51 |
Analysis of the efficiency of the transport logistics supply chain with specific reference to liner shipping in South AfricaQukula, Temba 12 1900 (has links)
Study project (MPhil)--University of Stellenbosch, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: Liner shipping supplies a frequent scheduled transport service between designated ports
to meet the needs of importers and exporters. Those needs are becoming more specific
as a result of increasing competition attributable to globalisation of trade while
importers and exporters are requiring more exacting services from the liner operators.
The elements of service which most concern the importers and exporters are obviously
the costs they must bear for the conveyance of the cargo and the time taken for its
delivery. In order to meet the requirements of importers and exporters and at the same
time enable the operators of the services to remain in business in the face of increasing
competition within the industry, liner shipping worldwide is undergoing major changes.
These changes are intended to increase the economies of scale and to extend control of
the liner operators over the landside transport services. A discussion on liner shipping
and current developments is contained in Chapter 3.
Liner shipping plays an indispensable role in the economy of South Africa because
almost 50% by value of South African imports are containerised. That equates to 8% of
South African imports by volume (Moving South Africa: 1998), although it must be
borne in mind that some of the cargo moving through South African ports is ultimately
destined for countries in SADC (Southern African Development Community).
According to Drewry Shipping Consultants, containerised cargo worldwide has been
growing at the rate of about 8% per annum since 1980 and the South African trade has
experienced a similarly high growth.
The actual transport of containers, by sea is only one of the elements in the transport
logistics supply chain (TLSC) between exporters in one country and importers in
another with which liner operators must concern themselves. A conceptual background
explaining the entire TLSC is provided in Chapter 2. In that chapter, the TLSe is
defined and two models are used to identify key elements of the TLSC as well as
interaction between them.
Inefficiencies existing in individual elements of the TLSC as well as suggested solutions
to the underlying problems are discussed in Chapter 4. Emphasis is placed on the need
to use information technology as a vehicle to integrate the individual elements of the
TLSe and as a means of saving costs and time. A discussion of the economic benefits
of an efficient TLSe is contained in Chapter 5, while Chapter 6 includes a discussion on
local and regional developments that have a bearing on the efficiency of the TLSe. The
conclusions of the study together with recommended action are contained in Chapter 7. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Lynvaart bied 'n gereeld geskeduleerde vervoerdiens tussen bepaalde hawens om in die
behoeftes van in- en uitvoerders te voorsien. Weens toenemende mededinging
voortspruitend uit die globalisering van handel, raak hierdie behoeftes egter al hoe
veeleisender, terwyl in- en uitvoerders ook al hoe meer eise begin stel aan die gehalte
van die diens wat deur lynvaartoperateurs gelewer word. Die elemente van hierdie diens
waarby in- en uitvoerders die grootste belang het, is uiteraard die koste en die tyd
verbonde aan vragverskeping. Om aan die vereistes van in- en uitvoerders te voldoen en
dit terselfdertyd vir operateurs moontlik te maak om hul besighede te midde van
toenemende mededinging in die industrie te bly bedryf, is die lynvaartbedryf wereldwyd
besig om groot veranderinge te ondergaan. Hierdie veranderinge is bedoel om
skaalvoordele te verbeter en lynvaartoperateurs se beheer oor vervoerdienste aan land
uit te brei. Lynvaart en huidige ontwikkelinge in die bedryf word in Hoofstuk 3
bepreek.
Lynvaart speel 'n onontbeerlike rol in Suid-Afrika se ekonomie omdat ongeveer 50%
van die waarde van Suid-Afrika se invoere in houers vervoer word. Dit is gelyk aan
8% van Suid-Afrika se invoere per volume (Moving South Africa: 1998), alhoewel daar
ook in gedagte gehou moet word dat 'n gedeelte van die vrag wat deur Suid-Afrikaanse
hawens beweeg, uiteindelik bestem is vir lande in die SAOG (Suider-Afrikaanse
Onwikkelingsgemeenskap). Volgense Drewry Skeepskonsultante, groei die vervoer
van houerverskeping sedert 1980 teen 'n tempo van ongeveer 8% per jaar, en het die
Suid-Afrikaanse handel 'n soortgelyke hoe groeikoers ondervind.
Die werklike verskeping van houers is net een van die elemente in die vervoerlogistiekvoorsieningsketting
(VL VK) tussen uitvoerders in een land en invoerders in 'n ander
land waarmee lynvaartoperateurs rekening moet hou. 'n Konseptuele raamwerk wat die
VLVK in die geheel verduidelik, verskyn in Hoofstuk 2. Die VLVK word ook in hierdie
hoofstuk gedefinieer en twee modelle word gebruik om elemente daarvan asook die
interaksie tussen daardie elemente te identifiseer.
Die ontoereikendheid van individuele elemente van die VLVK asook moontlike
oplossings vir die onderliggende probleme word in Hoofstuk 4 bespreek. Klem word
geplaas op die noodsaaklikheid om informasietegnologie te gebruik om die individuele
elemente van die VLVK te integreer ten einde tyd en koste te bespaar. Die ekonomiese
voordele van 'n doeltreffende VLVK word in Hoofstuk 5 bespreek, terwyl Hoofstuk 6
handel oor plaaslike en streeksonwikkelinge wat die VLVK se doeltreffendheid
beinvloed. Die gevolgtrek
|
52 |
A model to forecast the impact of road accessibility on the economic development potential of industrial land in urban areasBotes, Francois Jacobus January 2003 (has links)
Dissertation (PhD)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: The dissertation firstly outlines the findings of recent studies that have recorded the relationship
between transport and economic development. This includes the assessment of a number of
economic evaluation techniques that are available to predict the impact of improvements in
transport on economic development.
An historic overview is provided of the role that transport has played in the development of Cape
Town. Due to the fact that the phases of development followed international development trends, it
is concluded that development in Cape Town will follow the global trend. A number of economic
growth scenarios are developed for Cape Town to assess how the City will be able to cope with the
socio-demographic challenges facing it in the next century.
The relationship between land price and the economic development potential of land is outlined, as
are the factors that determine industrial land price, namely the demand and supply of industrial
land. The process of determining the economic value of industrial land is described. This includes
the collection and analysis of occupation rent of industrial townships in Cape Town, the calculation
of property values and the calculation of the shadow price of land.
A procedure of determining accessibility to industrial townships in Cape Town was developed.
Firstly, accessibility was defined in broad terms. This was followed by a discussion of each of the
elements of accessibility namely proximity, access and mobility in order to understand the factors
that may impact on the level of accessibility. Finally, the level of accessibility is quantified in terms
of generalised cost.
A regression analysis was undertaken to establish a statistical relationship between the economic
value of industrial land and accessibility to the industrial townships. The development of a
numerical model was based on the regression analyses to forecast changes in industrial land price
given a change in accessibility. The model was then tested on a case study.
The main conclusions of the study are as follows:
(a) The accessibility of industrial land in Cape Town is linked closely to its CSD I Port (it was
not possible to separate the CSD and the port), which is typical of a monocentric city
structure.
(b) There is a positive, significant, quantifiable relationship between accessibility as quantified
by means of generalised cost and the economic value of industrial land, which was
calculated by means of the shadow price technique.
(c) There are a number of conditions that should be met for an increase in local industrial
production potential to be translated into an equal amount of economic output. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die proefskrif som eerstens die bevindings van onlangse studies op wat die verwantskap tussen
vervoer en ekonomiese ontwikkeling dokumenteer. Dit sluit die taksering van 'n aantal
ekonomiese evaluasietegnieke in wat beskikbaar is om die impak van vervoer op ekonomiese
ontwikkeling te voorspel.
'n Historiese oorsig word verskaf van die rol wat vervoer gespeel het in die ontwikkeling van
Kaapstad. As gevolg van die feit dat die fases van ontwikkeling in die verlede internasionale
ontwikkelingstendense gevolg het, word tot die gevolgtrekking gekom dat Kaapstad die
globalisasie markera, wat tans internasionaal gestalte kry, sal navolg. 'n Aantal ekonomiese
groeiscenarios word vir Kaapstad ontwikkel ten einde te bepaal hoe die stad die sosiodemografiese
uitdagings van die volgende eeu sal hanteer.
Die verwantskap tussen grondprys en die ekonomiese ontwikkelingspotensiaal van grond word
omskryf, asook die faktore wat industriële grondprys bepaal. Die proses van die bepaling van die
ekonomiese waarde van industriële grond word beskryf. Dit sluit die insamel en analise van
besettingshuurdata van industriële dorpsgebiede, die berekening van eiendomswaarde en die
berekening van die skaduprys van grond in.
'n Prosedure is ontwikkel vir die berekening van die toeganklikheid van industriële dorpsgebiede in
Kaapstad. Eerstens is toeganklikheid in breë trekke gedefinieër. Dit is gevolg deur 'n bespreking
van elk van die elemente van toeganklikheid, naamlik nabyheid, aansluiting en mobiliteit ten einde
die faktore wat op die vlak van toeganklikheid mag impakteer te verstaan. Laastens is die vlak van
toeganklikheid gekwantifiseer in terme van veralgemeende vervoerkoste.
'n Regressie-analise is onderneem ten einde die statistiese verwantskap tussen die ekonomiese
waarde van industriële grond en toeganklikheid na industriële dorpsgebiede te bepaal. Die
ontwikkeling van 'n numeriese model is op die regressie-analise gebaseer ten einde veranderinge
in industriële grondpryse te voorspel, gegewe 'n verandering in toeganklikheid. Die model is op 'n
gevallestudie toegepas.
Die vernaamste gevolgtrekkings van die studie is :
(a) Die toeganklikheid van industriële grond in Kaapstad is nou gekoppel aan die sentrale
sakekern I hawe (dit was nie moontlik om die sentrale sakekern en hawe te skei nie), wat
tipies is van n monosentriese staduitleg.
(b) Daar is n noemenswaardige positiewe kwantifiseerbare verwantskap tussen
toeganklikheid, soos gekwantifiseer in terme van veralgemeende koste, en die ekonomiese
waarde van industriële grond wat deur middel van die skaduprystegniek bereken is.
(c) Daar is 'n aantal voorwaardes waaraan voldoen moet word alvorens 'n toename in
plaaslike industriële produksiepotensiaal tot 'n soortgelyke toename in ekonomiese
ontwikelingspotensiaal sal lei.
|
Page generated in 0.1559 seconds