• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • No language data
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

The views of management on affirmative action in Telkom SA Ltd / Menings van bestuut aangaande regstellende optrede in Telkom SA Bpk

De Witt, Delano Errol 06 1900 (has links)
The success or failure of implementing affirmative action lies with the management of enterprises. This research - based on a literature study, questionnaires completed by 200 respondents and the researcher's model for the implementation of affirmative action - focuses on management's views on aspects of importance for affirmative action to succeed in the enterprise. From the views of management it is clear that • the more closely affirmative action impinges on the career expectations of the current incumbents, the more resistance and non ownership can be expected • the affirmative action message must be communicated sincerely and positively • diversity management must change drastically to focus on educating persons to understand not only themselves, but also others of different backgrounds, race, gender, skills, persuasion and experience • the enterprise needs to accelerate the process to identify potential, training and development processes as well as performance coaching of disadvantaged groups Meeting the above challenges, will require mutual trust, respect and communication. / Summaries in English and Afrikaans / Die bestuur van ondernemings bepaal die sukses of mislukking by die implementering van regstellende optrede. Die navorsing - gebaseer op 'n literatuurstudie, vraelyste ingevul deur 200 respondente en die navorser se model vir die implementering van regstellende optrede - fokus op bestuur se menings aangaande aspekte van belang vir die sukses van regstellende optrede in die onderneming. Vanuit bestuur se menings is dit duidelik dat • hoe grooter inbreuk regstellende optrede maak op die beroepsverwagtinge van die huidige bekleers, hoe sterker weerstand en nie-eienaarskap kan van hulle verwag word • die regstellende optrede boodskap moet eerlik en positief gekommunikeer word • die bestuur van diversiteit se fokus drasties moet verander om individue te leer om nie net hulself nie, maar ook ander van verskillende agtergrond, bevolkingsgroep, geslag, vaardighede, oortuigings en ondervinding te verstaan • die onderneming die prosesse moet versnel wat betrekking het op die identifisering van potensiaal, opleiding en ontwikkeling asook prestasierigleiding van die benadeelde groepe Ten einde aan bogenoemde uitdagings te voldoen, sal wedersydse vertroue, respek en kommunikasie vereis / Economics and Management Sciences / M.Com. (Business Management)
2

Page generated in 0.1029 seconds