1 |
Afrikaanse liedtekste in konteks : die liedtekste van Bok van Blerk, Fokofpolisiekar, the Buckfever Underground en Karen ZoidNell, Wendy Desre 02 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die doel van hierdie studie is om op die liedtekste van die kunstenaars, Bok van Blerk, Fokofpolisiekar, The Buckfever Underground (en Toast Coetzer) en Karen Zoid te fokus en om te bepaal wat hulle funksie in die eietydse Afrikaanse kultuurlandskap is, en wat hulle rol in die definiëring van kulturele identiteit is. In hierdie studie sal daar ook klem gelê word op die sosiopolitieke faktore wat tot die opbloei van die Afrikaanse musiekbedryf gelei het. Deur die analise van dié kunstenaars se lirieke, sal ek vasstel of hulle wel betekenisvolle werk van literêre gehalte lewer. Ek het spesifiek hierdie musikante gekies omdat hulle jong eietydse musikante is. / The purpose of this study is to focus on the song texts of artists, Karen Zoid, Fokofpolisiekar, The Buckfever Underground (and Toast Coetzer) and Bok van Blerk and to determine their function in today’s cultural reality, and whether these musicians and their music have an influence on today’s youth and their search for a Cultural Identity. This study will also focus on the socio-political factors that led to the rise of the Afrikaans Music Industry. By analyzing these artists’ lyrics, I want to determine whether they are significant works of literary quality. These musicians were chosen because they are regarded as young contemporary musicians. / Afrikaans & Theory of Literature / M.A. (Afrikaans)
|
2 |
Afrikaanse liedtekste in konteks : die liedtekste van Bok van Blerk, Fokofpolisiekar, the Buckfever Underground en Karen ZoidNell, Wendy Desre 02 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die doel van hierdie studie is om op die liedtekste van die kunstenaars, Bok van Blerk, Fokofpolisiekar, The Buckfever Underground (en Toast Coetzer) en Karen Zoid te fokus en om te bepaal wat hulle funksie in die eietydse Afrikaanse kultuurlandskap is, en wat hulle rol in die definiëring van kulturele identiteit is. In hierdie studie sal daar ook klem gelê word op die sosiopolitieke faktore wat tot die opbloei van die Afrikaanse musiekbedryf gelei het. Deur die analise van dié kunstenaars se lirieke, sal ek vasstel of hulle wel betekenisvolle werk van literêre gehalte lewer. Ek het spesifiek hierdie musikante gekies omdat hulle jong eietydse musikante is. / The purpose of this study is to focus on the song texts of artists, Karen Zoid, Fokofpolisiekar, The Buckfever Underground (and Toast Coetzer) and Bok van Blerk and to determine their function in today’s cultural reality, and whether these musicians and their music have an influence on today’s youth and their search for a Cultural Identity. This study will also focus on the socio-political factors that led to the rise of the Afrikaans Music Industry. By analyzing these artists’ lyrics, I want to determine whether they are significant works of literary quality. These musicians were chosen because they are regarded as young contemporary musicians. / Afrikaans and Theory of Literature / M.A. (Afrikaans)
|
Page generated in 0.0846 seconds