1 |
Modelling the dynamics of methamphetamine abuse in the Western CapeKalula, Asha Saidi 03 1900 (has links)
Thesis (MSc (Mathematical Sciences))--University of Stellenbosch, 2011. / Includes bibliography / ENGLISH ABSTRACT: The production and abuse of methamphetamine has increased dramatically in South Africa,
especially in the Western Cape province. A typical methamphetamine use cycle consists of
concealed use after initiation, addiction, treatment and recovery. The model by Nyabadza
and Musekwa in [32], is extended to include a core group, fast and slow progression to
addiction. The model is analysed analytically and numerically using mass action incidence
function and non-linear incidence function. The analysis of the model with mass action
incidence is presented in terms of the methamphetamine epidemic threshold R0. The
analysis shows that the drug free equilibrium is locally asymptotically stable when R0 <
1 and drug persistent equilibrium is locally asymptotically stable when R0 > 1. The
model also exhibits a backward bifurcation. Sensitivity analysis of the model on R0 is
performed. The most sensitive parameters are transmission rate and recruitment rate
of individuals into the core group. The non-linear incidence incorporates innovators and
behaviour change. Analytically, the model is analysed in the absence of behaviour change.
With behaviour change two cases were considered. Firstly without innovators and secondly
with innovators. In the absence of innovators the non-linear incidence reduced to standard
incidence and similar results to the ones in the first model were obtained. With the presence
of innovators there is no drug free equilibrium. Numerically we fit the model to data on
the number of patients who enter into treatment centers for rehabilitation. Using the
fitted model, we determine the prevalence and incidence of methamphetamine abuse. We
investigate the impact of behaviour change, ‘reinfection’ rate as well as uptake rate into
treatment on prevalence. Our results suggest that intervention and prevention programs
focusing on behaviour change and uptake rate into treatment would reduce the prevalence.
Projections are made to determine the possible long term trends of the prevalence of
methamphetamine abuse in the Western Cape. We give suggestions related to data that
should be collected from a modelling perspective. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die vervaardiging en misbruik van metamfetamien het dramaties in Suid-Afrika toegeneem,
veral in die Wes-Kaap provinsie. ’n Tipiese metamfetamien gebruiksiklus bestaan uit heimlike
gebruik na aanvang, verslawing, behandeling en herstel. Die model deur Nyabadza en
Musekwa in [32], is uitgebrei om ’n kerngroep in te sluit, vinnige en stadige verloop tot
verslawing. Die model is analities en numeries ontleed deur van massa-aksie insidensie
funksie en ’n nie-liniêre insidensie funksie gebruik te maak. Die ontleding van die model
met massa-aksie insidensie word voorgestel in terme van die metamfetamien epidemiese
drempel R0. Die ontleding toon dat die dwelmvrye ewewig lokaal asimptoties stabiel is as
R0 < 1 en die dwelmblydende ewewig is lokaal asimptoties stabiel as R0 > 1. Die model
beeld ook ’n terugwaartse bifurkasie uit. Sensitiwiteitsontleding van die model ten opsigte
van R0 is uitgevoer. Die mees sensitiewe parameters is die oordraagbaarheidskoers
en die rekrute koers van individue in die kerngroep in. Die nuwelinge en gedragsverandering
word deur die nie-liniêre insidensie opgeneem. Analities, is die model ontleed in
die afwesigheid van gedragsverandering. Met gedragsverandering is twee gevalle beskou.
Eerstens sonder nuwelinge en tweedens met nuwelinge. In die afwesigheid van nuwelinge is
die nie-liniêre insidensie herlei tot standaard insidensie en soortgelyke resultate is verkry,
as dié wat in die eerste model verkry is. Met die aanwesigheid van nuwelinge is daar geen
dwelmvrye ewewig nie. Numeries pas ons die model aan die data wat betrekking het met
die aantal pasiënte wat in rehabilitasie sentra opgeneem word vir behandeling. Deur die
gepaste model te gebruik, het ons die voorkoms en insidensie van metamfetamien misbruik
bepaal. Ons ondersoek die impak van gedragsverandering, “re-infeksie” koers sowel as die
koers van opname in behandeling op voorkoms. Ons resultate toon dat intervensie- en
voorkomingsprogramme sal voorkoms verlaag, wat op die gedragsverandering en die koers
van opname in behandeling konsentreer. Die model is ook gebruik om die aantal metamfetamien
gebruikers te projekteer. Ons maak voorstelle verwant aan die data, wat vanuit
‘n modellerings-oogpunt ingesamel moet word.
|
2 |
Modelling the dynamics of alcohol and methamphetamine co-abuse in the Western Cape Province of South AfricaOrwa, Titus Okello 12 1900 (has links)
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: Clinical results have indicated that abuse of multiple drugs/substances has devastating
health and social consequences. The combined abuse of alcohol and the highly
addictive methamphetamine has worsened the drug epidemic in South Africa, especially
in the Western Cape Province. Using non-linear ordinary differential equations,
we formulate a deterministic mathematical model for alcohol-methamphetamine coabuse
epidemic. We prove that the growth of the co-abuse epidemic is dependent
on the threshold parameters of the individual substances of abuse. The substance
with the maximum reproduction number dominates the epidemic. We also prove
that the equilibria points of the co-abuse sub-models are locally and globally asymptotically
stable when the sub-model threshold parameters are less than unity. Using
parameters values derived from the sub-model fittings to data, a population estimate
of co-users of alcohol and methamphetamine under treatment is estimated with a
prevalence of about 1%. Although the results show of a small proportion of co-users
of alcohol and methamphetamine in the province, the prevalence curve is indicative
of a persistent problem. Numerical simulation results reveal that co-abuse epidemic
would persists when both reproduction numbers are greater than one. Results from
sensitivity analysis shows that the individual substance transmission rates between
users of methamphetamine and/or alcohol and the general susceptible population
are the most vital parameters in the co-abuse epidemic. This suggests the need to emphasise
on preventive measures through educational campaigns and social programs
that ensure minimal recruitment into alcohol or methamphetamine abuse. Model
analysis using the time-dependent controls (policies) emphasizes the need to allocate
even more resources on educational campaigns against substance abuse and on effective
treatment services that minimizes or eliminates rampant cases of relapse into
substance abuse. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Kliniese resultate toon dat die misbruik van meer as een dwelmmiddel verwoestende
gesondheids-en sosiale gevolge het. Die gekombineerde misbruik van alkohol
en die hoogsverslawende methamphetamine het die dwelm-epidemie in Suid-Afrika
vererger, veral in die Wes-Kaapse provinsie. Deur van nie-lineere gewone diffensiaalvergelykings
gebruik te maak, formuleer ons ’n deterministiese wiskundige model
vir epidemie van die gesamentlike misbruik van alkohol en methamphetamine. Ons
toon aan dat die groei van die sogenaamde mede-misbruik epidemie afhanklik is van
die drumpelparameters van die individuele middels wat misbruik word. Die middels
met die grootste voortbringende syfer domineer die epidemie. Ons bewys ook dat
die ekwilibriumpunte van die mede-misbruik submodelle plaaslik en globaal asimptoties
stabiel is wanneer die sub-model drumpelparameters kleiner as een is. Deur die
submodelle op werklike data te pas word waardes vir die drumpelparameters afgelei
en word daar beraam dat daar ongeveer 1% van die populasie mede-misbruikers
van alkohol en methamphetamine onder behandeling is. Alhoewel die data ’n klein
persentasie van mede-misbruikers van alkohol en methamphetamine in die provinsie
toon, dui die voorkomskurwe op ’n groeiende endemie en voortdurende probleem.
Resultate uit numeriese simulasie toon dat die mede-misbruik epidemie sal
voortduur indien beide reproduserende syfers groter as een sal wees. Resultate van
sensitiwiteitsanalise toon dat die individuele middeloordragkoerse tussen gebruikers
van methamphetamine en/of alkohol en die gewone vatbare populasie die mees
noodsaaklike parameters in die mede-misbruik epidemie is. Dit stel voor dat daar
meer klem gelê moet word op voorkomingsmaatreëls deur opvoedkundige veldtogte
en sosiale programme om te verseker dat minder alkohol en/of methamphetamine
misbruik sal word. Model-analise wat gebruik maak van tyd-afhanklike kontroles
(beleide) lê verder klem op die feit dat selfs meer hulpbronne aan opvoedkundige
veldtogte teen dwelmmisbruik toegewy moet word, asook die effektiewe behandeling
wat gevalle van terugval in dwelmmisbruik sal minimeer of elimineer.
|
Page generated in 0.0921 seconds