a way that
justice and truth can be achieved in order to establish a collective future for all mankind.
In Chapter 3 it becomes clear that sin can render the good law of God powerless and that all
forms of pluralism are not necessarily good. For Welker, knowledge of creation (the law) means
finite knowledge. Sin means for Welker the abolition and isolation of the associative character and
interdependency of the differential spheres of creation. According to Welker, the absolutising of
either the associative or the systemic dimensions of pluralism renders the law of God, as in
Biblical traditions, powerless in modern societies. This in turn leads to chaotic relativism or to oppressing, totalitarian systemic forms of pluralism. The reality of sin means that it becomes
impossible for theology to legitimise all postmodern theories, uncritically. The question remains,
how is it possible to distinguish between good and bad forms of pluralism?
Chapter 4 argues that Welker's understanding of the gospel can assist us with this problematic
issue. The gospel, with the crucifixion and resurrection of Jesus Christ at its centre, signifies for
Welker the revelation of the power of sin on the one hand, whilst on the other hand it reveals the
freedom of the gospel. The cross of Christ exposes for Welker how the differential structural
patterns of creation can degenerate in societies, whilst faith in the risen One signifies the revelation
of the structural relations which is given in Christ. Christ's resurrection therefore means hope for
creation.
Welker argues that the Spirit maintains the associative and systemic dimensions of pluralism in
creation. This is done by realising the intentions of the law, namely justice, mercy and complete
knowledge of God in the public sphere of societies without uplifting the natural, social and cultural
differentiation that exists between people and groups of people. The chaotic individualism and the
mono-hierarchical degeneration of functional systems in our society lead to a feeling of
powerlessness in modern societies. Opposed to this, the Spirit creates an alternative public
community of holy ones that has not grown out of traditional, moral or political consensus. This
community, associative and systemic, congregational and ecumenical, as body of the crucified and
risen One, realises the kingdom of God universally under a variety of finite, particular
circumstances in creation.
Chapter 5 evaluates the practical results of Welker's law-gospel distinction. Pluralism can,
according to Welker, easily be damaged within our mass- and functional societies. As alternative,
people should learn to cherish and love pluralism. The benefit of Welker's law-gospel distinction is
that it generates criteria, which can assist to distinguish between good and bad forms of pluralism.
His drawing together of the associative and systemic dimensions of pluralism helps us to see that
modern societies will gain nothing in falling back on personal and interpersonal experiences and
reality constructions. People must rather accept the challenge to live complex, creative and
interdisciplinary lives. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hoe kan gelowiges betekenisvol in ons komplekse, postmoderne, deurmekaar wereld leef? Die
tese van die studie is dat die Duitse teoloog, Michael Welker, se opwindende verstaan van
pluralisme, mense kan help om op In nuwe wyse in ons komplekse wereld oor die weg te kom.
Die studie is ten diepste dus In lewensorienterende projek wat mense wil help om hulself te
orienteer binne In wereld waar hul daagliks gekonfronteer word met In verskeidenheid van
etiese keuses, In pluraliteit van lewensstyle en lewenswaardes en botsende
waarheidsaansprake van verskillende kulture en godsdienste.
Die studie werk met die vertrekpunt dat Welker se verstaan van pluralisme omvattend uitgedruk
word deur die wet-evangelie verhouding in sy denke. Welker se verstaan van wet en evangelie
word in die studie aangebied as middeweg tussen die botsende rnonohierarqiese, dualistiese
en relatiwistiese standpunte van hoe die teologie, kerk, gelowiges, maar ook mense buite die
kerk, hulself binne ons pluralistiese ieefwereld moet orienteer. Pluralisme is vir Welker nie iets
wat mense bedreig nie, maar In brose samelewingsverskynsel wat mense moet liefhe en
koester. Die Christendom kan volgens hom hiertoe In bydrae maak omdat die christelike kanon,
leerstukke, en kerk as sodanig In pluralistiese gestalte dra.
In hoofstuk 1 word aangetoon hoekom Welker so positief is oor pluralisme en hoe hy dit
definieer. Pluralisme moet volgens Welker gestruktureer word en beteken vir hom In fyn balans
tussen die assosiatiewe en sistemiese dimensies van ervaring. Die verhouding tussen wet en
evangelie in die Bybelse tradisies en postmoderne kulture hou vir hom die sleutel tot die regte
strukturering van pluralisme in die akademie, in moderne samelewings en tussen verskillende
kulture wat altyd deur monohierarpiese 6f relatiwistiese vorme van pluralisme bedreig word.
In hoofstuk 2 word aangetoon dat die wet vir Welker beteken dat die skepping uit
assosiatiewe, interafhanklike strukturele patrone opgebou is wat lewe as sodanig bevorder en
in stand hou. Welker se verstaan van die wet beteken dat die teologie saam met ander
postmoderne teoriee die pluralistiese aard van die wereld bevestig. Die wet in die Ou-
Testament balanseer vir Welker die assosiatiewe en sistemiese dimensies van pluralisme deur
in geregtigheids-, barmhartigheids- en kultiese kodes te pluraliseer. Die pluralistiese struktuur
van die wet kan moderne samelewings begelei om pluralisme so te struktureer dat die soeke
na geregtigheid en waarheid realiseer word.
In hoofstuk 3 word dit duidelik dat die sonde die goeie wet van God magteloos kan maak en
dat aile vorme van pluralisme nie noodwendig goed is nie. Kennis van die wet of
skeppingskennis beteken vir Welker eindigheidskennis. Sonde beteken vir hom die opheffing
en isolering van die assosiatiewe, interafhanklikheid van die differensiele sfere van die
skepping. Volgens Welker word die wet van God, net soos in die Bybelse tradisies, ook in
moderne samelewings magteloos gemaak deur die verabsolutering van 6f die assosiatiewe of sistemiese dimensies van pluralisme wat aanleiding gee tot chaotiese relatiwisme of
onderdrukkende, totalitere sistemiese vorme van pluralisme. Die sonde beteken dat dit vir die
teologie onmoontlik is om postmoderne teoriee, wat onkrities is teenoor die pluralismes van ons
samelewings, sondermeer te legitimeer. Die vraag is hoe dit moontlik is om in die strukturering
van ons pluralistiese wereld tussen goeie en slegte vorms van pluralisme te onderskei?
In hoofstuk 4 word aangevoer dat Welker se verstaan van die evangelie ons hiermee kan
help. Die evangelie, met die kruisiging en opstanding van Jesus Christus as middelpunt,
beteken vir Welker enersyds die openbaring van die mag van die sonde, en andersyds die
onthulling van die vryheid van die evangelie. Die kruis van Christus is vir Welker die openbaring
van hoe die differensiele strukturele patrone van die skepping in samelewings kan verword,
terwyl geloof in die Opgestane Een die onthulling van die strukturele relasies wat in Christus
gegee is, beteken. Christus se opstanding beteken dus hoop vir die skepping.
Die Gees hou volgens Welker die assosiatiewe en sistemiese dimensies van pluralisme in die
skepping in stand deur op In pluralistiese wyse die intensies van die wet, naamlik geregtigheid,
barmhartigheid en volkome Godskennis in die publieke sfeer van samelewings, te realiseer
sonder om die natuurlike, sosiale en kulturele differensiasie tussen mense, groepe en groepe
mense op te hef. Teenoor chaotiese individualisme en die rnonohierarqiese verwording van
funksionele sisteme wat aanleiding gee tot die ervaring van magteloosheid in moderne
samelewings, skep die Gees volgens Welker, In alternatiewe publieke sfeer wat nie uit
tradisionele morele of politieke konsensus groei nie. 'n Gemeenskap van heiliges, wat as
liggaam van die gekruisigde en opgestane Een, assosiatief en sistemies, gemeentelik en
ekumenies, die koninkryk van God, universeel onder In veelheid van eindige, partikuliere
omstandighede in die skepping, realiseer.
In hoofstuk 5 word die resultate van Welker se wet-evangelie onderskeid geevalueer. Volgens
Welker kan pluralisme maklik skade Iy binne ons rnassa- en funksionele samelewings en
daarom het mense die opdrag om pluralisme lief te he en te koester. Die winspunte van Welker
se wet-evangelie onderskeid is dat dit kriteria genereer wat help om tussen goeie en slegte
vorme van pluralisme te onderskei. Welker se byeenhou van die assosiatiewe en sistemiese
dimensies van pluralisme help ons om veral in te sien dat dit moderne mense nie veel gaan
baat om terug te val op persoonlike en interpersoonlike ervarings en werklikheidskonstruksies
nie, maar dat mense die uitdaging moet aanvaar om kompleks, kreatief en interdissipliner te
leer leef.
|
2 |
Selfloos en sosiaal? : 'n ontleding van Michael Welker se teologie van die geesVan Der Westhuizen, Henco 12 1900 (has links)
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: This study is undertaken in the wake of an increase in publications on the work of the Holy Spirit, on the one hand, and Analphabetisierung, an inability to think and talk about the Spirit on the other. The study endeavours to find a theologically-responsible way of reflecting on the Spirit by specifically focussing on the German systematic theologian Michael Welker’s theology of the Spirit and by offering an in-depth analysis of this theology.
Chapter I shows that the relationship between the Spirit and the Word functions as the foundation of Welker’s theology of the Spirit. At the same time the relationship between Spirit and Word serves as vital background to Welker’s theology as this realistic theology best typifies Welker’s methodology.
In Chapter II, Welker’s use of the concept of “Selbstlosigkeit” serves a key to understanding his theology of the Spirit: it is argued that the Spirit is selfless. The chapter offers a detailed description and analysis of Welker’s views on the relationship between the Spirit and Chirst.
In Chapter III the theologically-significant concepts “sozial”, “soziale Sphäre”, and “öffentlich” are used to further explain Welker’s theology of the Spirit. It is the Spirit who establishes a social sphere in the world, which Welker also describes as the “public person” of the Spirit.
Chapter IV investigates the unique nature of this selfless and social Spirit. While the interconnectedness between the Spirit and the Son and the Spirit and the Creator has been analysed in the previous chapters, this focus shifts to what Welker attributes to the Holy Spirit in particular. The Spirit is reflected upon in light of the confession of the church of all ages to show that the self in the sphere of the Spirit becomes known by social sensitivity and self- and social criticism. In conclusion the study indicates how Welker intentionally develops his theological frame of thought on the Spirit in the light of the relationship between the respective theological frames of thought of Schleiermacher and Barth. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Dié studie word onderneem in die gees van ‘n opbloei in die werke oor die Heilige Gees aan die een kant, en ‘n Analphabetisierung, ‘n gebrekkige vermoë om oor die Gees te dink en praat aan die ander kant, op soek na maniere om wél teologies verantwoordelik oor die Gees na te dink. Die studie fokus spesifiek op die Duitse sistematiese teoloog Michael Welker se Teologie van die Gees en wil die struktuur van dié Teologie ondersoek en in diepte ontleed.
In hoofstuk I word getoon dat die verhouding tussen die Gees en die Woord as die saadbed van Welker se Teologie van die Gees gesien kan word. Hierdie agtergrond is onontbeerlik om Welker se teologie te verstaan, omdat hierdie realistiese teologie as beste tipering van sy metodologie dien.
In hoofstuk II word die begrip van “Selbstlosigkeit” gebruik om hierdie Teologie van die Heilige Gees te ondersoek. Die Gees, volgens Welker, só word geargumenteer, is selfloos. In die hoofstuk word die verhouding tussen die Gees en Christus in diepte bestudeer.
In hoofstuk III word die gelaaide begrippe, “sozial”, “soziale Sphäre”, en “öffentlich” gebruik om die struktuur van sy Teologie van die Heilige Gees verder te beskryf. Die Gees vestig ‘n sosiale sfeer in die wêreld, wat Welker ook beskryf as die “publieke persoon” van die Gees.
In hoofstuk IV word die besondere aard van hierdie selflose en sosiale Gees dan ondersoek. Waar die interkonneksie tussen die Gees en die Seun en die Gees en die Skepper ontleed is, word in hierdie hoofstuk gefokus op dit wat Welker in besonder aan die Heilige Gees toeskryf. In die hoofstuk word die Gees in die lig van die belydenis van die kerk van alle tye en streke ondersoek, en word dit duidelik dat die self in die sfeer van die Gees geken word aan self-kritiek, sosiale sensitiwiteit, en sosiale kritiek. Ten slotte word aangedui dat en hoe Welker sy denkraamwerk oor die Gees doelbewus ontwikkel in die lig van die verhouding tussen die denkraamwerke van Schleiermacher en Barth.
|
Page generated in 0.032 seconds