• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

The personal experience essay in isiZulu as reflection of the writing competence of grade 12 learners

Makhanya, Winfred Nonhle Zabathembu 04 1900 (has links)
Thesis (M.A.)--Stellenbosch University, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: This study explores the application of various approaches to teaching communicative writing skills in senior phases of learning. The main aim is to investigate how these approaches are adopted to instil competence in the communicative writing skills of grade 12learners ofisiZulu first language. Various approaches to writing skills are discussed and explored in order to make suggestions to educators' effective ways of teaching and learning communicative writing skills. Assessment criteria for written work are also presented to guide educators on how the written work is assessed. In order to ensure that the communicative writing skills are taught and learned effectively up to norms required by the Department of Education; the approaches to teaching communicative writing skills are discussed in relation to both the critical outcomes and the specific outcomes for the learning field Languages, Literacy and Communication as specified in the Curriculum 2005 (1997). The idealized writing curriculum proposed by Grade and Kaplan (1996) is also presented in relation to the specific outcomes that need to be achieved in the Languages, Literacy and Communication learning field. The aim of presenting this writing curriculum is to enable the educators to teach communicative writing skills effectively and to be able to compete in the urban, technological, international world that requires competent writers. In order to investigate the needs and problems that appear to constitute obstacles in teaching and learning communicative writing skills effectively, survey interviews were conducted with the respective educators; and written reports were requested from the educators who were participating in facilitating the process of writing the IsiZulu essays of Grade 12 learners for analysis. In this study, these essays are analysed and assessed. The findings based on this research are presented explicitly to identify the obstacles that educators and learners experience during the writing practices. Recommendations are made as regards positive and constructive changes in the teaching and learning of the communication writing skills in the senior phases of learning in South Africa. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek die toepassing van verskeie benaderings tot die onderrig van kommunikatiewe skryfvaardighede in die senior fase van leer. Die hoofdoelstelling van die studie is om In ondersoek te doen na hoe benaderings wat aanvaar word aanleiding kan gee tot die verwerwmg van taalvaardigheid, m die besonder, kommunikatiewe skryfvaardighede deur graad 12 eerstetaalleerders van isiZulu. Verskillende benaderings tot skryfvaardighede salondersoek word ten einde aanbevelings te maak oor doeltreffende wyses waarop onderwysers kommunikatiewe onderrig en leer kan bewerkstellig. Assesseringskriteria VIr skriftelike werk sal aangebied word ten einde taalonderrigpraktisyns riglyne te gee aangaande die assossering van kommunikatiewe skryfvaardighede. Ten einde te verseker dat kommunikatiewe skryfvaardighede doeltreffend onderrig en aangeleer word tot op die peil vereis deur die Departement van Onderwys, sal die benaderings tot die onderrig van kommunikatiewe skryfvaardighede bespreek word met betrekking tot sowel die kritieke uitkomste as die spesifieke uitkomste van die leerveld Tale, Geletterdheid en Kommunikasie, soos gespesifiseer in Kurrikulum 2005 (1997). Die voorgestelde skryfkurrikulum van Grabe en Kaplan (1976) salook bespreek word met betrekking tot die spesifieke uitkomste wat bereik moet word in die leerveld Tale, Geletterdheid en Kommunikasie. Die doelstelling van die bespreking van hierdie skrytkurrikulum is om onderwysers in staat te stelom kommunikatiewe skryfvaardighede doeltreffend te onderrig ten einde leerders in staat te stelom mededingend te wees in die huidige stedelike, tegnologiese, internasionale wêreld wat vaardige skrywers vereis. Ten einde die behoeftes en probleme te ondersoek wat hindernisse is in die doeltreffende onderrig en leer van kommunikatiewe taalvaardigheid, is onderhoude gereël met verskillende onderwysers, en skriftelike rapporte is aangevra van onderwysers wat deelgeneem het in die fasiliteringsproses van die skryf van isiZulu opstelle deur graad 12 leerders vir die doeleindes van die analises gedoen in hierdie studie. Die bevindinge gebaseer op die navorsing gedoen in hierdie studie word eksplisiet aangebied ten einde die hindernisse te identifiseer wat onderwys ervaar tydens die praktyk van skryfonderrig. Aanbevelings word gemaak rakende positiewe en konstruktiewe vernaderinge in die onderrig en leer van kommunikatiewe skryfvaardighede in die senior fase van leer in Suid- Afrika.

Page generated in 0.0922 seconds