• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Op soek na nuwe roetes : persoonlike versamelings as kartering van 'n self

Rust, Zahn 03 1900 (has links)
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis is a personal, poststructuralist study of the researcher’s mapping of the self. The researcher refers to her art practice as an action of research and at the same time, a process of reality production. The images that are created through the art making processes, feeds back into reality. The argument for the production of reality images, relies specifically on the non-representational ‘model’ of Deleuze and Guattari. The foundation of this study is based on a theoretical and practical study of the role of personal space and objects in this complex network of production. This thesis argues for the consideration of self as an ‘open’ map and to expand the fiction and idea of representation. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis is persoonlike, poststrukturalistiese ondersoek na die navorser se kartering van die self. Die navorser verwys veral na haar kunspraktyk as aksie van ondersoek en tergelykertyd ’n proses van werklikheidsproduksie. Die beelde wat deur die kunsmaakpraktyk/-proses geskep word, voer terug na die werklikheid. Die argument vir die produksie van werklikheidsbeelde steun veral op Deleuze en Guattari se nie-representasionele ‘model’. Teoretiese en praktiese studie van die rol van persoonlike ruimtes en objekte in hierdie komplekse produksienetwerk vorm die grondslag waaruit die studie voortspruit. In hierdie tesis word uiteindelik geargumenteer vir die beskouing van die self as ‘oop’ kaart ten einde die fiksie en idee van representasie oop te maak en uit te brei. kartering, objekte, roetes, versamelings, werklikheidsbeelde, poststrukturalisme, beelde, tekening

Page generated in 0.0661 seconds