1 |
Do Constitutions Matter? Essays on the Impact of Constitutional Provisions on De Facto Judicial Independence in Latin American CountriesDias, Clarissa F 04 August 2013 (has links)
Conventional wisdom holds that constitutions shape behavior, structures, and institutions. Looking at provisions in the constitutions of 19 Latin American countries, I show the level of judicial independence exercised by a country’s courts and judges is a function of constitutional provisions.
|
2 |
Rol van die staat in die beskerming van kinderregteHuman, Cornelia Sophia 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / lnternasionale erkenning van die konsep van kinderregte skep die grondslag vir state om op
nasionale vlak inisiatiewe te loads wat op die kweek van 'n kinderregtekultuur gerig is, wat sal
meebring dat 'n sensitiwiteit vir kinderregte ontwikkel en prioriteit aan die beskerming van
daardie regte verleen word. Dit is 'n omvattende taak wat grondwetlike bepalings raak en
wetgewing en administratiewe programme vereis ten einde 'n balans te vind tussen ouers se
aansprake op gesinsoutonomie en die strewe om in gepaste gevalle aan kinders die
bevoegdheid te verleen om self besluite oar hul lewens te neem. Die belangeatweging vind
plaas teen die agtergrond van die primere oorweging van die beste belange van kinders ten
opsigte van aspekte wat hulle raak .
. / International recognition of the concept of children's rights lays the foundation for states to
launch initiatives on national level which are aimed at developing a culture of children's rights.
This will lead to an increased sensitivity to children's rights and the fact that priority will be given
to the protection of those rights. It is a wide·ranging task which affects constitutional provisions
and requires legislation and administrative programmes in order to strike a balance between
parents' claims to the autonomy of the family and the attempt to enable children, in suitable
instances, to make decisions about their lives themselves. This weighing up of interests takes
place against the background of the primary consideration of the best interests of children with
respect to aspects which affect them. / Constitutional, International and Indigenous Law / (LL.M)
|
3 |

Page generated in 0.1614 seconds