• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 30
  • 17
  • 3
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 72
  • 48
  • 7
  • 6
  • 5
  • 5
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
71

Charting the imperial will : colonial administration & the General Survey of British North America, 1764-1775

Johnson, Alexander James Cook January 2011 (has links)
This dissertation explores how colonial administrators on each side of the Atlantic used the British Survey of North America to serve their governments’ as well as their personal objectives. Specifically, it connects the execution and oversight of the General Survey in the northern and southern theatres, along with the intelligence it provided, with the actions of key decision-makers and influencers, including the Presidents of the Board of Trade (latterly, the Secretaries of the American Department) and key provincial governors. Having abandoned their posture of ‘Salutary Neglect’ towards colonial affairs in favour of one that proactively and more centrally sought ways to develop and exploit their North American assets following the Severn Years’ War, the British needed better geographic information to guide their decision making. Thus, the General Survey of British North America, under the umbrella of the Board of Trade, was conceived. Officially sponsored from 1764-1775, the programme aimed to survey and analyse the attributes and economic potential of Britain’s newly acquired regions in North America, leading to an accurate general map of their North American empire when joined to other regional mapping programmes. The onset of the American Revolution brought an inevitable end to the General Survey before a connected map could be completed. Under the excellent leadership of Samuel Holland, the surveyor general of the Northern District, however, the British administration received surveys and reports that were of great relevance to high-level administration. In the Southern District, Holland’s counterpart, the mercurial William Gerard De Brahm, while producing reports of high quality, was less able to juggle the often conflicting priorities of provincial and London-based stakeholders. Consequently, results were less successful. De Brahm was recalled in 1771, leaving others to complete the work.
72

Die bruikbaarheid van die Goodenough draw-a-man-meetmiddel ten opsigte van verstandelik gestremdes

Saptouw, Manuel January 1993 (has links)
Magister Artium (Psychology) - MA(Psych) / Die bruikbaarheid van die Goodenough Draw-A-Manmeetmiddel met verstandelik gestremdes is ondersoek. Die Goodenough Draw-A-Man-meetmiddel, alhoewel aangewend om intelligensievlak van verstandelik gestremdes te bepaal, het beperkte ondersteuning volgens gepubliseerde studies. Twee studies het kontrasterende bevindinge ten opsigte van die bepaling van spesifieke grade van verstandelike gestremdheid aangedui. Ander studies het die geldigheid van die meetmiddel ten Die huidige studie het die volgende ondersoek: die bruikbaarheid van die Goodenough Draw-A-Man-meetmiddel ten opsigte van die klassifisering van die verskillende grade (sowel as onderverdeelde grade) van verstandelike gestremdheid; die verhouding tussen verstandelik gestremdes se prestasie op die Goodenough Draw-A-Manmeetmiddel en die volgende veranderlikes: geslag, ouderdom, institusionalisering versus nieinstitusionalisering; en om stereotiperende mensfiguurtekeninge en leerpotensiaal te ondersoek. van kronologiese ouderdom en geslagsverskille, sowel as die algemene bruikbaarheid met verstandelik gestremdes bevraagteken. Die ondersoekgroep het bestaan uit 153 verstandelik gestremdes met kronologiese ouderdomsomvang van 7 jaar tot 84 jaar. Hierdie subjekte is as erg tot verstandelik gestremd geklassifiseer. Hierdie groep het bestaan uit 64 manlike en 89 vroulike subjekte van wie 99 uit In institusie populasie geselekteer is, terwyl 54 geselekteer is uit In nie-institusie populasie. Die subjekte is in drie ouderdomskategorieë, naamlik 7 tot 21 jaar, 22 tot 59 jaar en 60 tot 84 jaar gegroepeer. Die ondersoekgroep se psigometriese data (die Goodenough Draw-A-Man en die Ou Suid-Afrikaanse Individuele Skaal bevindinge) gedateer 1985 tot 1990 is ontleed. Hierbenewens is 20 verstandelik gestremde inwoners se mensfiguur-tekeninge (60 tekeninge) wat tydens 1993 geadministreer is, ontleed om stereotiperende tekeninge en leerpotensiaal te ondersoek. Die resultate van die huidige studie is soos volg: Bepaling van die spesifieke grade van verstandelike gestremdheid (erg, matig en lig) illustreer dat die Goodenough Draw-A-Man-meetmiddel en die Ou Suid- Afrikaanse Individuele Skaal, verskil ten opsigte van die bepaling van spesifieke klassifikasies. Die McNemar-toets bevindinge dui op In betekenisvolle verskil tussen die twee meetmiddels (p < 0,05). Die ooreenkoms tussen hierdie twee intelligensie-meetmiddels ten opsigte van klassifikasie is soos volg: ligte graad (77,3%), matige graad (57,8%) en erge graad (47,9%). Die Chi-wadraattoets en Fisher se eksakte toets vergelyking tussen die 99 gelnstitusionaliseerdes en die 54 nie-gelnstitusionaliseerdes, sowel as tussen die 64manlike en 89 vroulike subjekte vir die drie ouderdomskategorieë, dui geen beduidende verskil in prestasie op die Goodenough Draw-A-Man-meetmiddel aan nie (p > 0,05). Die t-toets bevindinge met betrekking tot die ondersoek van stereotiperende mensfiguur-tekeninge, dui In beduidende verskil aan tussen die 20 toetslinge se prestasie op die eerste en tweede mensfiguur-tekeninge (t = -3,17, p < 0,05). Die subjekte het gemiddeld 2,4 tellings meer op die tweede tekening behaal Die t-toets bevindinge wat verband hou met die leerpotensiaal van verstandelik gestremdes, dui In beduidende verskil aan tussen die 20 toetslinge se prestasie voor en na die blootstelling aan In "perfekte" mensfiguurtekeninge (t = -5,26, P < 0,05). Die subjekte het gemiddeld 5,1 tellings meer op hul derde tekening behaal. 170 In Opsomming van die bevindinge is soos volg: dat die Goodenough Draw-A-Man-meetmiddel meer betroubaar is met die hoër funksionerende verstandelik gestremdes; dat veranderlikes soos institusionalisering, nieinstitusionalisering, geslag en ouderdom, nie In rol speel ten opsigte van hierdie groep verstandelik gestremdes se prestasie op die Goodenough Draw-A-Man nie; dat vir hierdie groep verstandelik gestremdes, stereotiperende tekeninge en modifikasie van hul kognitiewe strukture voorkom, soos in hul mensfiguurtekeninge aangedui.

Page generated in 0.0454 seconds