• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die benutting van animasie as medium in die spelterapeutiese proses. The use of animation as medium in the play therapy process

Bekker, Cynthia Roslyn 30 November 2007 (has links)
Animation films are daily being screened on television, and offer an available medium with themes easily associated with. The researcher became interested in the possibility of utilising animation films in the play therapy process. A deficiency in relevant literature on the use of animation as medium in the play therapeutic process was identified. The aim of this study was to explore how therapists can use animation as a medium in play therapy and to fully describe it. In order to achieve this goal, qualitative research was employed and a focus group discussion with therapists was carried out. The data collected was analysed and the use of animation in the play therapeutic process was described in-depth. The goal of the study was therefore achieved in that the research provided specific information about where and how animation can effectively be used in the different stages of the play therapeutic process. / Animasiefilms word daagliks op televisie vertoon en is 'n beskikbare medium met temas waarmee die mens maklik assosieer. Die moontlikheid dat hierdie animasiefilms in die spelterapeutiese proses benut kan word, het die navorser ge"interesseer. 'n Leemte in die literatuur oor hoe animasie as 'n medium in die spelterapeutiese proses benut kan word, is as navorsingsprobleem geformuleer. Die doelstelling van hierdie studie was gevolglik om te verken hoe terapeute animasie as medium in spelterapie kan benut ten einde 'n volledige beskrywing hiervan te bied. Om hierdie doelstelling te bereik is 'n kwalitatiewe navorsingstudie uitgevoer en 'n fokusgroeponderhoud met terapeute voltooi. Die ingesamelde data is geanaliseer en die benutting van animasie as medium in die spelterapeutiese proses is in diepte beskryf. Daar is dus in die doel van die studie geslaag deurdat die navorsing spesifieke inligting gebied het oor hoe animasie tydens die verskillende momente van die spelterapeutiese proses effektief benut kan word. / Social Work / M. Diac. (Play Therapy)
2

Page generated in 0.0797 seconds