• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 1
  • Tagged with
  • 3
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

A History of Ten Influential Women in Music Education 1885-1997

Shifflet, Brian R. 28 June 2007 (has links)
No description available.
2

Die rol van die vrou in die westerse musiekgeskiedenis van Suid-Afrika, 1652-1952

Van Helsdingen, Lentelie 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Hierdie studie handel oor die rol wat vroue in die Westerse musiekgeskiedenis van SuidAfrika vanaf 1652 tot 1952 gespeel bet. Vroue se bydraes en die belangrikheid daarvan word dus op haas elke denkbare gebied van die musiekmilieu gedurende die ontstaan en ontwikkeling van elke belanghebbende Westerse gemeenskap ondersoek. Hoofstukke een tot vyf konsentreer op die rol wat vroue as professione1e en amateur musikante binne die volgende streke sou vervul: Wes-Kaap, Natal, Vrystaat, Transvaal en Oos-Kaap. Hul posisies as uitvoerende kunstenaars, opvoedkundiges, beskermvroue, orkeslede, dirigente, komponiste, asook as stigters en lede van musiekverenigings word bestudeer. Hoofstuk ses stel 'n algemene beeld van die identiteit en werksaamhede van vrouemusici in die Suid-Afrikaanse musiekgeskiedenis daar. Daar word gekyk na die belangrikheid van hul bydraes en gevolglik blyk duidelik dat hul betekenis nie na waarde geskat word nie. Ten slotte word gepoog om vas te stel wat ten grondslag van hierdie ,verskynsel le. / This study deals with women musicians in the history of Western music in South Africa from 1652 to 1952. Their contributions within the origin and development of every major Western society are traced. Chapters one to five highlight women's roles as professional and amateur musicians in the following regions: Western Cape, Natal, Free State, Transvaal and Eastern Cape. Their posistions as performing artists, educators, patrons, orchestral players, conductors, composers, as well as fo'unders and members of musical societies are discussed. Chapter six recreates a general image of the identity and activity of South African women musicians. It becomes evident that their contributions are entirely underestimated. Finally the study seeks to place this misconception into proper perspective. / Art History, Visual Arts & Musicology / M. Mus.
3

Die rol van die vrou in die westerse musiekgeskiedenis van Suid-Afrika, 1652-1952

Van Helsdingen, Lentelie 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Hierdie studie handel oor die rol wat vroue in die Westerse musiekgeskiedenis van SuidAfrika vanaf 1652 tot 1952 gespeel bet. Vroue se bydraes en die belangrikheid daarvan word dus op haas elke denkbare gebied van die musiekmilieu gedurende die ontstaan en ontwikkeling van elke belanghebbende Westerse gemeenskap ondersoek. Hoofstukke een tot vyf konsentreer op die rol wat vroue as professione1e en amateur musikante binne die volgende streke sou vervul: Wes-Kaap, Natal, Vrystaat, Transvaal en Oos-Kaap. Hul posisies as uitvoerende kunstenaars, opvoedkundiges, beskermvroue, orkeslede, dirigente, komponiste, asook as stigters en lede van musiekverenigings word bestudeer. Hoofstuk ses stel 'n algemene beeld van die identiteit en werksaamhede van vrouemusici in die Suid-Afrikaanse musiekgeskiedenis daar. Daar word gekyk na die belangrikheid van hul bydraes en gevolglik blyk duidelik dat hul betekenis nie na waarde geskat word nie. Ten slotte word gepoog om vas te stel wat ten grondslag van hierdie ,verskynsel le. / This study deals with women musicians in the history of Western music in South Africa from 1652 to 1952. Their contributions within the origin and development of every major Western society are traced. Chapters one to five highlight women's roles as professional and amateur musicians in the following regions: Western Cape, Natal, Free State, Transvaal and Eastern Cape. Their posistions as performing artists, educators, patrons, orchestral players, conductors, composers, as well as fo'unders and members of musical societies are discussed. Chapter six recreates a general image of the identity and activity of South African women musicians. It becomes evident that their contributions are entirely underestimated. Finally the study seeks to place this misconception into proper perspective. / Art History, Visual Arts and Musicology / M. Mus.

Page generated in 0.1028 seconds