• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 2
  • Tagged with
  • 6
  • 4
  • 4
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Fundamentele bewegingsvaardighede, motoriese behendigheid en verwantskappe met fisieke aktiwiteit en akademiese prestasie van senior fase leerders : die PAHL-studie / Lizl-Louise van Niekerk

Van Niekerk, Lizl-Louise January 2015 (has links)
Fundamentele bewegingsvaardighede is die onderbou of basis waarop al die vereiste vaardighede en aktiwiteite in die kurrikulum vir Senior Fase Liggaamlike Opvoeding van die Kurrikulum en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV), gebou is. Dit word verder in die literatuur beklemtoon dat die kwalitiet waarmee leerders „n fundamentele bewegingsvaardigheid uitvoer, net so belangrik is soos die kwantitatiewe uitkoms van die uitvoering. Liggaamlike Opvoedingonderwysers behoort dus bewus te wees van beide die kwalitatiewe en kwantitatiewe vlakke van leerders se fundamentele bewegingsvaardighede in die lig van die vereiste ontwikkeling en inoefening van gespesialiseerde bewegings- en sportvaardighede in die Liggaamlike Opvoedingprogram. Fundamentele bewegingsvaardighede speel verder „n integrale rol in „n leerder se algehele motoriese behendigheid. Die Liggaamlike Opvoeding-onderwyser moet voorts bewus wees van geslags- en etniese verskille in fundamentele bewegingsvaardighede en motoriese behendigheid ten einde effektief in die Liggaamlike Opvoedingprogram te differensieer en by verskillende leerders se vermoëns aan te pas. Verder, aangesien dit die primêre doelstelling van Liggaamlike Opvoeding in die KABV is om leerders te bemagtig om fisiek aktief te wees, is die verwantskap tussen fundamentele bewegingsvaardighede, motoriese behendigheid en fisieke aktiwiteitsvlakke nog „n aspek wat van belang is vir die Liggaamlike Opvoeding-onderwyser in die samestelling van die Liggaamlike Opvoedingprogram. Laastens toon navorsing „n verwantskap tussen motoriese behendigheid en akademiese prestasie. Die doel van hierdie studie was eerstens om die kwantitatiewe en kwalitatiewe stand van fundamentele bewegingsvaardighede by Senior Fase leerders in die Potchefstroom-omgewing te bepaal. Die tweede doelstelling was om die verskille tussen geslagte en etniese groepe ten opsigte van motoriese behendigheid te bepaal. Die derde doelstelling was om die verband tussen motoriese behendigheid en fisieke aktiwiteit te bepaal, en laastens om die verband tussen motoriese behendigheid en akademiese prestasie te bepaal. ʼn Totaal van 239 Senior Fase leerders (98 seuns en 141 dogters), tussen die ouderdomme 13 en 14 jaar het aan die studie deelgeneem. Kwantitatiewe metodologie, met „n eenmalige dwarssnit-ontwerp, is vir die doeleindes van die studie gebruik. Die proefpersone se fundamentele bewegingsvaardighede en motoriese behendigheid is bepaal met behulp van die verkorte weergawe van die Bruininks-Oseretsky Test of Motor Proficiency 2 (BOT-2) (Bruininks & Bruininks, 2005), „n kwantitatiewe toetsbattery wat bestaan uit vier komponente, naamlik fynmotoriese kontrole, manipulasie koördinasie, liggaamskoördinasie en krag-en-ratsheid. Vir die kwalitatiewe bewegingsanalise is van die Fundamentele Bewegingspatroonassesseringsinstrument (FMPAI) (Gallahue & Donnelly, 2003) gebruik gemaak. Vir die meting van fisieke aktiwiteitsvlakke is gebruik gemaak van die gestandaardiseerde International Physical Activity Questionnaire (IPAQ) (Sjöström, 2005). Hierdie vraelys vra die deelnemer om fisieke aktiwiteite van die laaste sewe dae, en ook van ‟n normale week oor die algemeen, gemeet in totale METS (metabolic equivalent – intensiteit van oefening), te rapporteer. Die leerders se akademiese prestasie is gemeet deur gebruik te maak van die gemiddelde akademiese punt (gemiddeld van al die vakke – Afrikaans, Engels, Wiskunde, Lewensoriëring, Geskiedenis, Geografie, Natuur-Wetenskap, Tegnologie, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe en Skeppende Kunste), op die leerder se rapport aan die einde van die jaar, asook die gemiddelde punte vir die twee vakke Engels en Wiskunde, soos op die rapport aan die einde van die jaar aangedui. Beskrywende statistiek is gebruik om gemiddeldes ( x ), minimum- en maksimumwaardes, en standaardafwykings (sa) met behulp van die Statistica vir Windows rekenaarprogram (StatSoft, 2012) te bereken. Verbande tussen die kwantitatiewe en kwalitatiewe resultate, tussen die motoriese behendigheidtoetse en die fisieke aktiwiteitsvlakke, asook tussen motoriese behendigheidstoetse en akademiese prestasie is ontleed met behulp van Spearman korrelasiekoëffisiënte. Om die praktiese betekenisvolheid van die verbande te bepaal is die korrelasiekoëffisiënt as effekgrootte (EG) gebruik. Ten einde die betekenisvolheid van geslagsen etniese verskille te bepaal, is die data verder geanaliseer deur gebruik te maak van onafhanklike t-toetse (p<0.05) en vir die doel van die interpretasie van praktiese betekenisvolheid van die verskille is effekgroottes (EG) bereken. Uit die resultate van die studie blyk dit dat daar in die kwantitatiewe evaluasie, veral by die wisselspronge, lynloop en eenbeenstand, agterstande by 20 tot 35% van die leerders was. Met betrekking tot die kwalitatiewe uitvoering van die vaardighede was die eenbeenstand by 22.6 tot 24.5% van die leerders nog nie in die volwasse stadium van bemeestering van fundamentele bewegingsvaardighede nie. Die kwantitatiewe en kwalitatiewe tellings het verder by die bonsen- vang- en die dribbel-van-die-bal toetse nie gekorreleer nie, wat daarop dui dat leerders soms kwantitatief, maar nie noodwendig kwalitatief, aan die norme voldoen het nie. Met betrekking tot verskille tussen geslagte en etniese groepe, toon die resultate dat die meisies oor die algemeen beter as die seuns gevaar het, en die Wit leerders beter gevaar het as die Swart leerders in die fynmotoriese koördinasietoetse. Met betrekking tot liggaamskoördinasie het die Wit leerders betekenisvol beter as die Swart leerders in die wisselsprongtoets gevaar. Betekenisvolle verskille is verder met betrekking tot die krag- en ratsheidkomponent gevind, waar die Wit leerders beter as die Swart leerders in die eenbeenspring-item gevaar het, terwyl onderskeidelik seuns en Wit groepe beter resultate as die meisies en die Swart groepe in die opsit- en opstoottoetse getoon het, asook met betrekking tot die totale motoriese behendigheidstelling (totale BOT-2 telling). Wat die fisieke aktiwiteitsvlakke van die proefpersone betref, toon die totale groep ʼn gemiddelde waarde van 489.68 METS per week, wat as matig-aktief geklassifiseer kon word, terwyl die seuns as hoog-aktief en die meisies as matig-aktief beskou kan word. Daar is ook statisties betekenisvolle korrelasies tussen die fisieke aktiwiteitsvlakke en verskeie motoriese vaardighede gevind, sowel as die totale BOT-2 telling by die totale groep en die seuns en meisies afsonderlik. Die motoriese sub-item waar die sterkste korrelasie met fisieke aktiwiteitvlakke in die totale groep asook by seuns en meisies afsonderlik gevind is, was die liggaamskoördinasie-item van die wisselspronge. Laastens toon die resultate met betrekking tot die verband tussen motoriese behendigheid en akademiese prestasie, betekenisvolle korrelasies tussen die verskillende groepe (seuns, meisies en totale groep) se Engelse, Wiskunde en jaargemiddeld en verskeie sub-items van al die komponente van die BOT-2, naamlik fyn-motoriese kontrole, manipulasie koördinasie, liggaamskoördinasie, krag en ratsheid, asook die totale motoriese behendigheidtelling, alhoewel hoofsaaklik met klein praktiese effekte. Die sterkste korrelasie is by al die groepe tussen die jaargemiddeld, asook die Engels en Wiskunde in ‟n mindere mate, met krag en ratsheid, gevind. Die totale motoriese behendigheidstelling het verder betekenisvol gekorreleer met die jaargemiddeld by al die groepe, met praktiese betekenisvolheid van medium effek. Die resultate van hierdie studie beklemtoon die noodsaaklikheid van die bewustheid van en assessering van die kwantitatiewe en kwalitatiewe stand van leerders se fundamentele bewegingsvaardighede deur die Liggaamlike Opvoeding-onderwyser. Die ontwikkeling en instandhouding van fundamentele bewegingsvaardighede behoort dus in die kurrikulum vir Senior Fase Liggaamlike Opvoeding ingesluit te word, ook met die oog op optimale motoriese behendigheidsontwikkeling. Die Liggaamlike Opvoeding-onderwyser behoort verder die Liggaamlike Opvoedingprogram aan te pas by die motoriese behendigheidsvlakke van die verskillende geslagte en etniese groepe in die klas, met spesifieke aandag aan die liggaamskoördinasievaardighede van Swart meisies en Swart seuns, asook krag- en ratsheidvaardighede by meisies en Swart leerders. Die verwantskappe wat gevind is tussen fisieke aktiwiteitsvlakke en motoriese behendigheid beklemtoon voorts die waarde van motoriese vaardigheidsontwikkeling in die Liggaamlike Opvoedingklas ten einde die kurrikulum vir Liggaamlike Opvoeding se doelwit om leerders te bemagtig om fisiek aktief te wees, te bereik. Laastens toon die verwantskappe wat gevind is tussen motoriese behendigheid en akademiese prestasie dat die ontwikkeling en instandhouding van motoriese vaardighede in die Liggaamlike Opvoedingprogram in Senior Fase-leerders se kognitiewe ontwikkeling en akademiese prestasie „n rol kan speel. / PhD (Movement Education), North-West University, Potchefstroom Campus, 2015
2

3

Measuring service quality in a private hospital / Johannes Daniël Clapton

Clapton, Johannes Daniël January 2013 (has links)
The South African health industry can be divided into public and private health institutions. The public health institutions are subsidised by the South African government, whereas the private institutions generate income from medical aids and out-of-pocket payments. Three major groups currently control the private health sector and include Medi-Clinic, Life Healthcare and Netcare. Due to the competitiveness of the private health sector with limited role players, institutions need to differentiate themselves on the service quality provided by these institutions. The purpose of the study was to measure service quality in a private hospital. This was done by setting the following objectives: Determining the importance of service quality, determining the current standard of service quality, determining the gap between the importance and satisfaction of service quality dimensions as well as the influence of gender on the perception of service quality. The literature consisted of two topics, which included the private healthcare sector and the standards of service quality. The private health care sector lightens the load on the current overburdened public sector, but in doing so utilises the majority of qualified personnel as well as half of the financial resources available. Medical schemes are the main contributor the private institutions and are only available to the individuals privileged enough to afford these schemes. Service quality pertains to the ability of the service provider to meet or exceed the expectations of the customer. Thus, the importance of such ability lies in the fact that institutions can use this to differentiate them from other role players in this highly competitive market. Several models exist to evaluate service quality, but the SERVQUAL model has been utilised in various health institutions. Furthermore, gender could also have an effect on the manner in which customers perceive service quality. The study made use of the SERVQUAL model, with a 38-item survey questionnaire forming the basis of the data collecting technique. The 38 items were divided into seven sections, which included premises/employees, doctors‟ medical services, diagnostics, nursing medical services, admissions, meals and wards. A response rate of 71% was obtained. The demographic profile of the study resembled the current demographic of the town and 35.85% of the respondents were male with 64.15% being female. The validity and the reliability of the study were confirmed by means of an exploratory factor analysis and Chronbach alpha coefficients. The analysis of the difference in means of the various factors indicated that tangibles 2 and responsiveness 1 required attention from management to improve customer satisfaction. The analysis of data pertaining to gender indicated that no difference in satisfaction levels was evident. In conclusion, management needs to focus on the factors highlighted during the study, with proper maintenance and improvement of the appearance of the facility and providing training to staff to promote patient relationships. Furthermore, the recommendations include that the model is used in all institutions to evaluate service quality levels to highlight possible shortfalls, thus providing management with ability to address these shortfalls, in an effort to improve the level of service quality across the whole health sector. / MBA, North-West University, Potchefstroom Campus, 2014
4

5

Incidence and gender differences in bullying behaviour in a South African high school / L. Krüger

Krüger, Liani January 2010 (has links)
There is widespread concern for the mental well–being of adolescents. Various studies have indicated the deleterious consequences of bullying for both victims and bullies, implying the serious need for interventions to lower the incidence of bullying in schools. Descriptive data must inform the development of intervention programmes. The present study aimed to provide such data and to add to existing research on bullying in South African schools. This quantitative study investigated bullying behaviour in a parallel–medium, multi–racial high school in the North–West Province. The specific research aims were to examine the total incidence of bullying experiences and, specifically, frequency levels of being bullied according to age group and race group. Furthermore, gender differences in frequency levels of individual and group bullying, as well as gender–specific frequency levels of use of direct and indirect bullying tactics were examined. A one–shot cross–sectional survey design was employed. A randomly selected representative sample of 635 learners, comprising 274 boys and 361 girls, completed a self–report survey instrument, the Peer Relation Questionnaire (Neser, Ladikos and Prinsloo 2004), with regard to their bullying experiences. The Statistical Package for the Social Sciences (SPSS) was used to calculate frequencies, cross–tabulations and chi–square statistical tests. Results indicated that 52% of participants reported to have been the victims of bullying. A significant difference in distribution of bullying frequency was indicated for race groups, but not for age groups. Black and coloured learners in this school experienced a higher frequency of bullying than white learners, which indicates that racial dynamics has an important impact on bullying behaviour in this school. Bullying frequency in this high school is not significantly lower in senior secondary learners (learners 16 years and older) than in junior secondary learners (learners between 13 and 15 years), as was predicted by literature. In terms of gender differences, boys in this school were found to bully significantly more than girls. Furthermore, group bullying was found to be more prevalent than individual bullying in both genders. In this school boys and surprisingly girls too were shown to favour direct verbal bullying tactics (unpleasant teasing) and direct physical bullying tactics (hitting, kicking or pushing). This finding is a cause for concern as it is contradicted by literature which describes girls as preferring indirect bullying tactics (isolating the victim or threatening harm) to direct physical tactics, indicating that girls in this school use higher levels of physical aggression in bullying than the findings of other literature. The found high incidence levels of being bullied and bullying behaviour trends indicate a need for an anti–bullying intervention in this school, which includes learners of all age and race groups. The study's findings imply that such an intervention should include a focus on bullying of black and coloured learners and address racial dynamics in bullying. Furthermore intervention should address group and individual bullying, as well as the use of direct bullying tactics among both boys and girls, particularly direct physical tactics. Altough these findings are not generalisable to other South African schools, the need for further South African research to investigate unique trends in bullying behaviour is stressed. / Thesis (M.Sc. (Clinical Psychology))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2011.
6

Page generated in 0.0784 seconds