• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 1
  • Tagged with
  • 4
  • 4
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

'n Voorgestelde paradigma vir navorsing op histories-argeologiese erfenishulpbronterreine in Suid-Afrika aan die hand van gevallestudies in Noordelike Gauteng (Deel 2)

Van Vollenhoven, Anton Carl 09 May 2011 (has links)
To determine the situation concerning the scientific paradigms in archaeology, a study of literature was undertaken. This was appropriate to establish the most suitable paradigm for historical-archaeological research, as the paradigms were mainly applied to prehistorical archaeology in the past and could not be simply applied to historical archaeology. Other aspects that were studied were the dimensions of science, heritage resources management, the definition and state of historical archaeology, historiography and methodology. These were studied to define historical archaeology and to place it within the framework of the dimensions of science and historical research. In this way research and heritage resources management requirements were established. From the investigation it appeared that five paradigms could be applied to historical archaeology, namely the Cultural historical, Cultural process, Structuralist, Contextual and Neo-Marxist. The last three is sometimes jointly called the Post-process paradigm. The Contextual paradigm proved to be the most suitable and was applied to five case studies of historical-archaeological research to test its suitability. The other paradigms were judged with regard to the result of this application. The case studies, from northern Gauteng, reflect aspects of the lifestyle of whites between approximately 1840 and 1940. These are the Lucas Bronkhorst ruin, Church Street water furrow, Melrose House's footpaths, Willem Prinsloo Agricultural Museum's 1913 house and Pioneer Museum's Edwardian house. It became clear from the application that the majority of the paradigms could be utilized to an extent. One of the paradigms had a larger applicability, namely the Contextual paradigm. It was however clear that this paradigm had to be extended to address the requirements of heritage resources management. This extended paradigm, known as the Heritage Resources Management paradigm, is explained. Consequently the conclusion of the study is that the Contextual paradigm is the most suitable paradigm for use in historical-archaeological research. The application thereof in historical archaeology should provide a fundamental theoretical substructure to give historical archaeology its rightful place in the science of archaeology. By extending it (the Heritage Resources Management paradigm) it is possible to address the requirements and aims of heritage resources management, historical archaeology and research requirements. AFRIKAANS : 'n Literatuurstudie met betrekking tot wetenskapsdimensies, erfenishulpbronbestuur, die definiering van historiese argeologiese, die stand van historiese argeologie, wetenskaplike paradigmas in die argeologie, historiografie en metodeleer is onderneem, ten einde die stand daarvan te bepaal en om vas te stel watter paradigma toepaslik vir histories-argeologiese navorsing is. Sodanige ondersoek is van belang geag, daar die paradigmas hoofsaaklik op prehistoriese argeologie gefokus is en nie sonder meer op histories-argeologiese navorsing toegepas kon word nie. Die bykomende aspekte wat nagevors is, is bestudeer sodat historiese argeologie gedefinieer en binne die raamwerk van wetenskapsdimensies en historiese navorsing geplaas kon word. Navorsings- en erfenishulpbronbestuursbehoeftes is ook op hierdie wyse vasgestel. Uit die ondersoek het dit geblyk dat daar vyf paradigmas is wat moontlik in die historiese argeologie aangewend kan word, naamlik die Kultuurhistoriese, Kultuurproses-, Strukturalistiese, Kontekstuele en Neo-Marxistiese. Laasgenoemde drie word soms ook gesamentlik die Post-proses-paradigma genoem. Hiervan het die Kontekstuele paradigma die mees toepaslike geblyk te wees. Hierdie paradigma is op vyf gevallestudies van histories-argeologiese navorsing aangewend ten einde die toepaslikheid daarvan te toets. Die ander paradigmas is aan die hand hiervan gemeet. Die vyf gevallestudies kom almal uit noordelike Gauteng en weerspieel verskillende aspekte van die lewenswyse van blankes tussen ongeveer 1840 en 1940 in die gebied. Die gevallestudies is die Lucas Bronkhorstruine, Kerkstraat-watervoor, Melrosehuis se voetpaadjies, Willem Prinsloo Landboumuseum se 1913-huis en die Pionier Museum se Edwardiaanse huis en eendedam. Uit die toepassing was dit duidelik dat die meerderheid van die paradigmas slegs in 'n geringe mate benut kon word. Slegs een paradigma het 'n groter toepassingswaarde gehad, naamlik die Kontekstuele paradigma. Dit was egter duidelik dat hierdie paradigma uitgebrei moes word ten einde ook die behoeftes van erfenishulpbronbestuur aan te spreek. Hierdie uitbreiding, bekend as die Erfenishulpbronbestuursparadigma, is ten slotte verduidelik. Gevolglik is die slotsom waartoe geraak word: die Kontekstuele paradigma, word beskou as die mees geskikste paradigma waarbinne navorsing in die historiese argeologie aangepak behoort te word. Die toepassing hiervan in die historiese argeologie sal daaraan 'n fundamentele teoretiese onderbou voorsien en sodoende die historiese argeologie sy regmatige plek in die vakwetenskap argeologie laat inneem. Deur dit uit te bou (die Erfenishulpbronbestuurparadigma), is dit moontlik om die behoeftes van erfenishulpbronbestuur, bo en behalwe die doelwitte van historiese argeologie en die navorsingsbehoeftes aan te spreek. / Thesis (DPhil)--University of Pretoria, 2000. / Anthropology and Archaeology / unrestricted
2

'n Histories-argeologiese studie van die Plaas Welkomskraal, Distrik Venterstad, Noordoos-Kaap

Coetzee, Gertruida Catharina Johanna 17 March 2014 (has links)
Summaries and keywords in Afrikaans and English / Hierdie histories-argeologiese studie bied ‘n basiese beskrywing van die materiële kultuur van ‘n afgeleë Suider-Afrikaanse plaas wat tussen die 1880’s en die 1930’s bewoon is. Die studie berus op ‘n gedetailleerde ontleding van die opgegraafde vondste wat herwin is van ashope wat met drie wooneenhede op die plaas Welkomskraal, geleë in die distrik Venterstad in die Noordoos-Kaap, verbind word. Die artefakte is aan die hand van die naslaanversameling in die Bloemfonteinse Nasionale Museum en handelsadvertensies geïdentifiseer. Die materiële kultuur dek die volle spektrum van die alledaagse lewe van die plaasbewoners en word aangevul deur genealogiese data, wat aantoon dat die grondeienaars die nasate was van die eerste trekboere wat hulle in die gebied gevestig het. Die bewoningsperiode van Welkomskraal val saam met die tweede industriële revolusie, wat gekenmerk is deur die massaproduksie van goedere en ‘n toenemend globale handelsnetwerk. Die versameling lewer bewys dat boere in die verre binneland toegang tot ‘n wye reeks ingevoerde produkte gehad het, hoewel hulle nie noodwendig welvarend was nie. / This historical archaeological study provides a baseline description of the material culture of a remote southern African farm occupied between the 1880s and the 1930s. The study is based on a detailed analysis of the excavated finds recovered from middens associated with three homesteads, located on the farm Welkomskraal, in the Venterstad district of the north-eastern Cape. Artefacts were identified using the reference collection of the National Museum in Bloemfontein and commercial adverts. The material culture covers the full spectrum of the daily lives of the farm’s occupants and is complemented by genealogical data, which indicate that the landowners were the descendants of the first trekboers who settled in the area. The occupation of Welkomskraal coincided with the second industrial revolution, which was characterised by mass production of goods and an increasingly global trade network. The assemblage attests that farmers in the deep interior had access to a wide range of imported goods although they were not necessarily prosperous. / Anthropology & Archaeology / M.A. (Argeologie)
3

'n Histories-argeologiese studie van die Plaas Welkomskraal, Distrik Venterstad, Noordoos-Kaap

Coetzee, Gertruida Catharina Johanna 17 March 2014 (has links)
Summaries and keywords in Afrikaans and English / Hierdie histories-argeologiese studie bied ‘n basiese beskrywing van die materiële kultuur van ‘n afgeleë Suider-Afrikaanse plaas wat tussen die 1880’s en die 1930’s bewoon is. Die studie berus op ‘n gedetailleerde ontleding van die opgegraafde vondste wat herwin is van ashope wat met drie wooneenhede op die plaas Welkomskraal, geleë in die distrik Venterstad in die Noordoos-Kaap, verbind word. Die artefakte is aan die hand van die naslaanversameling in die Bloemfonteinse Nasionale Museum en handelsadvertensies geïdentifiseer. Die materiële kultuur dek die volle spektrum van die alledaagse lewe van die plaasbewoners en word aangevul deur genealogiese data, wat aantoon dat die grondeienaars die nasate was van die eerste trekboere wat hulle in die gebied gevestig het. Die bewoningsperiode van Welkomskraal val saam met die tweede industriële revolusie, wat gekenmerk is deur die massaproduksie van goedere en ‘n toenemend globale handelsnetwerk. Die versameling lewer bewys dat boere in die verre binneland toegang tot ‘n wye reeks ingevoerde produkte gehad het, hoewel hulle nie noodwendig welvarend was nie. / This historical archaeological study provides a baseline description of the material culture of a remote southern African farm occupied between the 1880s and the 1930s. The study is based on a detailed analysis of the excavated finds recovered from middens associated with three homesteads, located on the farm Welkomskraal, in the Venterstad district of the north-eastern Cape. Artefacts were identified using the reference collection of the National Museum in Bloemfontein and commercial adverts. The material culture covers the full spectrum of the daily lives of the farm’s occupants and is complemented by genealogical data, which indicate that the landowners were the descendants of the first trekboers who settled in the area. The occupation of Welkomskraal coincided with the second industrial revolution, which was characterised by mass production of goods and an increasingly global trade network. The assemblage attests that farmers in the deep interior had access to a wide range of imported goods although they were not necessarily prosperous. / Anthropology and Archaeology / M.A. (Argeologie)
4

The economics of trade on the Eastern Cape Frontier, 1820-1860: a study of the glass and metal artefact assemblages from Huntley Street, Farmerfield and Fort Double Drift

Palk, Debbie 01 1900 (has links)
Text in English with abstracts in English, Afrikaans and isiXhosa / The collections-based research reported upon in this dissertation focuses on three sites in the Eastern Cape: Huntley Street in Grahamstown, Farmerfield, a nearby Wesleyan mission station, and Fort Double Drift, a British fortification on the Great Fish River. The collection, which is housed in the Albany Museum, derives from Patrice Jeppson’s excavations, completed in the 1980s. Analyses of the excavated glass and metal, augmented by a close reading of tender and shopkeepers’ advertisements in The Graham’s Town Journal, chronicle how merchants, settlers, soldiers, missionaries and local African communities were involved in, and affected by, trade between 1820 and 1860. The study explores aspects of the mercantile economy, consumerism and military provisioning relating to a wide range of imported glass and metal merchandise. The burgeoning trade linked various enterprises, groups and individuals through monetary and social transactions, reflecting the steady incorporation of the Eastern Cape into the British colonial trading network. / Die versamelingsgebaseerde navorsing waaroor in hierdie verhandeling verslag gedoen word, fokus op drie terreine in die Oos-Kaap: Huntley-straat in Grahamstad, Farmerfield, ’n nabygeleë Wesleyaanse sendingstasie, en Fort Dubbeldrif ’n Britse vesting aan die Groot-Visrivier. Die versameling, wat in die Albany-museum gehuisves word, is afkomstig van Patrice Jeppson se opgrawings, wat in die 1980's voltooi is. Ontledings van die opgegraafde glas en metaal, aangevul deur ’n grondige studie van tender- en winkelieradvertensies in The Graham’s Town Journal, boekstaaf hoe handelaars, setlaars, soldate, sendelinge en plaaslike Afrika-gemeenskappe by handel tussen 1820 en 1860 betrokke was, en daardeur beïnvloed is. Die studie verken aspekte van die handelsekonomie, verbruikerisme en militêre bevoorrading met betrekking tot ’n wye verskeidenheid ingevoerde glas- en metaalhandelsware. Die bloeiende handel het verskeie ondernemings, groepe en individue deur monetêre en sosiale transaksies met mekaar verbind, wat die geleidelike opname van die Oos-Kaap in die Britse koloniale handelsnetwerk weerspieël. / Uphando lwezinto eziqokelelweyo ekunikwe ingxelo ngalo kule disetheyishini, lugxile kwiindawo ezintathu eziseMpuma Koloni ezizezi: eHuntley Street eRhini, eFarmerfield, esisitishi seMishini yamaWesile, naseFort Double Drift, eyinqaba yamaBhilitane ekwiGreat Fish River. Le ngqokelela, egcinwe eAlbany Museum, isuka kwizinto ezazigrunjwe nguPatrice Jeppson, grunjo olo olwagqitywa phaya koo1980. Uphononongo lweeglasi neentsimbi ezagronjwayo, oluxhaswa nakukufundwa kweentengiso ezakhutshwayo zeethenda nezoonovenkile kwi-The Graham’s Town Journal, lunika iinkcukacha zeendlela abarhwebi, abemi ababesuka kwamanye amazwe aphesheya kweelwandle, abefundisi ababesuka kwamanye amazwe, amajoni noluntu olumnyama lwaloo mimandla ababebandakanyeka ngayo nebabechatshazelwa ngayo lurhwebo olwaqhubeka phakathi ko-1820 no-1860. Olu phando luvelela imiba yoqoqosho lorhwebo, ukhuselo lwabathengi, nobonelelo lwezinto zomkhosi lwezinto eziliqela zeeglasi nezentsimbi. Olu rhwebo olwaluhlumile lwahlanganisa amashishini ahlukileyo, amaqela kunye nabantu nje abazimeleyo ngokuthi barhwebelane ngeemali nangezinto zentlalo, yaye oku kubonisa ukungeniswa kweMpuma Koloni kuthungelwano lorhwebo lobukoloniya lwamaBhilitane. / Anthropology and Archaeology / M.A. (Archaeology)

Page generated in 0.0433 seconds