• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • No language data
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die gebruik van verhoudingsgetalle om kapitaaltoereikendheid van bankinstellings te ontleed

Brink, Arend 01 1900 (has links)
Text in Afrikkans / Summaries in English and Afrikaans / The capital-adequacy problem is essentially concerned with the amount of capital that a bank should maintain in order to conduct its operations in a prudent manner. Because one of the primary functions of bank capital is to act as a risk cushion for the protection of a bank's depositors, a bank's capital funds are often regarded as comprising an insurance element. The capital-adequacy concept, therefore, may be seen as part of the overall banking risk, or prudential management. An attempt has been made to indicate that bank supervisors should use not only capital ratios when analysing a bank's capital position. Other factors, such as asset quality and other financial risks, should also be taken in consideration. Financial ratio analysis, however, provides bank supervisors with useful information. When combining ratio analysis with non-quantifiable factors, bank supervisors may indeed achieve their goal of determining capital adequacy. / Die kapitaaltoereikendheidsprobleem is hoofsaaklik gebaseer op die hoeveelheid kapitaal waaroor 'n bankinstelling moet beskik, ten einde die bankbesigheid op 'n verstandige wyse te bedryf. Een van die primere funksies van kapitaal is om te dien as verliesabsorberingsbuffer ter beskerming van 'n bankinstelling se deposante, en daarom word toereikende kapitaal dikwels geag om 'n soort versekeringselement te bevat. Die konsep van kapitaaltoereikendheid kan dus beskou word as deel van die totale risikobestuurskonsep. Daar is tydens die studie gepoog om aan te dui dat banktoesighouers nie net kapitaalverhoudings behoort te gebruik om 'n bankinstelling se kapitaalposisie te ontleed nie. Ander faktore, soos batekwaliteit en antler finansiele risiko's, moet ook in ag geneem word. Finansiele verhoudingsgetalontledings voorsien banktoesighouers van waardevolle inligting. Indien verhoudingsgetalle egter met nie-gekwantifiseerde inligting gekombineer sou word, kan banktoesighouers hul doel om kapitaaltoereikendheid te bepaal, bereik. / M.Com. (Business Management)
2

Page generated in 0.0709 seconds