• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 20
  • 8
  • 3
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 42
  • 42
  • 20
  • 17
  • 14
  • 13
  • 12
  • 10
  • 9
  • 8
  • 8
  • 8
  • 7
  • 7
  • 7
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
41

Bydrae van 'n program in denkvaardighede tot die wording van beroepstoetreders

Kasselman, Johanna Jacoba 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / It has been said that pupils are not adequately trained to think independently in the current educational system of South Africa. Therefore this research has been undertaken from a psycho-educational perspective to assess the contribution which a programme in cognitive empowerment can make towards the cognitive development and especially the general psychological development of teaching students in their final study year as potential career entrants. From this viewpoint recommendations can be made re the use of this programme in the broader educational context. In this study research has been done from a psycho-educational perspective concerning the cognitive, affective, normative and conative development of the late adolescent and the early career entrant and his/her personality in terms of this career. A group of final year teaching students, who were potential career entrants completed the Programme in Cognitive Empowerment. Before and after the presentation of this programme different media of evaluation were put into use. Based on this research, deductions have been made concerning the contribution which training in the programme has made to the development of the novice teachers. Finally, recommendations have been made concerning the implementing of such a programme. / Daar word beweer dat die onderwysstelsel in Suid-Afrika leerlinge nie toereikend tot selfstandige denke begelei nie. Gevolglik is in hierdie navorsing vanuit sielkundig-opvoedkundige perspektief ondersoek ingestel na die bydrae wat 'n program in kognitiewe versterking maak tot die kognitiewe, en veral die algemene psigiese wording van die finalejaar onderwysstudente - wat potensiele beroepstoetreders is. Hieruit kan dan aanbevelings gemaak word betreffende die gebruik van die program binne bree onderwysverband. In hierdie navorsing is vanuit sielkundig-opvoedkundige perspektief ondersoek ingestel na die kognitiewe, affektiewe, normatiewe en konatiewe wording van die laatadolessente en vroegvolwasse beroepstoetreders en hul persoonlikheid in terme van die beroepswereld. 'n Groep finalejaarstudente, wat potensiele onderwysberoepstoetreders was, het die Program vir Kognitiewe Versterking deurloop. Voor en na die aanbieding van hierdie program is verskillende evalueringsmedia ingeskakel. Uit hierdie ondersoek is gevolgtrekkings gemaak betreffende die bydrae van die program tot die wording van die onderwysberoepstoetreders. Enkele aanbevelings rakende die implementering van so 'n program is ten slotte gemaak. / Psychology of Education / D. Ed. (Sielkundige Opvoedkunde)
42

Page generated in 0.0515 seconds