• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 29
  • 6
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 43
  • 43
  • 23
  • 22
  • 9
  • 9
  • 8
  • 8
  • 8
  • 8
  • 6
  • 6
  • 5
  • 5
  • 4
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
41

Fair trade in the Eastern Cape: an examination of its socio-economic impact and challenges among emerging Black farmers

Mugabe, T C January 2011 (has links)
This study examines the socio-economic impact of fair trade on black emerging citrus fruit farmers in the Eastern Cape Province of South Africa. It is a comparative analysis of farmers involved in fair trade and those who are not. Farmers from Riverside Enterprise and Sundays River Citrus Cooperative were examined to evaluate the impact of fair trade. Such impact was analyzed through looking at access farmers have to foreign markets and their ability to receive high income returns from these markets. The study also discusses the influence fair trade has on the social and economic development of the farmers’ communities. The findings of the study indicate how most fair trade communities have benefited financially and through public infrastructure such as crèches, learning centers and access to computers for both farmers and workers. Such public developments are funded through the fair trade social dividend which is a premium farmers receive for selling their fruit under fair trade. However, the study findings also indicate the limitations of fair trade; farmers have to incur high costs to become fair trade accredited. The study also examines the commodity value chains (hereinafter referred to as CVC) for citrus fair trade farmers and non fair trade farmers. This analysis reveals the procedure of value chains, their benefits and constraints.
42

Koöperasie as mededingingstrategie vir graanprodusente, 1995

Olivier, Pieter Gerhardus 06 1900 (has links)
Kooperasies, as werktuie ter doelwitbereiking vir graanprodusente, het sedert hul totstandkoming onderskeibare ontwikkelingsfases deurgegaan. Die toepassing van kooperasie as mededingingstrategie deur graanprodusente is grootliks bei"nvloed deur die veranderings wat tydens die ontwikkelingsfases voorgekom het. Aksies wat in die loop van hierdie ontwikkellngsfases ingestel was, het mettertyd onduidelikhede oor die bestaansgrondslag van die kooperasies laat ontstaan. Die klJmaat van politieke veranderings wat tans in die land heers, kan ook belangrike veranderings meebring ten opsigte van die grondslag waarop kooperasies funksioneer. Pie uitwerking van die verwagte veranderings kan kooperasies forseer om strategiese aanpassings in hul strukture te maak ten einde steeds suksesvol te kan bly voortbestaan. · Graanprodusente verkeer in 'n posisie wat vereis dat daar besin moet word oor strategiee wat gevolg kan word ten einde steeds suksesvol in die onsekere markomstandighede mee te ding. Die toepassing van kooperasie as mededingingstrategie waarvolgens graanprodusente deur lidmaatskap van die kooperasies in die mark deelgeneem het, kom nou ook onder die loep. Die hoofprobleem waarop daar dus in hierdie studie gefokus word, is om te bepaal of kooperasie as mededingingstrategie geskik is om die individuele en kollektiewe belange van graanprodusente te bevorder. Van die belangrikste bevindings van die studie is: Graanprodusente voorsien dat kooperasie individuele graanprodusente se markoptrede kan versterk. Graanprodusente is van mening dat hulle deur middel van kooperasie wat manifesteer in selfstandige besigheidsondernemings, genaamd ''kooperasies", 'n positiewe invloed vir graanprodusente op die mark kan uitoefen. Daar kcan nie 'n beduidende negatiewe, of positiewe persepsie oor onderlinge mededinging en die invloed wat die vryemarkbedeling daarop uitoefen, by graanprodusente gei"dentifiseer word nie. Dit blyk egter dat sommige graanprodusente die vryemarkbedeling as 'n belangrike markfaktor bejeen. Ander graanprodusente huldig 'n meer buigsame benadering jeens die vryemarkbedeling. Graanprodusente is, met enkele klemverskille, van mening dat die kooperasies nie daarin slaag om die tradisionele kooperasiebeginsels in die wyse waarop kooperasies hul besigheid bedryf, volledig toe te pas nie. Graanprodusente het oor die algemeen gesien duidelike menings oor die noodsaaklikheid daa.rvan dat die staat nie by die graanbedryf meet inmeng nie. Ander tipes ondersteuningstrategiee, soos die oprigting van beslote korporasies of maatskappye, geniet wisselende steun. 'n Beduidende groep graanprodusente is onseker oor moontlikhede om maatskappye met kapitaalgroei as basis te skep, om sodoende in geheel met kooperasies weg te doen. / Co-operatives have experienced distinguishable changes. The application of co-operation as a competitive strategy by g~in producers was largely influenced by the changes. The prevailing political changes can also instigate important changes with regard to co-operatives. Grain producers must revise strategies to maintain successful competition in the market. The study investigates co-operation as a competitive strategy to advance the individual and collective interests of grain producers, Findings are: Grain producers are convinced that co-operation enhances the market related actions of individual grain producers. Grain producers can, through co-operation, exercise a positive influence in the market. No definite negative or positive perception concerning the influence of the free market system upon mutual competition could be identified. Grain producers are convinced that the state should not interfere with the grain industry. / Business Management / M. Admin. (Business Management)
43

Page generated in 0.1968 seconds