• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die implementering van kinderdeelname ingevolge artikel 10 van die Kinderwet, Wet 38 van 2005 en die maatskaplike werker se verantwoordelikheid / Marietjie van der Heever.

Van der Heever, Marietjie January 2012 (has links)
Remarkable progress with respect to the necessity of child participation has been observed in the Children's Act, act 38 of 2005. Article 10 of the Children's Act, act 38 of 2005, specifically provides for children‟s right to participate in any situation applicable to a child. Despite afore-mentioned progress in the legal field, the reality is that there are remarkable differences between children's rights to participate in society and society's experience of the role children play and the abilities they possess to do so. In this article the focus is on the responsibility of the social worker during the implementation of children's participation, according to the Children's act, act 38 of 2005. The successful implementation of children's participation by social workers ensures that the child is given a voice while important issues are being heard and discussed. This can actively contribute to the improvement of services offered to children and families with regard to effective intervention programmes and can ensure a positive outcome in terms of services provided. / Thesis (MSW (Forensic Practice))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2013.
2

3

'n Opleidingsprogram vir voornemende pleegouers (Afrikaans)

Fourie, Charmaine 08 August 2008 (has links)
Misdade wat gemik is teen kinders veroorsaak tans ‘n nasionale krisis wat geïllustreer word deur die feit dat daar ‘n toename in die mishandeling en verwaarlosing van kinders is. Al hoe meer kinders word ook wees gelaat na die afsterwe van hul biologiese ouers weens MIV/VIGS-verwante siektes. Dit bring mee dat daar ‘n geweldige toename in pleegsorgplasings in Suid-Afrika is. Welsynsorganisasies beskik egter nie oor ‘n resente opleidingsprogram wat daarop gemik is om voornemende pleegouers op pleegsorg voor te berei nie. Die doel van die studie het behels om ‘n opleidingsprogram vir voornemende pleegouers te ontwikkel, te implementeer en empiries te toets. Die doelwitte wat gestel is om die doel te bereik was om ‘n opleidingsprogram vir voornemende pleegouers te ontwikkel, die program by voornemende pleegouers te toets en om die impak van die program waar te neem deur die resultate van ‘n voor- en natoets te vergelyk. Die inhoud van die opleidingsprogram wat vir die studie ontwikkel is, is beskryf. Gevolglik is van beskrywende navorsing gebruik gemaak. Hierdie studie het berus op die volgende hipotese: Indien voornemende pleegouers hierdie opleidingsprogram deurloop het, sal die voornemende pleegouers se kennis rakende die omvang, wetlike implikasies, verwagtinge, motiewe, verantwoordelikhede en pligte ten opsigte van pleegsorg, en die profiel van die pleegkind verbeter. Die empiriese resultate van die studie het die hipotese as waar bewys.‘n Kwantitatiewe enkelstelselontwerp, is die benadering wat gevolg is. Data is ingesamel met behulp van ‘n vraelys wat tydens ‘n voor- en natoets benut is. Altesaam 53 respondente (ouer as 20 jaar) bestaande uit getroude pare en enkellopendes wat gedurende die tydperk Februarie tot Junie 2006, by die Ondersteuningsraad van Pretoria as voornemende pleegouers aangemeld het, is by die studie betrek. Die 53 respondente is in drie groepe ingedeel. Drie opleidingsessies met elk van die drie groepe is onderneem. Rothman en Thomas se model vir intervensienavorsing is benut om die opleidingsprogram vir voornemende pleegouers te ontwikkel. Die model bestaan uit ses fases, waarvan die eerste vyf fases in die studie benut is. Tydens die eerste fase is die probleem ontleed; in die tweede fase is teoretiese inligting versamel en deelnemers by die studie betrek; by die derde en vierde fases, is die opleidingsprogram tentatief ontwerp en getoets om leemtes te identifiseer. Daarna is die program volledig geïmplementeer en die impak daarvan empiries getoets. Die kwantitatiewe data (voor- en natoets) is met behulp van ‘n selfontwerpte vraelys ingesamel. Die vraelys is benut om inligting aangaande die respondente se kennis van pleegsorg te verkry. Individuele telefoniese onderhoude is een maand na afloop van die implementering van die program met die respondente gevoer om addisionele inligting te kry. Die resultate van die voor- en natoets het getoon dat die opleidingsprogram suksesvol was. Die respondente wat by die studie betrek is, het ‘n verbetering getoon ten opsigte van hul kennis van pleegsorg. Na die evaluering van die opleidingsprogram, is ‘n samevatting van die vernaamste bevindings, en gevolgtrekkings vir die ondersoek in geheel, aangebied. Aanbevelings is gemaak en is temas vir verdere navorsing geïdentifiseer. / Thesis (DPhil)--University of Pretoria, 2008. / Social Work and Criminology / unrestricted

Page generated in 0.0559 seconds