• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

A Study on the Design and Material Costs of Tall Wind Turbine Towers in South Africa

Way, Andrew Christopher 12 1900 (has links)
Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: The aim of this project is to study the structural design and costing of various designs of tall wind turbine towers and the associated foundations in a South African context. Speci c design guidelines are proposed for the design of tubular steel, concrete and concrete-steel hybrid towers and foundations for hub heights of 80, 100 and 120m. Additionally, a conclusion will be made as to whether the concrete and hybrid towers are a viable alternative to steel towers at higher hub heights. To accomplish this, three of each type of tower (steel concrete and hybrid) and their foundations were designed according to the relevant design standards. The designs were then veri ed using the Abaqus nite element software. The costs of the designs for a South African environment were subsequently calculated according to the increases in material cost, as a function of the increase in hub height. It was found that for the chosen design assumptions, the foundations for the concrete and hybrid towers are less material intensive, and therefore cheaper, than the steel towers. The material costs of the concrete and hybrid towers were also shown to be lower than the material costs of the steel towers, especially at hub heights of 100 to 120m. For the circumstances in this project, it was found that an increase in hub height causes an increase in energy generation of 3.52 and 6.28 percent for 80m to 100m and 80m to 120m hub heights, respectively. It is therefore deduced that, given the trends in the design and cost associated with increasing hub heights, the concrete and hybrid towers become viable alternatives to the conventional steel towers at hub heights of 100 to 120m in height. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie projek is om die strukturele ontwerp en koste van verskillende soorte ho e wind turbines en die toepaslike fondamente vir 'n Suid-Afrikaanse konteks te bestudeer. Spesi eke riglyne word voorgestel vir die ontwerp van silindervormige staal, beton en beton-staal hibriede torings en fondamente vir naafhoogte van 80, 100 en 120m. 'n Gevolgtrekking oor die lewensvatbaarheid van die beton en hibriede torings, in vergelyking met die gewone staal torings teen naafhoogte van 100 tot 120m sal ook gemaak word. Met die bogenoemde as doel, is drie van elke tipe toring (staal, beton en hibried) en hul fondamente volgens die toepaslike standaarde ontwerp. Daarna is die integriteit van die ontwerpe getoets en bevestig deur gebruik van die Abaqus eindige-element-metode sagteware. Ten slotte, die kostes van die ontwerpe vir 'n Suid Afrikaanse omgewing is bereken en die verandering in materiaalkoste uitgedruk as 'n funksie van die verhoging in naafhoogte. Daar is gevind dat, vir die aannames in die ontwerp, die fondamente van die beton en hybrid torings minder materiaal benodig, en dus goedkoper is as die staal torings. Verder, is die materiaalkoste van die beton en hibriede torings laer as die van die staal torings, veral vir naafhoogtes van 100 tot 120m. Verder, is daar vir die omstandighede in hierdie projek gevind dat ho er naafhoogtes stygings in energie-opwekking van 3.52 persent vir naafhoogte stygings van 80m tot 100m, en stygings van 6.28 persent vir naafhoogte stygings van 80m tot 120m lewer. Daar word dus tot die gevolgtrekking gekom dat, gegewe die tendense in die ontwerp en materiaal koste wat verband hou met die verhoging van die naafhoogte, die beton en hibriede torings 'n lewensvatbare alternatief vir die konvensionele staal torings vir naafhoogtes van 100 tot 120m word.

Page generated in 0.0892 seconds