• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Subcontracting of work and workers' protection in post-apartheid South Africa : a case study of cleaning services workers

Omomowo, Kolawole Emmanuel 09 April 2010 (has links)
Workers’ protection can be achieved, to a large extent, through labour law and workers’ organisation through trade unionism. Workers’ protection is defined as social protection. This study investigates workers’ experiences of their employment with regard to social protection as manifested in job security and wage adequacy. In this study workers’ perception of labour law, as a tool for workers’ protection, is considered in relation to the argument of the régulation theorists that law serves as a ‘mode of regulation’ to perpetuate the stability of the prevailing capitalist regime of accumulation. The impact of the changing nature of work on the effectiveness of labour law at achieving workers’ protection is investigated from the perspective of workers. A large employer subcontracting some support services was selected as a site of study. Data was collected using one-on-one in-depth interview to ‘tap’ into the working experiences of relevant workers and union officials. This study concludes that the changing nature of work as manifest in the decline of standard employment relationships and increase of atypical (non standard) employment, such as subcontracting undermines workers’ protection. Wages and other benefits of workers are affected. Workers survive through the support of their families and by borrowing from micro lenders which tend to suck them into a poverty cycle. The ineffectiveness of labour law to adequately protect subcontracted workers substantiates the position of régulation theorists that law is an extra-economic institutionalised practice helping to stabilize the prevailing capitalist regime of accumulation. The thinking here is that labour law is not unilaterally imposed by the state, rather, it is a product of social interaction (social relation) or struggle between labour, capital and the state within a social ‘field’ or ‘subfield’. The nature of employment of subcontracted work weakens the power of workers’ collective through trade unions. The restructuring of work leads to deunionisation and the ability of unions to organise these workers is undermined by difference in employer and pay-point between permanent workers and subcontracted workers. Copyright / Dissertation (MSocSci)--University of Pretoria, 2009. / Sociology / unrestricted
2

Subjekvorming deur literatuuronderrig aan universiteite in Suid-Afrika sedert 1994 / Gerda Dullaart

Dullaart, Anna Gertruida January 2002 (has links)
Hierdie studie ondersoek die beroepsgeleenthede vir literatuurgraduandi in postapartheid Suid-Afrika. Die subjekvorming van literatuurstudente en -dosente word ondersoek deur ideologie-kritiese analises van akademiese en politieke diskoers. Uit die analises blyk 'n kloof tussen die wêreld van werk en die akademiese ivoortoring, tussen brood en boeke. Dit blyk dat diskoers uit die beroepswêreld nie die ivoortoring deurdring en die literêr-akademiese diskoers insemineer nie. Die kloof word toegeskryf aan akademiese magsverhoudings wat subjekvorming reguleer, en aan die ideologiese prosesse waarmee literatore gemarginaliseer word in die "regte wêreld". As 'n eerste stap ondersoek die studie die akademie as 'n kerngesin en pas Luce lrigaray se feministiese psigoanalise toe op die verhouding tussen dosente en studente. Die gevolgtrekking is dat literatuurdosente die ekonomiese potensiaal van literatuurgraduandi uitsluit, om so hulle eie subjek nisse as houers van simboliese kapitaal vol te staan. Subjekvorming is 'n beweging vanaf die (akademiese) kerngesin in die wyer wêreld in. Daarom ondersoek die studie in 'n tweede stap hoe literatuurgraduandi se subjekvorming plaasvind in die drie ideologiese staatsapparate (ISA's) van Althusser (ekonomie, onderwys en politiek). Hieruit spruit insigte oor identiteitsvorming in die spanningsvelde tussen kapitalisme, postkolonialisme, neokolonialisasie en globalisasie. Dit blyk dat literatuurgraduandi goed kan vaar in ruwe nuwe ekonomiese terreine soos ontwikkelingswerk, omgewingsonderwys, kennisbestuur en elektroniese joernalistiek. Hulle is egter nie bewus van hierdie beroepsgeleenthede nie, as gevolg van die kloof tussen brood en boeke. Om die kloof te oorbrug, beveel die studie in 'n derde stap aan dat literatuuronderrigdoelstellings eksplisiet vertaal moet word tot beroepsvaardighede. Om literatuurdosente te help om doelstellings te formuleer wat begeerlik is op die arbeidsmark, is 'n interaktiewe rekenaarprogram ontwikkel as deel van die studie. Dit is beskikbaar op die internet by http://www.smartt.co.za/wizz/wizz.htm Literatuurdosente kan die kloof ook oorbrug deur studente te bemagtig deur middel van die dialogiese onderrigmetode, soos ontwikkel deur bevrydinspedagoog Paulo Freire. Verder kan dosente die magsverhoudings van die akademie dekonstrueer en as radikale dosent onderrig bied in dissent en diskursiewe vaardighede. Dissent en diskursiewe vaardighede is ook kosbaar op die arbeidsmark, en aktiveer literatuurdosente en -studente se vryheid en verantwoordelikheid om hulle eie subjek nisse te bepaal en etiese plekke in te neem as kritiese en revolusionêre intellektueles. / Thesis (Ph.D. (Applied Language and Literary Studies))--Potchefstroom University for Christian Higher Education, 2002
3

Page generated in 0.0509 seconds