Spelling suggestions: "subject:"evidentia asset management"" "subject:"confidential asset management""
1 |
Fidentia : a strategic and corporate governance analysisSteenkamp, Pieter 12 1900 (has links)
Thesis (MBA (Business Management))--University of Stellenbosch, 2007. / ENGLISH ABSTRACT: Fidentia became an active player in the South African financial services industry in 2005, only a few years since its inception. This was achieved through aggressive take-overs and a favourable public image boosted by employing known sports personalities and sponsorships of various sports teams, charities and other events. The Fidentia group seemed to go from strength to strength under the leadership of Mr. Arthur Brown assisted by his senior management team of which none more prominent than Mr. Graham Maddock. The group’s main business is Fidentia Asset Management (FAM) which, during 2003 and 2004, secured two of the biggest clients in Fidentia’s history. In 2003 the Transport Education Training Authority (TETA) invested R200,3 million and R1,2 billion of the Mineworkers Provident Fund was placed under its’ management in 2004. The Fidentia group was placed under final curatorship on 27 March 2007, based on reports by the then provisional curators and the Financial Services Board which claimed that their inspectors could not trace R680 million of almost R2 billion under the management of FAM.
The analysis of the unfolding Fidentia case will show that without proper strategic planning and management, as well as adherence to suggestions on good corporate governance stakeholders’ risk exposure can be increased.
NOTE: The information available till end August was analysed. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Fidentia was teen 2005 ‘n aktiewe speler in die Suid-Afrikaanse finansiële dienste industrie, slegs ‘n paar jaar nadat dit gestig is. Dit is bereik deur aggresiewe oornames en ‘n publieke beeld wat versterk is deur bekende sportpersoonlikhede aan te stel en verskeie sportspanne, liefdadigheidsorganisasies en ander gebeurlikhede te borg. Die Fidentia groep het skynbaar van krag tot krag gegaan onder die leierskap van Mnr. Arthur Brown, ondersteun deur sy senior bestuurspan waarvan niemand meer prominent as Mnr. Graham Maddock. Die groep se hoofbesigheid is Fidentia Asset Management (FAM) wat gedurende 2003 tot 2004 twee van die grootste kliënte in Fidentia se geskiedenis verseker het. Gedurende 2003 het die “Transport Education Training Authority (TETA)” R200,3 miljoen by FAM belê en R1,2 biljoen van die “Mineworkers Provident Fund” is in 2004 onder FAM se bestuur geplaas. Die Fidentia group is op 27 Maart 2007 onder finale kuratorskap geplaas gebasseer op verslae deur die destydse voorlopige kurators en die Finansiële Dienste Raad wat beweer het dat hul inspekteure nie R680 miljoen van die amper R2 biljoen onder FAM se bestuur kon opspoor nie.
Die analise van die Fidentia saak soos dit ontvou, sal wys dat sonder behoorlike strategiese beplanning en bestuur, asook die voldoening aan voorstelle van goeie korporatiewe bestuur belanghebbendes se blootstelling aan risiko kan verhoog.
NOTA: Die inligting beskikbaar tot einde Augustus 2007 is ontleed.
|
Page generated in 0.1191 seconds